Sunday 29 March 2015

gebedsversoek en aankondiging!

Hi julle awesome mense!

Bid asb saam vir die onderstaande!  Let ook asb dat aangesien die skole sluit en vanwee vakansiedae, asook die feit dat ons jaareind oudit het by die werk, sal die gedagteki vir die daggie saam met die skole "breek" vanaf 2 April - 13 April 2015. Die volgende gedagteki vir die daggie sal dus op 13 April 2015 verskyn.

blessings!

anel xx

Anoniem 1:  Bid asb saam vir my boetie wat 'n dwelmverslaafde is.

No comments: