Monday 16 March 2015

“The first step to getting what you want is having the courage to let go of what you don’t…” ~ Unknown

Haloes! J

“The first step to getting what you want is having the courage to let go of what you don’t…” ~ Unknown

Psalms 50:15

“Call upon me in the day of trouble; I will deliver you, and you shall glorify me…”

Proverbs 3:5-6

“Trust in the LORD with all your heart, and do not lean on your own understanding. In all your ways acknowledge him, and he will make straight your paths…”

“Appreciate what you have and who you have, because the future can take it all away from you anytime…” ~ Unknown

“Surround yourself with the dreamers and the doers, the believers and thinkers…  But most of all, surround yourself with those who see greatness within you, even when you don’t see it in yourself…” ~ Unknown

Ons lewens is werk-in-proses-projekte…  Elke dag is ‘n nuwe geleentheid, om ‘n AWESOME nuwe bladsy in jou lewensboek te skryf…  Jou lewe is nog nie “complete” of voltooid terwyl jy nog asem in jou longe het nie…  God is ook nog LANK nie klaar met jou nie…  Ons kan onsself sien as “complete” mense, wanneer ons vir God in ons lewe het…  Omdat Hy as’t ware, daardie stukkie is wat ons nodig het om volwaardig mens te wees… Hy is die een persoon wat jou verstaan, met alles wat jou dalk kompleks maak, wat jou aanvaar en onvoorwaardelik lief het, NES jy is…  Maar ons lewens, sal werk-in-proses wees, elke liewe dag tot ons, ons laaste asem uitblaas…  Wanneer dinge moeilik gaan, of jy dalk geen lig in die tonnel sien nie (dalk is die enigste lig wat jy sien, die van ‘n aankomende trein), is dit baie maklik om te sê – ek is nou klaar…  Ek gee tou op, hierdie was nou genoeg vir my om deur te maak…  Ek het nie meer baklei oor in my nie…  Of, daar is tog geen sin aan nie…  As hierdie jy is, wil ek vir jou James 1:1-6; 12 gee…  God is besig om jou vorm, in hierdie tye wat jy dalk soos dit voel…  “Consider it pure joy, my brothers and sisters, whenever you face trials of many kinds, because you know that the testing of your faith produces perseverance. Let perseverance finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything. If any of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously to all without finding fault, and it will be given to you. But when you ask, you must believe and not doubt, because the one who doubts is like a wave of the sea, blown and tossed by the wind. Blessed is the one who perseveres under trial because, having stood the test, that person will receive the crown of life that the Lord has promised to those who love him.”

Muhammad Ali het gesê: “I hated every minute of training, but I said, 'Don't quit. Suffer now and live the rest of your life as a champion...'   As hy moes opgee toe die oefenprogram te straf vir hom was, sou hy nooit die legend gewees het wat ons almal ken nie…  Mandela is nog so ‘n voorbeeld…  As hy net sy omstandighede aanvaar het, was ons land dalk nogsteeds waar hy was…  Partykeer moet mens bietjie die wind van voor verduur, ten einde groot dinge saam met God te doen en HUGE blessing uit die situasie te ontvang…  Jy is nie toevallig waar jy jouself bevind nie…  God het GROOT planne vir jou lewe…  Die wiel draai, en God sal uitkoms bring…  Bly getrou in gebed…  Hou aan om God te vertrou – Hy sal antwoorde vir jou bring, vir al die vrae in jou gemoed, wanneer die tyd daarvoor reg is!!  En weet sommer verseker vanoggend - God is nooit laat nie...  Al voel dit of jy lank moet wag - Hy sal SORG...  Moet net nie moed verloor nie...

Blessings!

Anel xx

No comments: