Haloes! J
Blessings!
“Stay away from negative people… They have a problem for every solution…” ~
Unknown
Psalms 66:17-20
“I cried to him with my mouth, and high praise was on my
tongue. If I had cherished iniquity in my heart, the Lord would not have
listened. But truly God has listened; he has attended to the voice of my
prayer. Blessed be God, because he has not rejected my prayer or removed his steadfast
love from me!”
Psalms 146:5-6
“Blessed is he whose help is the God of Jacob, whose hope
is in the LORD his God, who made heaven and earth, the sea, and all that is in them, who keeps
faith forever…”
“When God pushes
you to the edge of difficulty… Trust Him
fully… Because two things will
happen… Either He will catch you when
you fall, or He will teach you how to fly…” ~ Unknown
“Watch your
attitude… It’s the first thing people
notice about you…” ~ Unknown
Elke seisoen het in sy eie reg iets wat eie is aan
hom… God het elke seisoen geskep met
ongelooflike skoonheid… Ek dink aan
herfs vanoggend… Die bome wat ons as
“groen” ken in die lente en somer, se blare neem skielik ‘n totale ander kleur
aan… Rooi, roesbruin, bruin,sommige
selfs oranje… Die bome verloor dan
hierdie pragtige kleure, net om heeltemal gestroop in die winter te staan… Maar sodra die winter verby is, dra die boom
weer nuwe blare – so groen soos gras, so asof die boom nooit die wintermaande
gesien het nie…
“I read about an
experiment that attempted to measure the power of attitude in rats… The researchers wanted to see how the rats’
attitudes affected their will to live…
They put one rat in a large tub of water with high sides so it could not
get out… Then they put the tub in a dark
room… They timed how long the rat would
keep swimming before it gave up… The rat
lasted a little over three minutes… Then
the researchers put another rat in the same tub, but this time allowed a bright
ray of light to shine into the room…
That rat swam more than 36 hours, 700 times longer than the rat with no
light… Why was that? The rat with no light, had no hope… When he looked ahead he saw only
darkness…” ~ Quoted from “IT’s your time
~ Joel Osteen”
Hoekom haal ek vir jou ‘n stuk oor rotte aan, en skryf ek
oor die seisoensveranderinge? Want,
liewe vriend en vriendin, ons lewens kan met beide hierdie situasies
assosieer… Ons lewe gaan self deur
seisoene, net soos die natuur dit ervaar…
Ons kan dalk die pragtigste dinge of drome in ons lewens hê, net vir die
“winter” om toe te slaan en ons van ALLES te stroop… Dat ons alles verloor wat vir ons spesiaal was,
in ‘n oogwink… Sonder dat ons daarop
voorbereid was, of sonder dat ons ‘n “plan B” in plek gehad het… En die winter
hou somtyds baie langer aan as wat ons sou hoop!
Soos die rotte in die eksperiment, dink ek voel baie van
ons soos rot 1 partykeer… Jy is omring
deur duisternis, donkerte… Maak nie saak
waar jy kyk of hoe hard jy probeer nie – daar is nie ‘n ligstraaltjie van ‘n
dag oud wat na jou kant toe kom nie… Dis doodloopstraat, op
doodloopstraat... MAAR, omdat ons WEET
dat Jesus aan die Kruis vir ons sondes gesterf het, SAL daar ALTYD LIG na die
donkerte kom! Selfs al voel dit vir ons
of dit baie langer donker bly as wat dit moet…
Jesus het vir ons belowe, om ons NOOIT, maar NOOIT alleen te los, of te
“abandon” nie… Hy is die lig wat ALTYD
Sy verskyning sal maak… Jy kan soos rot
nommer 2 WEET – Jesus leef… Jy kan ELKE
dag Hoop hê, omdat jy vir Jesus het! Hy
sal dinge laat uitwerk soos dit moet…
Somtyds hou die winter langer aan, om die opgaardamme voller te maak as
voorbereiding, vir die warm somer wat mag voorlê… God sal nie dinge om dowe neute in jou lewe
toelaat nie… Hy is besig met
voorbereidings in jou lewe, vir dit wat op jou wag... Als sal saamwerk om uiteindelik Sy plan vir
jou lewe te volbring! Mag jy Jesus se
liefde, genade, vrede en HOOP, vandag ten opsigte van elke aspek van jou lewe
ervaar!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment