Haloes! J
“If you try, you risk failure… If you don’t, you ensure it…” ~ Unknown
Joshua 1:1-9
“After the death of Moses the servant of the Lord, the
Lord said to Joshua son of Nun, Moses’ aide: “Moses my servant is dead. Now
then, you and all these people, get ready to cross the Jordan River into the
land I am about to give to them—to the Israelites. I will give you every place where you set
your foot, as I promised Moses. Your
territory will extend from the desert to Lebanon, and from the great river, the
Euphrates—all the Hittite country—to the Mediterranean Sea in the west. No one will be able to stand against you all
the days of your life. As I was with Moses, so I will be with you; I will never
leave you nor forsake you. Be strong and
courageous, because you will lead these people to inherit the land I swore to
their ancestors to give them. “Be strong and very courageous. Be careful to
obey all the law my servant Moses gave you; do not turn from it to the right or
to the left, that you may be successful wherever you go. 8 Keep this Book of
the Law always on your lips; meditate on it day and night, so that you may be
careful to do everything written in it. Then you will be prosperous and
successful. Have I not commanded you? Be
strong and courageous. Do not be afraid; do not be discouraged, for the Lord
your God will be with you wherever you go.”
“Surround yourself
with people who make you hungry for life, touch your heart and nourish your
soul…” ~ Unknown
“You are not
defined by your past… You are prepared
by your past…” ~ Unknown
Ek het ‘n preek gekyk van Brian Houston
(Hillsong kerk) oor “RISK taking”… Ek
wil ‘n paar gedagtes van sy preek, tesame met wat dit vir my beteken het,
vandag met jou deel… Risiko is nooit
lekker nie, want daar is altyd die kans dat die risiko wat jy loop anders kan
uitwerk as wat jy sou hoop… Hy het egter
die preek begin deur te sê – “Life is a risk…”
As ons dus geen risiko neem nie, leef ons nie – want ons sal altyd die
veilige opsie kies, ten einde geen branders op die water te maak nie… Nog ‘n waarheid wat ek uit sy preek gekry
het, was dat daar risiko is wat jou kan MAAK, en risiko wat jou kan breek… God het vir Josua gebruik, omdat Josua getrou
was toe God hom geroep het… Brian het 3
punte gegee wat ons in ag moet neem wanneer ons “Godly risks” loop in ons lewe
– Eerstens: Ons moet ons besluite neem
deur dit basseer op ‘n DUIDELIKE woord van God – soos ons hierbo kan sien, die
geval in Josua se lewe was… Tweedens
moet ons, ons tyd en God se tyd “aligned” kry…
Mens kan die regte risiko op die verkeerde tyd loop… God sal sorg dat jy die regte woord, op die
regte tyd kry, ten einde God se plan vir jou lewe te LEEF! En derdens, moet ons risiko neem met “Godly
courage”… Wanneer God aan jou ‘n woord
gee, tesame met die regte omstandighede, tyd en vrede daaroor in jou hart,
moenie bang wees om daardie “leap of faith” te neem nie!
Soos God hierbo aan Josua belowe het dat Hy moet sterk
wees, en nie bang wees nie… Dat hy nie
moet bang word nie, omdat God BELOWE om met Hom te wees, waarookal hy gaan – so
kan jy VANDAG nog aan hierdie belofte vashou…
Iemand het nou die dag aan my gesê – ek kan nie glo dat mense aan so ‘n
ou boek nog vashou, soos die Bybel nie…
Hoe kan dit dan vandag nog van toepassing wees?? Ek wil vir jou verseker – in die Bybel se
tyd, het God gewone mense gebruik – soos ek en jy… Mense wat ook bang was vir die onbekende,
mense wat siek geword het, mense wat hartseer was, wat partykeer hul vertroue
in mense geplaas het, eerder as in God…
Mense wat nie altyd van risiko gehou het nie – maar wat aan God se
beloftes vasgehou het, en vir wie God die oorwinning gegee het… God belowe VANDAG nog om getrou te wees… Dat wanneer jy in Sy woord leef, bid vir die
regte woord, en dan optree op die tyd wat Hy aan jou sal gee, jy in Sy seën sal
leef… Jesus sal vir jou wys wanneer die
tyd reg is, en Hy sal aan jou die bevestiging gee wat jy nodig het, om Godly
courage aan die dag te lê, en God se wil vir jou lewe te leef! Jesus het jou SO oneindig lief! En Hy sal ALLES ten goede laat meewerk vir
JOU wat Hom liefhet… Hy het jou immers
geroep vir Sy koningkryk :)
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment