Thursday 26 March 2015

gebedsversoek

Haloes julle awesome mense!
 
Bid asb saam vir die volgende...  Mag julle 'n SUPER geseende naweek he!
 
blessings!
 
anel xx
 
Anoniem 1:  Ek wil vra dat jy ASB vir my sal bid - ek was nou 20 dae afsiek, waarvan ek 12 dae in die hospitaal en ICU spandeer het met 'n hartspier wat moeilikheid gee.  Nou wil my werk nie my salaris betaal nie, veral omdat ek nie meer siekte verlof het nie!
Hierdie is 'n groot krisis want ek het verpligtinge wat betaal moet word.  My man verdien ongelukkig nie genoeg om my vir die maand te dra nie!  Ek het vanoggend ook vir die Here gevra vir ekstra krag en hulp van BO om hierdeur te kom en my werkgewer te laat insien om dalk aftrekkings oor 'n paar maande te doen ipv alles in een maand!!! Bid ASB Anel en as jou gebedsgroep ook vir my in hul gebede kan hou ASB.

 

No comments: