Sunday 30 November 2014

“Never regret… If it’s good, it’s wonderful. If it’s bad, it’s experience…” ~ Victoria Holt…

Haloes! J

“Never regret…  If it’s good, it’s wonderful.  If it’s bad, it’s experience…” ~ Victoria Holt…

Matthew 11:28-30

“Come to me, all who labor and are heavy laden, and I will give you rest. Take my yoke upon you, and learn from me, for I am gentle and lowly in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy, and my burden is light.”

2 Corinthians 12:9

“But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly of my weaknesses, so that the power of Christ may rest upon me…”

“Faith is to believe what you cannot see…  but reward of that faith is to see what you believe…” ~ St Augustine

“You may feel lost and alone but God knows exactly where you are, and He has a good plan for your life…” ~ Unknown

Ekt die volgende aanhaling gelees wat vir my te AWESOME vir woorde was!!  “Never regret…  If it’s good, it’s wonderful.  If it’s bad, it’s experience…” ~ Victoria Holt…  Ek dink dat ons baie maniere het om moeilike tye of slegte dinge wat gebeur te beskryf, maar ondervinding dink ek nie is altyd een van hulle nie!  En tog is dit AL wat dit is!!!  Ondervinding…  Iets wat jy op ‘n sekere manier gedoen het, wat dalk nie uitgewerk het nie, en deur dit op die “verkeerde” manier te gedoen het, leer jy nou daar uit om dit nie weer so te doen nie…

Hoe baie dinge sit en berou jy dalk vandag?  Goed wat jy wens jy anders aangepak het…  Woorde wat jy gesê het wat jy wens jy kan terugtrek?  Vriendskappe wat jy verloor het, mense wat jy seergemaak het?  Geleenthede waarop jy dalk uitgemis het omdat jy nie ‘n besluit wou neem of ‘n kans wou waag nie?  Of een verkeerde besluit wat jy geneem het wat dalk katastrofiese gevolge gehad het? 

Vandag wil ek vir jou kom sê – Jesus het vir ons gesterf op die Kruis, om vir ons ‘n NUWE begin te verseker!  Ons kan vandag tegemoet gaan, met die WETE dat God reeds daar is…  Hy is ‘n God van tweede kanse…  Jy kan vandag regstel dinge wat voorheen verkeerd gegaan het…  Jy kan jammer sê en weer probeer met daardie persoon, terwyl jy nog die kans het!!  As mens nog ‘n kans het om situasies te verander – DOEN dit!  Moenie wag tot die mense nie meer daar is om te probeer om die verhoudings te herstel nie…  Verhoudings is een van die hoof goed waarop ons lewe gebou is…  God stuur mense met ‘n spefieke doel oor jou pad, en HY plaas jou in sitausies waar HY jou wil gebruik – laat Hom toe om dit te doen…  Vir jou wat dalk totaal alleen voel, en swaar dra aan gedagtes van berou of “regret” – lees hierdie uittreksel van ‘n gospel liedjie hieronder…  God het jou nie gelos nie, en Hy sal ook nooit nie…  Al doen jy ook WAT!  Hy sal jou altyd terugneem, want Hy het jou liewer as wat jy OOIT Sal weet!

“I will fear no evil, for my God is with me, and if my God is with me, whom then shall I fear, whom then shall I fear?” O, no you never let go, through the calm and through the storm, o, no you never let go, in every high and every low, o, no You never let go, Lord you never let go of me…”  ~ Liedjie Matt Redman (You never let go) – Maak nie saak WAT die week op jou wag nie – God will NEVER let you go!!!

Blessings!

Anel xx

Thursday 27 November 2014

“FEARLESS is geting back up and fighting for what you want over and over again… even though every time you’ve tried before, you’ve lost…” ~ Taylor Swift


Haloes! J
 
“FEARLESS is geting back up and fighting for what you want over and over again…  even though every time you’ve tried before, you’ve lost…” ~ Taylor Swift
 
2 Kronieke 20:14,17
 
“Moenie bang wees of vir hierdie groot leër terugdeins nie…  Hierdie geveg is nie julle probleem nie…  Dit is ’n saak wat God self sal uitstryk…  Julle sal nie eens hoef te veg nie!  Neem net julle posisies in, dan sal julle kan sien hoe die Here die geveg vir julle wen…  Inwoners van Juda en Jerusalem, die Here is aan julle kant!  Moenie bang of skrikkerig wees nie…  Gaan môre uit, en kyk hoe die Here julle help…”
 
2 Kronieke 20:20
 
“Die volgende oggend het hulle alles reggekry en na die woestyn in die omgewing van Tekoa vertrek…  Terwyl hulle oppad was, het Josafat hulle gestop en gesê: “Luister na my, mense van Juda en Jerusalem…  As julle in die Here julle God glo, sal julle sterk kan staan…  As julle in sy boodskappers glo, sal julle suskes behaal!”
 
“We are twice armed if we fight with faith…” ~Plato
 
“Nobody can hurt me, without my permission…” ~ Mahatma Gandhi
 
Ek dink Josafat moes verskriklik bang gewees het, toe hy gehoor het dar die Moabiete, Ammoniete en Meüniete oppad was om teen hom en die Israeliete oorlog te kom maak…  Hy het egter nie met sy hande in sy hare gesit nie, maar hy het dadelik gebid tot God…  Hy het God geloof en geprys, en bely dat NIEMAND vir God kan wen nie (2 Kronieke 20).  Die Here het Josafat se gebede gehoor, en deur Jagasiël (een van die mans by die vergadering), het Hy Sy antwoord kom gee…  Hy het hulle belowe dat hulle nie hoef bang te wees nie, omdat die probleem van die dreigende oorlog nie hulle s’n was nie – maar God s’n…   Die volk sou nie eens hoef te veg nie – God sou sorg…  Koning Josafat het net daar neergekniel (nog voordat enige iets gebeur het) en God begin loof en prys vir Sy getrouheid…  Die Israeliete het sy voorbeeld gevolg…  Die volgende dag, terwyl hulle oppad was om die oorlog tegemoet te loop (terwyl hul God aanhou loof en prys) het die Here gesorg dat daar onenigheid tussen die Moabiete, Ammoniete en Meüniete uitgebreek het, sodat die drie volke teen mekaar baklei het…  Hulle het mekaar uitgeroei – almal het omgekom!  Toe koning Josafat en die Israeliete op hulle afkom, was daar net ’n klomp lyke…  Daar was ’n geweldige klomp goed wat hulle bymekaar kon maak (klere en waardevolle voorwerpe)…  Dit het hulle ’n volle drie dae geneem om alles wat God aan hulle "gegee het" bymekaar te kon maak!
 
Miskien is daar ‘n “oorlog” wat jy ook tans moet “face”…  Miskien kan jy nie op die oomblik sien HOE jy deur die oorlog, heel aan die anderkant gaan uitkom nie!  Jy het al so baie probeer, soveel kante toe, maar elke keer bevind jy jouself net in nog ’n doodloopstraat…  As God ’n wonderwerk soos hierdie bostaande ene kon orkestreer, KAN Hy ENIGE IETS in jou lewe laat plaasvind…  Ek dink waar ons anders optree as die Israeliete, is omdat ons God smeek vir dinge, maar Hom nie noodwendig prys daarvoor (om dankie te sê dat Hy SAL sorg nie)…  Hy het jou liewer as wat jy jouself het!  Oorlog tye wat jou pad kruis, is daar om jou te toets – of jy op jou eie insigte, of op God se wonderbaarlike genade, krag en hoop gaan staatmaak!  Kom ons begin om Koning Josafat se benadering tot die lewe toe te pas!  Dat maak nie saak WAT gebeur nie, ons sal begin deur God te loof en te prys vir alles wat HY daagliks doen en ook nog gaan doen…  Verder moet ons GOEIE dinge, SPREEK oor ons lewe!  Nie ‘n “miskien” uitkyk hê nie, maar ‘n “wanneer God dit doen” uitkyk!  God is groter as wat enige een van ons OOIT sal kan besef!  Dinge wat menslik gesproke onmoontlik is, KAN deur God ’n waarheid word!  Al wat ons moet doen, is om positiewe, goeie goed te spreek, en soos die Israeliete net daagliks op te staan…  God sal sorg dat jy die oorlog met oorwinning kan “fight”!  Never Give Up!!!
 
Blessings!

Anel xx

Wednesday 26 November 2014

“You cannot expect victory and plan for defeat.” ― Joel Osteen

Haloes! J

“You cannot expect victory and plan for defeat.” ― Joel Osteen

John 16:33

"I have told you these things, so that in me you may have peace. In this world you will have trouble. But take heart! I have overcome the world."

Matthew 19:26 

“But Jesus looked at them and said to them, ‘With men this is impossible, but with God all things are possible.’”

“Running away from a problem, only increases the distance from the solution…  The easiest way to escape from the problem is to solve it…” ~ Unknown

“There are moments when troubles enter our lives and we can do nothing to avoid them.

But they are there for a reason. Only when we have overcome them will we understand why they were there.” ― Paulo Coelho

Voel jy vandag lus vir weghardloop?  Miskien is dinge so deurmekaar, en weet jy net nie wanneer jy weer kop bo water gaan kry nie…  Dis hierdie tyd van die jaar wat die moegheid wil deurslaan, wat die werk te veel is, en die ure hopeloos te min is…  Waar daar nie eers tyd is om te sit en ‘n koppie tee saam met vriende te drink nie… Of miskien is jy dalk finansieël platgeslaan, en kan jy net nie daardie rekeninge laat klop nie…  Die uitgawes raak net al hoe meer hoe verder die jaar aangaan!  Of miskien het jy probleme met jou verhouding, en harder julle probeer om dinge uit te werk, hoe verder word julle net uitmekaargedryf?  Miskien is jy en jou kinders van mekaar vervreem – en niks van daardie selfhelp boeke wil meer help nie…  Dit veroorsaak net probleme, eerder as oplossings…  Miskien het siekte jou onverwags oorval, en sukkel jy om te verwerk wat met jou aan die gebeur is…

Wanneer mens deur moeilike tye gaan, is dit soos om ‘n berg uit te klim… Dit help nie mens kyk na die eindpunt nie, want dit gaan jou moeg maak voor jy begin het…  Al wat jy kan doen, is om dit dag vir dag te vat, en te kyk na die tree reg voor jou…  Kop af, en fokus…  Voor jy weet het, het jy dan die eindpunt van daardie moeilike uitdaging bereik…  Met ons lewens is dit presies dieselfde…  Moenie worry oor dit wat jy nog nie weet nie, of dit wat jy nog nie ‘n oplossing voor het nie…  God het REEDS ‘n oplossing daarvoor!  Al wat jy moet doen, is om te FOKUS om die volgende tree te gee …  God voorsien jou elke dag van genoeg genade en genoeg krag vir DAARDIE dag…  Moenie vandag se krag mors op môre nie…  God sal sorg vir die dag van môre…  Wees jy net getrou, en vertrou!

Blessings!

Anelxx

Tuesday 25 November 2014

“Sometimes the questions are complicated, and the answers are simple…” ~ Dr Suess


Haloes! J
 
“Sometimes the questions are complicated, and the answers are simple…” ~ Dr Suess

Mark 5:35-36 
 
“While he was still speaking, there came from the ruler’s house some who said, “Your daughter is dead. Why trouble the Teacher any further?” But overhearing what they said, Jesus said to the ruler of the synagogue, “Do not fear, only believe…”
 
Numbers 23:19 
 
“God is not man, that he should lie, or a son of man, that he should change his mind. Has he said, and will he not do it? Or has he spoken, and will he not fulfil it?”

“You cannot do anything about the length of your life, but you can do something about it’s width and depth…”  ~ Shira Tehrani

“Every single one of us can do things that no one else can do - can love things that no one else can love. We are like violins. We can be used for doorstops, or we can make music. You know what to do…”  ~ Barbara Sher

Het jy al geskenke gekry waarvan jy nie gehou het nie??  Ek is seker elkeen van julle het al!  Wat het jy daarmee gemaak?  Op ‘n rak iewers gesit, in ‘n kas weggepak, gaan teruggee vir die winkel of dit gebruik?  Ek dink dat daar baie min mense is, wat iets sal gebruik waarvan hulle nie hou nie…  Jy sal eerder die dinge dra of gebruik waarvan jy hou, en wat jou laat goed voel oor jouself, nie waar nie?

Ons lewens is baie keer dieselfde!  Wanneer jy deur ‘n moeilike tyd gaan, of groot uitdagings op jou pad ervaar, “parkeer” jy baie keer jou lewe…  Jy trek in die parkeerplek in, en sit en wag dan vir die moeilikheid om verby te gaan, of om net deur dit te kom…  As jy onder ‘n waterval staan, of binne in ‘n rivier, en jy staan net doodstil, SAL die stroom jou meesleur!  Dis ‘n gegewe!  Net so, wanneer jy gaan stilstaan wannner die lewe moeilik raak, en tye ondraaglik, is dit BAIE MAKLIK dat jy gaan vergeet om weer te beweeg…  Jy kan dalk in die parkeerarea gestationeer bly, en wanneer jy jou oë uitvee, op ‘n GROOT deel van jou lewe uitgemis het, omdat jy nie wou deurdruk en saam met God die moeilikheid FACE nie…

Uit moeilike situasies kom daar ALTYD ‘n stukkie seën vir jou!!  God sal jou nie onnodig of sonder rede deur tawwe tye laat gaan nie!  Daar sal altyd ‘n method in the madness wees…  Om ‘n vol lewe te hê, kan ons nie in die parkeerarea gaan stop nie…  Jy moet aanhou ry, God sal jou voorsien van die petrol wat jy nodig het om aan te gaan!  VERTROU op God!  Psalm 37:5 -  “Vertrou jou lewe toe aan die Here…  Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg!”  Lewe SO dat jy oor niks sal spyt wees eendag nie!  Waag kanse, kry seer – ten minste sal jy dan nie vir altyd lewe met ‘n “wat as ek maar” uitkyk nie…  Waardeer die mense waarmee God jou seën – die lewe is kort!!  Spreek NOU sagte woorde, sê nou jy is lief, waardeer NOU…  Life is too short for regrets... :)

Blessings!
 
Anel xx

Monday 24 November 2014

“We all have challenges, but we make them better or worse by the way we talk about them…” Joyce Meyer

Haloes! J

“We all have challenges, but we make them better or worse by the way we talk about them…” Joyce Meyer

Jeremiah 30:3

“The days are coming,' declares the LORD, 'when I will bring my people Israel and Judah back from captivity and restore them to the land I gave their ancestors to possess,' says the LORD."

Deuteronomy 31:6

“Be strong and courageous. Do not be afraid or terrified because of them, for the LORD your God goes with you; he will never leave you nor forsake you."

"Jy mis alles van daardie dinge wat jy nooit probeer het nie..."  ¬ Wayne Gretzky

“Nothing endures but change…” ~ Heraclitus

Dink gou vandag...  Watter gebeurtenisse is daar wat die grootste invloed in jou lewe gehad het en jou gevorm het om die mens te wees wat jy vandag is?  Die antwoord van meeste van ons, sal wees - die oomblik toe groot veranderings in my lewe plaasgevind het...  Byvoorbeeld...  Die eerste dag van skool, my eerste vriende, die dag toe ek 'n studierigting gekies het, my eerste verhouding of toe ek verloof geraak en getrou het, toe ek 'n baie spesiale vriend, of vriendin verloor het, die dag toe ek met siekte gekonfronteer is, die dag toe ek vir die eerste keer sukses gesmaak, of mislukking ervaar het...  Almal van ons het al een van hierdie veranderings ervaar...  Heraclitus het die spyker op die kop geslaan - want al hierdie tipe gebeurtenisse, is wat kleur aan ons lewens gegee het...  Wat van ons die mense gemaak het wat ons vandag is...

Mens besef gewoonlik eers die waarde van sekere goed, wanneer jy dit eers verloor het...  Maar ook, dit is wat jou karakter bou, en vir jou 'n leier - iemand met meegevoel en deernis maak, om ander mense, wat met soortgelyke veranderinge gekonfronteer word, te kan help en bystaan...  Wayne Gretzky se aanhaling is iets wat ons almal hier aan die einde van 2014 moet onthou, en hopelik verkeerd bewys!  Moenie uitmis op dinge, omdat jy te bang is om 'n verandering te maak nie...  Groot geleenthede kom, maar hulle gaan net so vinnig verby, as jy nie gereed is, om hulle te benut nie...  En al hoe jy gereed kan wees om groot veranderinge aan jou lewe te maak, is om Jesus se hand vas te hou, dat Hy jou sal lei met jou besluitneming, sodat die besluit wat jy neem, vir jou van die grootste waarde kan wees...  Moenie "settle" vir tweede beste, en uitmis op alles wat God nog vir jou het, of wat jy nog nooit probeer het nie...  Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen?  Moenie net daaroor dink en tob nie… Soos Nike se slagspreuk sê: "Just do it..."  Moenie eendag spyt wees, op dit waarop jy uitgemis het, omdat jy nie daardie verandering wou maak nie...  Ek het 'n status update van iemand op Facebook gesien wat sê: "Your legacy should be that you made it better than it was when you got it..." :)

blessings!

Anel xx

Sunday 23 November 2014

“Stress makes you believe that everything needs to happen right now… Faith reassures you that everything will happen in God’s timing…” ~ FB Joy of dad

Haloes! J

“Stress makes you believe that everything needs to happen right now…  Faith reassures you that everything will happen in God’s timing…” ~ FB Joy of dad

Mark 11:22-24

“Have faith in God, Jesus answered…  I tell you the truth, if anyone says to this mountain, Go throw yourself into the sea and does not doubt in their heart and believe that it will happen what he says will happen, it will be done for him…  Therefore I tell you, whatever you ask for in prayer, believe that you have received it, and it will be yours…”

Luke 7:27

“I will send my messenger ahead of you, who will prepare your way before you…”

“It doesn’t have to be easy…  It just has to be interesting…” ~ Elizabeth Gilbert

“Hardships often prepare ordinary people, for an extra-ordinary destiny…” ~ C.S Lewis

Ek is seker almal van ons was al in 'n situasie waar ons iets baie graag wou hê …  Miskien wou jy baie graag ‘n sekere posisie op jou skool se leerlingraad beklee, miskien wou jy met ‘n sekere persoon ‘n verhouding aanknoop, miskien was daar ‘n bevordering by die werk, of ‘n geliefde of jyself wat siek was wat jy baie graag wou sien beter word…  En maak nie saak hoe jy gebid het nie, was dit net nie vir jou beskore nie… OP DAARDIE STADIUM VAN JOU LEWE NIE… 

As jy gou dink aan kos wat gaar gemaak word…  3 logiese veronderstellings bestaan – as die kos nog nie heeltemal gaar is nie, gaan dit nie kan smaak soos wat dit kan smaak nie – “daardie iets” om dit ‘n absolute wenner dis te maak, sal ontbreek…  As kos te lank gekook het, loop jy die gevaar dat dit “overly done” kan wees – of dalk nog erger – dat dit gebrand kan wees…  Die smaak van daardie dis sal ook nie wees wat dit veronderstel was om te wees nie…  Hoekom praat ek oor kos wat gebrand is??  Want vir die perfekte dis, moet jou bestandele reg wees, die temperatuur waarteen dit gekook word, moet reg wees, en die tyd wat die voorbereiding daarvoor neem, moet in plek wees…  As een van die drie stappe nie daar is nie, kan jy die beste voornemens in die wêreld hê, maar die dis sal nie wees wat dit moet wees nie…  Ons lewens werk dieselfde…  God weet wat Hy vir jou beplan op jou lewenspad…  Waar Hy jou wil gebruik, hoe Hy jou kan gebruik om ‘n verskil in hierdie deurmekaar wêreld te maak…  Wanneer ons bid en vir Sy leiding en wil in ons lewens vra, SORG Hy…  Die aanhaling vandag is vir my baie van pas…  Want ek dink ons almal het al gespanne geraak wanneer dinge nie wil uitwerk soos wat ons wil hê dit moet nie…  Moenie toelaat dat spanning die oorhand van jou kry, wanneer dit vir jou voel asof die dinge nie gebeur vir jou nie…  God weet wat moet gebeur, en wanneer dit moet gebeur en HOE dit moet gebeur, ten einde vir jou ‘n absolute WENNER dis te verskaf!  Moenie oorhaastig raak en met ‘n half-gaar gebak sit of weer op jou louere rus, en gulde geleenthede laat verbygaan, dat jy weer met ‘n gebrande dis sit nie…  Bid dat God aan jou die wysheid sal gee, en vir jou sal wys WANNEER die regte tyd aangebreek het, vir DIT wat moet gebeur vir wat Hy vir jou bestem het… Moenie moed verloor as dit dalk langer vat as wat jou geduld is nie…  Of as jou lewe dalk nie huidiglik verloop volgens die tydllyne wat “die mense” vir jou beplan het nie…  The best things in life are worth waiting for…  Glo, hoop en vertrou - God sal jou nie teleurstel nie...

Blessings!

anelxx

Friday 21 November 2014

“The first crisis you must conquer in the storm is fear… The Word says, fear not!” ~ Pastor John Hagee

Haloes! J

“The first crisis you must conquer in the storm is fear…  The Word says, fear not!” ~ Pastor John Hagee

Colossians 1:9-12

“Be assured that from the first day we heard of you, we haven’t stopped praying for you, asking God to give you wise minds and spirits attuned to his will, and so acquire a thorough understanding of the ways in which God works. We pray that you’ll live well for the Master, making him proud of you as you work hard in his orchard. As you learn more and more how God works, you will learn how to do your work. We pray that you’ll have the strength to stick it out over the long haul—not the grim strength of gritting your teeth but the glory-strength God gives. It is strength that endures the unendurable and spills over into joy, thanking the Father who makes us strong enough to take part in everything bright and beautiful that he has for us…”

Philippians 4:13

“I can do all this through him who gives me strength…”

“Being there for a friend is one of the greatest gifts you can give…  Another one is allowing them to be there for you too…” ~ Doe Zantamata

“There comes a time in life when you walk away from all the drama and those who create it…  Surround yourself with people who make you laugh, forget the bad, and focus on the good…  Love the people who treat you right…  Pray for the ones who don’t…  Life is too short to be anything but happy…  Falling down is part of life, getting back up is living…” ~ Unknown

As jy jou lewe in een woord vir my moet opsom – wat sal dit wees?  Drama? Gelukkig? Plain sailing?  Opdraend? Challenging?  Ek dink almal van ons het al een van die moontlike woorde beleef J  Baie keer is dit nie die situasie wat so challenging is nie, maar die mense in jou lewe wat dit meer challenging maak oor hoe hulle dit hanteer…  Almal van ons het verskillende maniere van hoe ons moeilike tye hanteer…  Sommige praat non-stop daaroor…  Ander wil nie daaroor praat nie…  Ander wil eers deur die situasie werk, self daarmee deal, en sal dan ander mense “inlaat”…  Sommige mense bou weer mure, en sal maak of die situasie nie bestaan nie, ten einde daarmee te deal…  Wanneer ek vriende oor my pad kry wat deur moeilike tye gaan, probeer ek myself altyd indink – as dit EK moet wees, hoe sal ek wou hê moet mense my ondersteun of vir my daar wees?  En wanneer ek daaroor gedink het, probeer ek in my manier dan daar wees vir ander…

Miskien sit jy tans in ‘n ongelooflike moeilike situasie en probeer jy om nog sin daarvan te maak…  Miskien voel jy dat jy niemand het om mee te kan praat nie, of miskien wil jy net nie praat daaroor nie…  Weet net dat God net ‘n gebed ver is…  Hy sluimer nie, en Hy slaap nie…  Hy sal jou NOOIT judge nie!  En dit wat jy aan Hom vertel, sal NET by Hom bly…  Moenie probeer om 100 dae vooruit te lewe nie…  Vat dit DAG vir DAG en vertrou dat God ‘n pad sal maak waar jy geen pad kan sien nie…  God gee aan ons elke dag genoeg krag, genade en insig vir die volgende 24uur…  Maak gebruik daarvan – en maak die meeste van die 24uur voor jou!

Blessings!

Anel xx

Wednesday 19 November 2014

“Some quit due to slow progress… Never grasping that slow progress, is progress…” ~ Unknown

Haloes! J

“Some quit due to slow progress…  Never grasping that slow progress, is progress…” ~ Unknown

1 Corinthians 10:13

“With God, there is nothing you can’t handle…” ~ Unknown

Romans 8:26

Meanwhile, the moment we get tired in the waiting, God’s Spirit is right alongside helping us along. If we don’t know how or what to pray, it doesn’t matter. He does our praying in and for us, making prayer out of our wordless sighs, our aching groans. He knows us far better than we know ourselves, knows our pregnant condition, and keeps us present before God. That’s why we can be so sure that every detail in our lives of love for God is worked into something good…”

“God has it all figured out…  He will make a way where you don’t see a way…” ~ Unknown

“God is making things happen for you…  Even when you don’t see it, even when you can’t feel it, even if it’s not evident…  God is working on your prayers…” ~ Unknown

Die storie van hasie en skilpad (wat ons altyd as kinders gehoor het), kom sommer by my op, as ek die aanhaling vir vandag lees…  Vir die van julle wat dit nie kan onthou nie, of sommer net ‘n refresher nodig het – enjoy! J  “One day a rabbit was boasting about how fast he could run. He was laughing at the turtle for being so slow. Much to the rabbit’s surprise, the turtle challenged him to a race. The rabbit thought this was a good joke and accepted the challenge. The fox was to be the umpire of the race. As the race began, the rabbit raced way ahead of the turtle, just like everyone thought. The rabbit got to the halfway point and could not see the turtle anywhere. He was hot and tired and decided to stop and take a short nap. Even if the turtle passed him, he would be able to race to the finish line ahead of him. All this time the turtle kept walking step by step by step. He never quit no matter how hot or tired he got. He just kept going.  However, the rabbit slept longer than he had thought and woke up. He could not see the turtle anywhere! He went at full-speed to the finish line but found the turtle there waiting for him…”

Hierdie is ‘n absolute voorbeeld van hoe mens dalk kan voel asof jy geen “progress” maak nie – dalk omdat jy te stadig beweeg, maar die feit dat jy aanhou beweeg, dalk teen ‘n stadige pas, is wat op die ou end vir jou die oorwinning gee!  Moet net nie gaan stilstaan nie…  Al voel die petrol in jou tenk is laag – moenie vaskyk in jou situasie of onmoontlike omstandighede nie…  Sit jou oë op God en plaas jou fokus op Hom!  Hy SAL vir jou die oorwinning of deurbraak gee – en dalk nie op die tyd wat jy dit wil hê nie – maar ALTYD wanneer jy dit nodig het…  Al is jy tans besig om “baby-steps” te gee – moenie WORRY nie!  Partykeer beweeg mens “agteruit” – wanneer jy probeer weg beweeg van iets wat nie reg vir jou is nie – die belangrikste is dat jy steeds beweeg…  God sal sorg dat jy koers wat jy inslaan, op die pad sal uitkom wat HY vir jou bestem het – wanneer jy Hom daarmee vertrou…  Hy is ALTYD by jou – in die donkerste nag, en moeilikste dag…  Hy stap voor jou om jou pad vir jou gelyk te maak, agter jou, om jou op te tel wanneer jy dalk mag val, onder jou om jou te dra waar jy nie verder kan nie, en bo jou, om jou die leiding te verskaf wat jy nodig het…  Plaas jou vertroue en hoop in God – Hy sal jou nie teleurstel nie…

Blessings!

Anel xx

Tuesday 18 November 2014

“When you look back at life… Will you say, ‘I wish I had…” or I am glad I did?” ~ Unknown

Haloes! J

“When you look back at life… Will you say, ‘I wish I had…” or I am glad I did?” ~ Unknown

Romans 5:3-5

“We can rejoice, too, when we run into problems and trials, for we know that they help us develop endurance. And endurance develops strength of character, and character strengthens our confident hope of salvation. And this hope will not lead to disappointment. For we know how dearly God loves us, because he has given us the Holy Spirit to fill our hearts with his love…”

Romans 12:12

“Be joyful in hope, patient in affliction, faithful in prayer…”

“Life has knocked me down a few times…  It has shown me things I never wanted to see…  I have experienced sadness and failures…  But one thing is for sure…  I always get up!” ~ Unknown

“Give God praise in the valley and He’ll give you strength to climb back on top of the mountain…” ~ Unknown

Is jy iemand wat planne maak, partykeer om nog planne te maak, of maak jy meestal besluite op die ingewing van die oomblik en dink jy later eers oor die “consequences”…  Wanneer mens meer van ‘n “beplanner” is, is mens se lewe so gestruktureer dat mens partykeer uitmis op die “impromptu” kuiers, geleenthede of goeie tye…  Hiermee sê ek nie dit is ‘n slegte ding om te beplan nie – ek is ook iemand wat van struktuur hou…  Maar somtyds probeer mens alreeds weet hoe iets sal eindig, nog voor dit behoorlik begin het, dat mens uitmis op die “journey” (wat gewoonlik die beste deel is!) tussenin…

Een iets wat ek altyd in ag probeer neem wanneer ek groot besluite neem, is “as ek eendag oud is en op die ouetehuis se stoep gaan sit – gaan ek spyt wees dat ek dit nie gedoen het nie?”  As die antwoord ‘n ja is, probeer ek om ‘n manier te vind en dit te doen – ten einde met NO REGRETS te lewe…  Hierdie tyd van die jaar is gewoonlik ‘n tyd waar ons moeg voel, die dae is lank, die deadlines super baie!  Mense se “lonte” is korter en wrywing tussen mense, laat die humeure sommer vinnig opvlam…  Iets om te onthou gedurende hierdie tyd, is dat God ALTYD by ons is…  Dat wanneer ons Hom eerste stel in ons lewens, Hy die ander dinge in plek sal laat val…  Hy sal ons help om ‘n vol lewe te lei, wanneer ons Hom eerste stel!  Miskien is jy vandag waar jy hierdie sit en lees redelik moeg, uitgeput en reg vir ‘n break…  Begin jou dag saam met God en raak rustig – gryp elke geleentheid wat jou kant toe kom!  Maak ‘n lysie van alles wat jy nodig het om te doen, en begin by ‘n punt…  God sal vir jou genoeg ure in die dag sit, om te doen wat jy moet doen!  Hy sal jou help om ‘n vol lewe te lei, sodat jy eendag op daai ouetehuis se stoep sal kan sit en sê “I am glad I did…”

Blessings!

anelxx

 

 

Monday 17 November 2014

“Whenever you find yourself doubting how far you can go, just remember how far you have come… Remember everything you have faced, all the battles you have won and all the fears you have overcome… You can do it!” ~ Unknown

Haloes! J

“Whenever you find yourself doubting how far you can go, just remember how far you have come…  Remember everything you have faced, all the battles you have won and all the fears you have overcome…  You can do it!” ~ Unknown

Exodus 14:14

“The Lord will fight for you and you can be still…”

John 4:4

“I am equipped for victory…”

“Strength does not come from what you can do…  It comes from overcoming the things you once thought you couldn’t…” ~ Rikki Rogers

“Why do we close our eyes when we pray, cry, kiss or dream? Because the most beautiful things in life are not seen but felt by the heart…” ~ Denzel Washington

Soos julle al seker oor die jare agtergekom het, LOVE ek sport!  En iemand wat vir my ‘n absolute voorbeeld is van die woordjie “PASSIE” is Heynecke Meyer…  Hy raak so totaal en al meegevoer met die spel, dat hy homself SO inleef daarin, dat jy sy gemotiveerdheid, passie en determinasie kan SIEN!  Die harde realiteit van die spel, is dat hy ALLES kan insit in die “coaching”, maar wanneer daardie 15 spelers uithardloop op die veld, moet hulle dit waaraan hy hulle laat werk het, of dit waarin hy vir hulle leiding gegee het gedurende die week – gaan LEEF, of tentoonstel in hulle spel…  Hy wat die coach is, sit dan op pawiljoen / of in die coaching staff boks…  Al wanneer hulle geleentheid het om te praat is halftyd, of wanneer die coach tussenin spelers “substitute” en hy dan ‘n boodskap saam met die nuwe outjie kan opstuur…

Hierdie beeld het my sommer aan ons lewens laat dink…  God is ons coach…  Sy woord is ons rigtingaanwyser…  En wanneer ons “die Lewe” doen, en op die speelveld is, is ons Coach partykeer stil…  Dit beteken nie dat Hy nie daar is nie…  Hy kyk heeltyd vir ons – dus Hy hou heeltyd oor ons die wag…  Hy is net ‘n gebed ver… Hy kan aan ons antwoorde verskaf op ons gebede deur Sy woord, of somtyds deur mense wat Hy oor ons pad stuur…  Situasies en teleurstellings kom dikwels oor ons paaie…  Ek glo, dat dit ons sterker maak, en ook equip, sodat ons iemand anders sal kan help wat deur soortgelyke situasies gaan…  Die belangrikste ding om net te onthou, is wanneer ons “slam bam” in die middel van die wedstryd is, end it dalk lyk of alles moontlik teen ons gaan, is die belangrikste om te onthou dat God oor jou die wag hou, en net ‘n gebed ver is…  Hy sal jou NIE in die steek laat nie!  Hou aan bid, hou aan vertrou, en speel jou HART uit!

Blessings!

Anel xx 

 

 

 

 

 

Sunday 16 November 2014

“Don't limit yourself. Many people limit themselves to what they think they can do. You can go as far as your mind lets you. What you believe, remember, you can achieve…” ~ Mary Kay Ash


Haloes! J
 
“Don't limit yourself. Many people limit themselves to what they think they can do. You can go as far as your mind lets you. What you believe, remember, you can achieve…” ~ Mary Kay Ash
 
2 Corinthians 12:9-10
 
“But he said to me, "My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness." Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ's power may rest on me.  That is why, for Christ's sake, I delight in weaknesses, in insults, in hardships, in persecutions, in difficulties. For when I am weak, then I am strong…”
 
Psalm 46:1
 
“God is our refuge and strength, an ever-present help in trouble.”
 
“When you get into a tight place and everything goes against you, till it seems as though you could not hang on a minute longer, never give up then, for that is just the place and time that the tide will turn…” ~ Harriet Beecher Stowe
 
“Tomorrow is the most important thing in life. Comes into us at midnight very clean. It's perfect when it arrives and it puts itself in our hands. It hopes we've learned something from yesterday…” ~ John Wayne
 
Ek het die voorreg gehad om Vrydag by ‘n konferensie, ‘n motiverings praatjie deur Chris Bertish te hoor…  Hy is ‘n outjie al die pad van Kenilworth in die Kaap, maar een met groot hart, en groot waagmoed… Surfing is een van sy passies en elke moontlike geleentheid wat hy gehad het om aan ‘n kompetisie te kon deelneem of om ‘n spesiale uitnodiging te kry, het hy ten volle aangegryp!  Hy is iemand wat werklik LEEF, en glo dat wanneer ‘n geleentheid jou kant toe kom, jy sorg dat jy dit aangryp…  Ek’t een van sy sukses stories waarvan hy ons vertel het vir julle gaan soek op die Internet – ek deel dit graag met julle…  Mavericks is een van die beste “surf spots” naby San Francisco…  Mag hierdie jou inspireer…
 
“Chris Bertish's journey to Maverick's alone would exhaust most.  First, after all his sacrifices to get the invitation, he almost didn't have enough money to make the trip. He managed to cobble together emergency loans from his brother and a friend to pay for his flight from South Africa and then spent the next 36 hours on a plane. From his home in Cape Town, he had to make stops in Amsterdam, Detroit and San Francisco, where he arrived late the night before the 2010 contest.  His custom big wave gun and wetsuit, however, didn't arrive until days later. An airlines official suggested he could rent them once he got to the beach.  Again, a friend stepped up to loan Bertish a surfboard, but riding a borrowed board wasn't going to do much for his chances of fulfilling his goal of winning in his first attempt. Neither did the lack of sleep do him any favors. But those wouldn't be his biggest obstacles that day. That came in the form of a 50-foot rogue wave...
 
Ten minutes into his first heat, on his way back into the lineup, Bertish saw the wave coming. He paddled to the outside of the break, sure the giant wouldn't rise up that far outside the channel. Usually he's good at gauging the movements of the ocean. This time, he wasn't. The wave reared up and crashed down right on top of him, dunking him deep into the frigid waters. The current then dragged him what he estimates to be a quarter mile under water before letting him up for air.  "By the time I got picked up, I was like a lifeless corpse. I thought I was done for the whole day," Bertish told the Sentinel after the event.  Then, he re-evaluated: "In life, sometimes you only get one chance to live your dream. So, I just put it in my head that I had to get back up. "Bertish got back into the lineup in time to catch another wave and advanced to the quarterfinals and then the semifinals. During that round, he took another wave on the head while making a cutback under the lip. He didn't spill any blood until the final, though, when he bit a gash into his own lip during a ride that helped him win $50,000 -- more than enough for a plane ticket home. "We were really fortunate that (the organizers) held the contest in borderline suicide conditions, but they were still rideable," Bertish said of the experience. "They pushed big wave surfing to a new level."
 
Hoe inspirerend is hierdie nie?  Die brander wat hom 0,804 km onder die water gestamp het, waar hy net meer as 5 minute onder die water was, kon sy einde beteken het…  Hy het egter aan ons gesê dat daar twee woorde is wat hy uit sy woordeskat verban het…  “Kan nie” en “onmoontlik”…  Sodra jy ‘n limiet op jouself plaas deur jou woorde, glo jou brein dit…  Maar wanneer opgee nie ‘n opsie is nie, veg mens tot die bitter einde…  By God bestaan die woord onmoonlik ook nie!  Hy spesialiseer in die “onmoontlike” situasies…  Wanneer God ‘n droom in jou hart sit – moenie bang wees as dit groter is as wat jou brein kan kleinkry nie…  Wanneer jy saam met Hom stap is daar geen limiete op wat gedoen en bereik kan word nie…  He will open doors, which no man can close…  Vertrou net!
 
Blessings!
 
Anel xx

Thursday 13 November 2014

"When God has called you to wait t is because what he is doing during the waiting time is necessary for the best outcome..." ~ Unknown

Haloes! :)
 
"When God has called you to wait t is because what he is doing during the waiting time is necessary for the best outcome..." ~ Unknown
 
Psalm 20  (some verses)
 
"In times of trouble, may the Lord answer your cry...  May the name of God keep you safe from all harm, may he send u help from His sanctuary and strengthen you from Jerusalem...  May He grant you, you heart's desires and make all your plans succeed...  May the Lord answer all your prayers..."
 
Numeri 6:24-26
 
"Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees...  Die Here sal jou gebede verhoor en aan jou Sy vrede gee..."
 
"God sal nooit toelaat dat jy enige moeilikheid ondervind as Hy nie spesifieke doel daarmee het en jy groot seën uit die beproewing sal ontvang nie..."  ¬ Peter Marshall
 
"Wanneer jy God opreg bedank het vir elke seën wat jou toeval, sal daar weinig tyd oorbly om te kla..."  ¬ Hannah Moore
 
God wil JOU seën...  Moenie nou outomaties dink - ja anel, ek weet jy skryf dit vir al die ANDER mense wat hierdie lees...  Ek wil vir jou kom sê, liewe vriend, vriendin of iemand wat ek nog nooit onmoet het nie - God wil vir JOU (sit jou naam in) SEën...  Ek bid vanoggend Psalm 20 oor jou lewe...  Dit was vir my so 'n groot blessing toe ek dit laas week ontvang het, dat ek nie anders kan as om dit met jou te deel nie...
 
God is in beheer - Hy hoor jou wanneer jy bid...  Hy omvou jou met Sy liefde en Sy guns (al voel dit party dae nie so nie), wanneer jy by die werk is of met jou dagtaak besig is...  Hy plaas Sy engele elke aand om jou huis wanneer jy gaan slaap om jou te bewaar teen enige gevaar...  Hy sal getrou bly...  Iemand het nou die aand die mooiste beeld gebruik - "soos wat ons die beste vir ons kinders sal wil hê, en nie leë beloftes aan hulle maak - wat ons nie gaan deursien nie, kan ons weet dat God nie beloftes aan ons sal maak, wat Hy nie sal nakom nie..."  Dinge kom dalk met 'n ompad - maar God sal sorg dat die seën wat Hy vir jou beplan, oor jou uitgestort sal word...  Lewe met afwagting!!  En BID daarvoor...  Mag God jou vandag styf vashou en bewaar teen ALLE negatiewe dinge wat jou dalk mag oorval...
 
blessings!!
 
anelxx

Wednesday 12 November 2014

“If you're trying to achieve, there will be roadblocks. I've had them; everybody has had them. But obstacles don't have to stop you. If you run into a wall, don't turn around and give up. Figure out how to climb it, go through it, or work around it…” ~ Michael Jordan

Haloes! J

“If you're trying to achieve, there will be roadblocks. I've had them; everybody has had them. But obstacles don't have to stop you. If you run into a wall, don't turn around and give up. Figure out how to climb it, go through it, or work around it…” ~ Michael Jordan

Isaiah 12:2

“Surely God is my salvation; I will trust and not be afraid. The LORD, the LORD, is my strength and my song; he has become my salvation."

1 Samuel 30:6 

“And David was greatly distressed, for the people spoke of stoning him, because all the people were bitter in soul, each for his sons and daughters. But David strengthened himself in the LORD his God…”

“The pessimist complains about the wind; the optimist expects it to change; the realist adjusts the sails…” ~ William Arthur Ward

“Even if you're on the right track, you'll get run over if you just sit there…” ~ Will Rogers

Om te lewe is om ‘n stukkie hoop te hê… Wat as ek vandag vir jou sê – hier in my hand, het ek JOU totale lewensstorie… Elke hoogtepunt, laagtepunt, wat tussen – in gebeur, en jou einddatum… Dis als SET in STONE en geen veranderings sal aan die storie aangebring word nie…

Ek dink dit sal baie moeilik wees om werklik te LEWE, as jy weet wat die uitkoms van jou lewe sal wees… Geen hoop om jou drome te verwesenlik nie, of om jou “droom” werk los te slaan nie, om die wêreld te sien of jou lewensmaat te ontmoet nie… Ek dink dat HOOP, een van die grootste geskenke is waarmee God ons geseën het… Daar is defnitief nie HOPELOSE situasies nie, ek dink dis meer ‘n geval van mense wat hoop verloor het met hul omstandighede…

Jeremia 29:11 sê: “Die Here weet wat Hy vir jou beplan – goed en nie sleg nie…” Ek glo nie dat ons lewensstorie “set in stone” is nie… Ons dien ‘n God wat ‘n gentleman God is wat nie sy keuses op jou sal forseer nie… Hy sal aan JOU die keuse oorlaat, en deur jou besluite, sal jou lewe uiteindelik ‘n rigting inslaan… Deur te bid vir God se wil – en nie jou eie nie, sal uiteindelik vir jou die meeste seën bring! Want as ons stap in God se wil, stap ons met Sy hand van bewaring oor ons, en uiteindelik in Sy blessing…  God gee ons dalk nie altyd wat ons wil hê nie – maar ALTYD wat ons nodig het… Hy sorg vir die regte mense in jou lewe, vir geleenthede, deurbrake en liefde op die REGTE tye… Moenie hoop verloor met hoe jou lewe tans verloop nie… Al kan mens nie sien wat voorlê nie, weet ons dat ons vir God het, en solank ons vir God het, is NIKS onmoontlik nie…  Hou aan bid en vertrou - God sal voorsien!

Blessings!

Anel xx

Tuesday 11 November 2014

“Life is ten percent what happens to you and ninety percent how you respond to it…” ~Lou Holtz

Haloes! J

“Life is ten percent what happens to you and ninety percent how you respond to it…” ~Lou Holtz

2 Timothy 4:17 

“But the Lord stood by me and strengthened me, so that through me the message might be fully proclaimed and all the Gentiles might hear it. So I was rescued from the lion’s mouth…”

Joshua 1:9-11 

“Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be frightened, and do not be dismayed, for the LORD your God is with you wherever you go.” And Joshua commanded the officers of the people, “Pass through the midst of the camp and command the people, ‘Prepare your provisions, for within three days you are to pass over this Jordan to go in to take possession of the land that the LORD your God is giving you to possess.'”

“When it is obvious that the goals cannot be reached, don't adjust the goals, adjust the action steps…” ~ Confucius

“Never let your head hang down. Never give up and sit down and grieve. Find another way. And don't pray when it rains if you don't pray when the sun shines…” ~ Richard M. Nixon

‘n Groot waarheid wat iemand een dag kwytgeraak het was – hoekom moet daar 100 goed gebeur vir ‘n dag, om ‘n goeie dag te wees?  Terwyl ons net 1 slegte dingetjie nodig het, wat sal maak dat ons dan die dag sal bestempel as sleg?  Dis vir my SO waar!!!  Ons kyk baie keer so vas in ons omstandighede – en ook alles wat sleg is in ons omstandighede, dat ‘n nuwe dag, soms ongesiens verbysluip…  Dink gou as jy teenaan ‘n groot "landmark" staan, soos byvoorbeeld die Eiffel Tower, of Statue of Liberty, Big Ben of The Tower of London – wat gaan jy sien?  My raaiskoot is, heel waarskynlik slegs die deel wat reg voor jou is?  Wanneer jy teenaan iets staan, gaan jy slegs die stukkie sien wat REG voor jou is…  Dis eers wanneer jy terugtree, en ‘n bietjie afstand tussen jou en die landmark sit, wat jy die volle prentjie sal kan sien…

Hoe waar is dit nie met ons probleme of moeilike tye nie??  Ons is so “slam-bam” in die middel daarvan, dat ons NIKS anders raaksien as net dit nie?  Ons mis uit op die mooi dinge wat God oor ons pad laat kom, omdat ons fokus net op ons onmoontlike omstandighede is…  Baie keer, wanneer ons so vasgevang is in ons situasies, vergeet ons dat ons nie “alleen in die ding” is nie…  Want die dag toe jy vir God gekies het, het jy outomaties Iemand in jou lewe gekry, wat saam met jou “die lewe” doen…  Hy stap elke liewe dag saam met jou, en Hy is jou Partner in life…  Die word onmoontlik bestaan nie in Sy woordeskat nie, en soos Hy vir Dawid die krag gegee het om vir Goliat te verslaan, SO SAL HY BY JOU WEES!  Al wat jy moet doen is om Hom te vra om saam met jou te stap…  Ek wil jou laat met die woorde van ‘n Casting Crowns liedjie – vir jou wat deur ‘n baie moeilike tyd gaan…  Jy is nie alleen nie…  Jy hoef nie probeer om heeltyd so sterk te wees nie…  God is met jou…  Hy SAL sorg…

Just be held…

Hold it all together
Everybody needs you strong
But life hits you out of nowhere
And barely leaves you holding on
And when you're tired of fighting
Chained by your control
There's freedom in surrender
Lay it down and let it go
So when you're on your knees and answers seem so far away
You're not alone, stop holding on and just be held
Your worlds not falling apart, its falling into place
I'm on the throne, stop holding on and just be held
Just be held, just be held
If your eyes are on the storm
You'll wonder if I love you still
But if your eyes are on the cross
You'll know I always have and I always will
And not a tear is wasted
In time, you'll understand
I'm painting beauty with the ashes
Your life is in My hands
Lift your hands, lift your eyes
In the storm is where you'll find Me
And where you are, I'll hold your heart
I'll hold your heart
Come to Me, find your rest
In the arms of the God who wont let go
 
Blessings!

Anel xx

 

Monday 10 November 2014

“Life is really simple, but we insist on making it complicated…” ~ Confucius


Haloes! J
 
“Life is really simple, but we insist on making it complicated…” ~ Confucius
 
Matthew 17:20 
 
“He said to them, “Because of your little faith. For truly, I say to you, if you have faith like a grain of mustard seed, you will say to this mountain, ‘Move from here to there,’ and it will move, and nothing will be impossible for you.”
 
Mark 10:52 
 
“And Jesus said to him, “Go your way; your faith has made you well.” And immediately he recovered his sight and followed him on the way…”
 
“Life is not a problem to be solved, but a reality to be experienced…” ~ Soren Kierkegaard
 
“We must be willing to let go of the life we have planned, so as to have the life that is waiting for us…” ~ E. M. Forster
 
In ‘n werksonderhoud, is een van die gewildste vrae: “Waar sien jy jouself oor 10 jaar?”  As jy gou in jou skoene gaan staan van 10 jaar gelede – is jy nou waar jy gedink het jy gaan wees?  Is jy beter af as wat jy gedink het?  Of is dinge totaal en al ‘n ander prentjie as waarvoor jy gehoop het??  Die realiteit is, dat ons baie selde kan beplan wat met ons gaan gebeur en hoe ons daarop gaan kan reageer…  Mens het gewoonlik soveel planne oor “as dit gebeur, sal ek so reageer…”  Maar wanneer mens knie-diep, “die lewe” doen, kom mens agter dat die mens soveel planne kan maak soos wat hy wil, maar dat die Here op die ou end besluit hoe, wat en waar dinge moet gebeur…
 
Miskien het jy die afgelope 10 jaar bereik wat jy wou…  Miskien het die lewe jou verras, en het dit ‘n totale ander pad met jou geloop as wat jy ooit sou kon hoop of dink (dit kan goed of sleg wees)…  Miskien was hierdie afgelope 10 jaar vir jou ‘n harde pad, en wens jy dat sommige van die keuses wat jy uitgeoefen het – dat jy dit kan teruggaan en weer probeer…  Iemand in my bybelstudie het nou die aand ‘n wysheid kwytgeraak, en gesê – miskien as jy sou kon teruggaan, en jy die ander keuse gemaak het, sou jy nog slegter af gewees het as wat jy jouself nou sien…  Ek glo dat God aan elkeen van ons keuses gee, en daar waar ons dalk die verkeerde keuses maak, gebruik Hy dit om ons uiteindelik weer op die pad te kry, wat Hy vir ons bestem het…  Maar somtyds gebeur daar ook dinge, waaroor ons geen beheer het nie, wat ons timmer en kneus, maar wat ons as ‘n sterker mens anderkant uitkry…  Die belangrikste om te onthou, is dat geen trial waardeur jy gaan, groter sal wees as jou God nie…  Hy stap saam met jou – in goeie en slegte tye…  Hy sal jou dra, daar waar jou voete nie verder wil stap nie…  Soos Psalm 91 sê – Sy Engele sal jou bewaar, sodat jy nie jou voet teen ‘n klip stamp nie…  Kies die LEWE…  Saam met God sal jy elke besluit – goed of sleg kan hanteer, en kan gebruik om van jou die mens te maak wat God jou bestem het om te wees…
 
Blessings!
 
Anel xx