Testimonies

As jy 'n storie het om te deel van wat God in jou lewe gedoen het, is jy welkom om dit op hierdie bladsy te pos.  Jou storie kan 'n impak op iemand anders se lewe he...  Sodra jy kies om kommentaar te pos kan jy kies in watter hoedanigheid jy dit doen.  Met ander woorde, jy kan 'n anonieme storie pos - jy moet net die blokkie, "anonymous" kies wanneer jy die gebedsversoek ingetik het. 

If you have a testimony to share of what God has done in your life, feel free to post it on this page...  Your story might change someone else's life...  It is possible to add an anonymous testimony.  When you choose to post a comment, you just need to click the anonymous block.

No comments: