Sunday 31 January 2016

gebedsversoeke...

Hi julle awesome mense!

Bid asb saam vir ons boeties en sussies in Christus.

Mag julle 'n ongelooflike geseende week he!!

"That which is meant for you - won't pass you by..." - Unknown

Mark 9:23 - "Everything is possible, for the ones who believe..."

blessings!

anel xx

Anoniem 1:  Ons vriende se seuntjie 5 jaar oud Luis – is siek aan kanker.  Hy het die kanker in altwee longetjies en die bokant van sy  buik.
Dit is n seltsame kanker – oor die hele wereld het hulle die kanker nog nie by n kind gekry nie.
Hulle was nou orals – die spesialiste in Switzerland het almal saamgekom – hulle het Duitsland by betrek – maar die uitslae bly dieselfde.
In Amerika het hulle n volwasse gehad wat die kanker het – daar kon hulle n sekere medikasie vir hom gee – maar die medikasie is 
Nie vir n kind bedoel nie.
Hy het ontsettend pyn en kry baie swaar.  Ons vra dat almal vir hom asseblief sal bid.

Anoniem 2:     My ma se gesondheid:  Vir 69 jaar was my ma gesond en aan die gang en toe verander alles. Vanaf Januarie 2015 het sy ‘n senuwee wat in haar lae rug vasknyp en allerhande drama veroorsaak. Ons vind toe ook uit dat die mediese fonds opsie waarop sy is, nie enige rug- of nekoperasies dek nie. Ons was intussen by Tygerberg Hospitaal se ortopedie afdeling, maar dinge gebeur BAIE stadig en sy ervaar daagliks pyn en ongerief in haar bene a.g.v. die senuwee wat vasknyp. Haar volgende afspraak by die ortopeed is 16 Maart 2016. Bid asb dat hulle haar gou sal kan opereer of dat daar op ‘n ander manier genesing sal kom.

Anoniem 3: My broer se dogter (studies en finansies):  My broer se dogter is 19 en bly al vir die afgelope 8 jaar by ons in die huis. My broer is in 2012 oorlede en haar ma (hulle was geskei) kan agv finansiële redes nie vir haar sorg nie. Sy gaan nou by CPUT Wellington Onderwys swot, maar sy is nie akademies  baie sterk nie en ons maak van studielening gebruik. Ons het aansoek gedoen vir beurs, maar hoor eers in Maart. Ek glo werklik dat die Here sal voorsien vir haar, maar ek wil vra dat jy sal bid dat sy haar kant sal bring en dat die finansies goed sal uitwerk. Ek worry maar baie oor haar.

Anoniem 4:  Gebed vir 'n ouerpaar wat al bietjie ouer is en sukkel om swanger te raak.  Dat God hulle die rustigheid en vasbyt sal gee om te vertrou, vir Sy tyd...

Tuesday 26 January 2016

gedagteki vir die daggie notification!

gedagteki vir die daggie notification!

Hi julle ongelooflike mense… 

Ek het nou al 'n paar navrae gehad, so ek neem aan baie van julle het nie my epos van verlede week / die week ontvang nie.  Sien asb hieronder!

Ek hoop dat julle almal ‘n heerlike ruskans en baie geseende Feestyd saam met geliefdes agter die rug het…  Ek’t lank gewroeg en gebid oor die Gedagteki vir die daggie – en dis met swaar hart dat ek julle laat weet dat die stuk wat jy nounet ontvang het, vir eers my laaste stuk is…  Mense het my al so baie gevra oor wanneer ek ‘n boek gaan uitbring, en dis werklik iets wat elke jaar op my bucketlist is, maar tussen werk, Kerk, "die lewe" en die daaglikse skryf van die gedagteki, is dit iets wat altyd net op die “bucketlist” bly…   2016 is die jaar wat ek dit wil najaag, en ten einde dit behoorlik te doen, moet ek vir eers ‘n “sabattical” van die daaglikse skrywe vat…

Dit was vir my ‘n ongelooflike 8 jaar wat ek dit al doen, en God het my gebless om soveel van julle te leerken en saam met julle te kon bid…  Weet asb dat indien jy nodig het om ‘n gebedsversoek deur te stuur, my email steeds 150% beskikbaar is…  Ek weet net dat God my vir eers op ‘n ander plek wil gebruik…  My gebed is dat julle elkeen ‘n ONGELOOFLIKE geseende 2016 sal he…  Mag God jou omboul met Sy goedheid, liefde en blessing, en mag jou beste oomblikke van 2015, jou slegste wees van 2016…

Numeri 6:24-26 is my vers vir julle vir julle toekoms – “Mag die Here julle seen en julle beskerm… Mag die Here tot julle redding verskyn en vir julle genadig wees…  Mag die Here julle gebede verhoor, en aan julle Sy vrede gee…”

Baie blessings vir jou!

Anel xx

Monday 25 January 2016

gedagteki vir die daggie notification!

Hi julle ongelooflike mense… 

Ek het nou al 'n paar navrae gehad, so ek neem aan baie van julle het nie my epos van verlede week ontvang nie.  Sien asb hieronder!

Ek hoop dat julle almal ‘n heerlike ruskans en baie geseende Feestyd saam met geliefdes agter die rug het…  Ek’t lank gewroeg en gebid oor die Gedagteki vir die daggie – en dis met swaar hart dat ek julle laat weet dat die stuk wat jy nounet ontvang het, vir eers my laaste stuk is…  Mense het my al so baie gevra oor wanneer ek ‘n boek gaan uitbring, en dis werklik iets wat elke jaar op my bucketlist is, maar tussen werk, Kerk, "die lewe" en die daaglikse skryf van die gedagteki, is dit iets wat altyd net op die “bucketlist” bly…   2016 is die jaar wat ek dit wil najaag, en ten einde dit behoorlik te doen, moet ek vir eers ‘n “sabattical” van die daaglikse skrywe vat…

Dit was vir my ‘n ongelooflike 8 jaar wat ek dit al doen, en God het my gebless om soveel van julle te leerken en saam met julle te kon bid…  Weet asb dat indien jy nodig het om ‘n gebedsversoek deur te stuur, my email steeds 150% beskikbaar is…  Ek weet net dat God my vir eers op ‘n ander plek wil gebruik…  My gebed is dat julle elkeen ‘n ONGELOOFLIKE geseende 2016 sal he…  Mag God jou omboul met Sy goedheid, liefde en blessing, en mag jou beste oomblikke van 2015, jou slegste wees van 2016…

Numeri 6:24-26 is my vers vir julle vir julle toekoms – “Mag die Here julle seen en julle beskerm… Mag die Here tot julle redding verskyn en vir julle genadig wees…  Mag die Here julle gebede verhoor, en aan julle Sy vrede gee…”

Baie blessings vir jou!

Anel xx

Sunday 17 January 2016

Die eerste en laaste gedagteki...vir nou...

“Don’t downgrade your dream to match your reality… Upgrade your faith to match your destiny…” - Unknown

Haloes! :)

“Don’t downgrade your dream to match your reality… Upgrade your faith to match your destiny…” - Unknown

Jeremiah 29:11

“For I know the plans I have for you, declares the Lord…  Plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future…”

Isaiah 43:19

“See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the desert and streams in the wasteland…”

“Always remember that your present situation is not your final destination… The best is yet to come!” – Unknown

“God found Gideon in a hole…  He found Joseph in a prison…  He found Daniel in a lion’s den… He has a curious habit of showing up in the midst of trouble, not in the absence… Where the world sees failure, God sees a future…  Next time you feel unqualified to be used by God, remember this, He tends to recruit from the pit, not the pedestal…” - Unknown

Wat is dit wat jou laat “tick”?  Wat jou opgewonde maak, en laat voel asof jy die wereld kan verander?  Wat is jou droom?  Ja, daardie ene wat jy ver weg gaan bere het, oor sy onmoontlikheid…  Of vanwee die situasie waarin jy jouself tans bevind? Of dit nou finansiele moeilikheid, gebroke verhoudings, gebroke vertroue, eensaamheid, hartseer, verlies van ‘n geliefde, of watookal is!  Vra jouself die vraag af – wat weerhou jou tans van ‘n vol lewe – ‘n lewe waarin jou drome nagejaag word?

Baie keer kan ons baie verskonings of redes he…  Ek is nie slim, of mooi, of vining genoeg nie…  Daar is mense, beter gekwalifiseer as ek…  Niemand sal my wil kies nie…  Miskien skryf ek vandag NET vir jou…  Soos jy hierbo kan sien van die anonieme aanhaling – God kies nie van die podium af nie – hy kies gewone mense, soos ek en jy!  Jy moet net ‘n bereidwillige hart he…  Ekt die naweek so ‘n spesiale boodskap van God gekry, wat ek wil he jou boodskap vir 2016 moet wees…  Waarop is jou lewe gebou – en wat vul jou lewe??  Ons het ‘n opelug fliek gaan kyk en halfpad deur, is die fliek gestop vanwee sterk wind wat die skerm erg laat beweeg het…  Hulle het die skerm laat “afblaas” omdat dit nie sterk genoeg was om die weersomstandighede teen te staan nie…  Dit het my herinner aan die dwase man wat sy huis op die sand gebou het…  Wanneer jou basis verkeerd is (dit wil se – as Jesus nie jou anker is, waarop jou lewe gebou is nie, en wanneer jy nie tyd in God se woord spandeer, en jouself voortdurend vul met die Heilige Gees se teenwoordigheid en krag nie – sal jy nie kan staande bly teen die aanslae van die duiwel nie…  Hy sal jou voortdurend kom vul met vrees en kom wysmaak dat jou drome te groot is vir jou potensiaal…  Of jou allerhande onwaarhede wysmaak...  God sou nie die droom in jou hart kom sit het, as Hy nie daardeur ‘n wonderwerk kan doen, ten einde Sy grootheid, daardeur sigbaar te maak nie! God wil die wereld verander – met jou hulp! Hy wil Sy wonderwerke gebruik, om ‘n testimony vir die wereld te wees!  Ephesians 3:20 – se dit baie mooi - Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us, to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen…  Maak 2016 JOU jaar – deur jou fondasie Jesus te maak, en jou daagliks te vul met God se woord…  Dit sal jou staande hou, wanneer die stormwinde kom…  God het soveel meer vir jou as wat jy ooit sal kan imagine!!  Stel jouself oop daarvoor, en moenie toelaat dat die duiwel jou kom vul met vrees nie...  Gary Kieswetter het vandaag gese dat jy wanneer jy die duiwel se leuens glo - gee jy hom krag...  Vind jou krag in jou Hemelse Pappa! Hy het jou oneindig baie lief...

Blessings!

Anel xx