Sunday 15 March 2015

Easter Feedback!

Hi julle,  [English below]

Met net bietjie meer as 2 weke om te gaan, staan ons op...

Laat weet my indien jy nog sou wou betrokke raak / weet van iemand wat sou wou betrokke raak...

Belangrike info:

Afsnydatum vir insameling van Paaseiers:  31 Maart 2015
Uitdeel van Paaseiers: Vanaf 1e week in April
Bank details vir donasies: 
Investec bank
A Hugo
10011253677
Branch: 580105
 
DUISEND, DUISEND, DUISEND dankies vir elkeen wat alreeds 'n bydrae in die vorm van Paaseiers / kontant gemaak het!!  Almal se name / vanne is nie duidelik sigbaar met oordragte nie (of ek het 'n aantal persone met dieselfde naam op gedagteki lys).  Wil uit die diepte van my hart vir elkeen van julle baie dankie se - sonder julle, sal hierdie nie moontlik wees nie!
 
Mag julle 'n SUPER geseende week he!
 
blessings!
 
anel xx
 
Hi guys,
 
With just over 2 weeks to go, we are on...
 

Important info:

Last date to donate:  31 March 2015
Handout of Easter Eggs: From first week in April
Banking details for donations:

Investec bank
A Hugo
10011253677
Branch: 580105
 
From the bottom of my heart, a HUGE thanks to each and every one of you who has made a financial / physical contribution...  I do not have enough words to say thank you...  We are going to make BIG impact in so many people's lives...  Some of the people donating cash - I have more than one of the same name on my gedagteki list - so it is difficult to pinpoint who it is from.  Please know that it is truly appreciated!
 
Have a blessed week!
 
anel xx
 
 

No comments: