Wednesday 4 March 2015

gebedsversoeke....

Hi julle awesome mense!

Bid asb saam vir die onderstaande!

blessings!

anel xx

1. Die brande wat in die Kaap woed.  Vir almal wat al iets verloor het tydens die brand, vir uithouvermoe vir ons fire fighters, vir reen om verligting te bring vir alles wat genoem is.

2. Anoniem: 
Ek ly my hele lewe lank al aan depressie maar voel dat dit die laaste tyd erger word.  Ek voel niks werd, al doen ek die beste wat ek kan.
Ek word afgebreek deur mense se woorde maar wil graag hê dat daar vir my gebid sal word sodat ek hierdie gevoel van my kan wegkry.
Ek weed dat ek baie meer werd is as wat my toegesnou word maar die woorde maak baie seer.  Help asb sodat ek nie dieper in
die depressie sal verval nie. Ek wil weer glimlag en lag - my trane sit baie vlak....
Baie dankie
 
3. Anoniem:  Wil asb vra dat julle asb n gebedjie moet se ve n skool vriend van ons. Hy nou al hoeveelste keer in rehad ve heroine. Kom uit n wonderlike huise, net verkeerde besluite in lewe geneem. Lank op straat gebly. Nou al n week uit gehou in rehab. Gaan deur n bitterlike moeilike tyd, met ontrekking. Maar ek glo liewe Jesus sal hom red

No comments: