Thursday 30 July 2015

“Be thankful for what you have; you’ll end up having more… If you concentrate on what you don’t have, you will never, ever have enough…” ~ Oprah Winfrey

Haloes! J
 
“Be thankful for what you have; you’ll end up having more…  If you concentrate on what you don’t have, you will never, ever have enough…” ~ Oprah Winfrey
 
2 Corinthians 12:9
 
“My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness..”
 
Isaiah 41:13
 
“For I am the Lord your God, who takes hold of your right hand and says to you, do not fear; I will help you…”
 
“Stop saying “I wish…”, start saying “I will…” ~ Unknown
 
“And once the storm is over, you won’t remember how you have made it through, how you managed to survive…  You won’t even be sure, when the storm is really over…  But one thing is certain, when you come out of the storm, you won’t be the same person who walked in…  That’s what this storm’s all about…” ~ Hanruki Murakaml
 
Ek het die naweek met ‘n vriend gesels en ons het gepraat oor die verloop van die lewe…  Wanneer mens op skool is, dan wens mens altyd – ai, as ek net Universiteit / College toe kan gaan – DAN, sal my lewe volmaak wees…  Op Universiteit / College – is jou droom weer om net te kan begin werk ten einde geld te verdien…  Wanneer jy uiteindelik ‘n werk het, dan smag jy weer net na die tyd wanneer jy kan aftree en tyd spandeer aan die dinge wat jou lewenspassie is…  Wanneer jy dan uiteindelik aftree, kan jy dalk tot die besef kom dat daar soveel dinge is wat jy nog wou doen, maar waarvoor daar nooit kans was nie, omdat jy altyd die tyd omgewens het en gehunker het na wat jy nie het nie…
 
Miskien sien jy vandag OP teen dit wat vir jou voorlê…  Miskien is jy bang vir die dag, en sy uitdagings, en wens jy dat jy net ‘n knoppie kon druk ten einde te WEET wat gaan plaasvind…  Een iets wat mens baie keer vergeet is om net DANKBAAR te wees vir dit wat jy WEL het, en om op te hou om vas te kyk aan die dinge wat ontbreek in jou lewe…  Oprah Winfrey se quote slaan die spyker op die kop…  As jy dankbaar is vir wat jy het – sal jy altyd genoeg hê…  Dis wanneer jy begin vaskyk in wat jy NIE het nie, wat jy ALTYD tekort sal skiet…  God SORG vir Sy kinders…  Wanneer jy jou krag, hoop en genade in Sy woord, en Sy liefde vind, sal jy vind dat jy NOOIT tekort skiet nie…  Hy sal jou elke dag voorsien van die nodige krag, moed, hoop en deursettingsvermoë wat jy nodig het om daardie dag deur te sien…  Lewe DAG vir DAG…  Moenie vandag worry oor dit wat moontlik oor ‘n week of ‘n jaar kan gebeur nie…  Die helfte van die spoke wat mens voor die tyd opjaag, gebeur NOOIT nie…  Geniet ELKE oomblik waarmee God jou seën…  Wees lief vir jou familie, en waardeer die vriende waarmee God jou geseën het…  Mens weet nie hoe lank God Sy engele aan jou sal leen nie…  Moenie spyt wees oor woorde wat jy gesê het, of nie gesê het nie…  Mag God aan jou die woorde gee wat jy nodig het om reg te maak waar jy verbrou het, of om te sê wat jy moet sê wanneer jy die geleentheid het…  Al waarvan ons verseker is, is die hier en NOU…  Maak seker dat jy nie so besig is om die tyd om te wens dat jy uitmis op al die seën, liefde en VOL lewe wat God vir jou het nie…
 
Geniet vandag en wees dankbaar vir die klein goedjies…  Die groot goed sal vanself gebeur...
 
Blessings!
 
Anelxx

Wednesday 29 July 2015

"I seldom end up where I wanted to go, but almost always end up where I need to go..." - Douglas Adams


Haloes! :)
 
"I seldom end up where I wanted to go, but almost always end up where I need to go..." - Douglas Adams
 
Matthew 6:8
 
"Your father knows the things you have need for, before you ask Him..."
 
Psalm 37:4
 
"Take delight in the Lord, and He will give you the desires of your heart.."
 
"You can't always get what you want, but if you try sometimes, you might find what you need..." - Mick Jagger
 
"Work like you don't need the money... Love like you have never been hurt... Dance like nobody is watching..." - Satchel Paige
 
Wanneer 'n vrou winkel toe gaan, het jy gewoonlik 'n lysie goed in jou kop wat gekoop moet word... Maar somtyds gebeur dit dat wanneer jy in die winkel is, jy soveel ander dinge sien wat nodig is, dat jy op die ou end met 'n winkeltrollie, in plaas van 'n mandjie daar uitstap... Mans is baie keer, meer doelgerig, stap in, vat die artikel en stap uit... In die geval van die vrou, eindig ons dus nie altyd op waar ons beplan het om te wees nie, maar ons het groot fun in die proses om daar uit te kom...
 
Mens kan baie keer spesifieke planne vir jou lewe he... Sekere dinge wat teen 'n sekere ouderdom bereik moet word, en wanneer jy die drome waar maak - dan sal jy as suksesvol geag word... Alles mensgemaakte standaarde... God kyk met ander oe na mense en na die lewe as wat ons daarna kyk... God weet ook wat jy nodig het, wanneer jy dit nodig het... Selfs al dink jy, jy weet wat op hierdie stadium van jou lewe vir jou sal goed wees - jy kan net een dag ver sien in jou toekoms... God weet reeds watter keuses of uitdagings voor jou deur gaan le, 10 jaar van vandag af... Laat dit in Jesus se hande... Bly geduldig... God sal jou nie teleurstel nie... Dinge sal in plek val voor jy jou oe uitvee, en wanneer jy wag vir God se tyd, sal die lewe soveel meer blessed wees as wat jy ooit sal kan hoop, droom of dink... Dit waarmee jy worstel, dit waaroor jy droom en dit waarvoor jy hoop - sit dit in Jesus se hande... Hy is baie beter daarmee as ons...
 
Blessings!
 
Anel**

Tuesday 28 July 2015

Gebedsversoek!

Hi julle awesome mensies!

Bid asb saam vir die onderstaande versoek.

Blessings!

anel xx

Anoniem:  Graag die versoekie rig vir my skoonsuster tans in Tygerberg hospital in die Gene Louw gebou.Sy kry tans bestraling vir die kanker wat versprei na haar rug het nadat sy ‘n albei haar borste reeds verloor het agv van kanker.Hou haar asseblief in gebed.Sy moet nog 5 sessies kry,en dis is nie maklik nie agv al die naarheid.Die Here haar sal toevou met sterkte.

“Champions are never chosen from the ranks of the unscarred…” ~ Pastor John Haggee

Haloes! J

“Champions are never chosen from the ranks of the unscarred…” ~ Pastor John Haggee

Exodus 14:14

“The Lord will fight for you…  You need only be still…”

Romans 15:5-6

“May the God who gives endurance and encouragement give you the same attitude and mind toward each other that Christ Jesus had, so that with one mind and one voice you may glorify the God and Father of our Lord Jesus Christ…”

“Life always offers a second chance… It is called tomorrow…” ~ Unknown

“That difficult situation in your life right now can be the very thing that promotes you…” ~ Joel Osteen

As jy ‘n lekker rugby game, of “rock show” wil gaan kyk – hoe gaan jy seker maak dat jy nie gaan uitmis nie?  Jy gaan verseker ‘n kaartjie koop?!  Ek love dit om rugby / “shows” te gaan kyk, en terwyl ek dit beleef het, het ek besef dat soveel mense uitmis op soveel goeie goed, en seën van God in hul lewens, omdat hulle “vergeet om ‘n kaartjie te koop”…  En die beste deel daarvan om deel van God se Koninkryk te wees, is dat dit jou NIKS kos nie…  Al wat jy moet doen, is om jou hart vir God oop te maak…  Vir Hom ‘n plekkie in jou lewe te gee, en Hom toe te laat om jou te help met al daardie dinge wat soos ‘n BERG op jou skouers is…  Wanneer God in ons harte werk, is dit soos ‘n chain reaction...
 
Hy sal daardie behoefte in jou hart sit om vir mense iets te beteken…  Om God se liefde aan die mense rondom jou te versprei…  Josua is vir ons ‘n absolute voorbeeld…  Nadat hy die Israeliete in die beloofde land ingelei het (Josua 24), stel hy die Israeliete voor ‘n keuse – OF julle kan in God glo – wat aan julle die beloofde land gegee het, of julle kan julle geloof in julle afgode stel…  Josua se lewe was so ‘n voorbeeld van iemand wat sy geloof in God gestel het, dat hy die Israeliete deur sy dade inspireer om vir God te volg…  Ek en jy kan ‘n impak in die Koninkryk maak deur dieselfde te doen…  Ons moet ons “kaartjie koop” – deur vir God te aanvaar as ons Hemelse Pappa, en deur ons dade dit vir ander duidelik te maak dat ons weet waar ons krag vandaan kom…  “Actions speak louder than words…”  As  jy impak in 1 persoon se week kan maak hierdie week, is dit reeds ‘n groter deurbraak as wat jy net nie probeer het nie…  Jy is nie maar “toevallig” waar jy jouself bevind nie…  God wil en gaan jou gebruik om iemand te wees wat impak maak!  En God is groter as daardie berge wat tans op jou skouers rus…  Gee dit vir Hom…  Serve Hom – Hy sal jou NIE teleurstel nie…  Hy het die Israeliete bevry, talle wonderwerke in hulle lewens laat gebeur, te midde van al die swaarkry wat hulle moes face, en op die ou end, het Hy dinge in plek laat val deur hulle in die beloofde land in te lei…  Hy is steeds dieselfde God die God wat die Israeliete bevry het – Hy sal sorg vir die deurbrake – sorg jy net dat jou vertroue in Hom is, en dat jy nie uitmis op alles wat Hy vir jou het, omdat jy nie plek vir Hom in jou hart / lewe het nie…  Koop jou kaartjie - maak tyd vir God!

Blessings!

Anel xx

Monday 27 July 2015

“With God, the trials of today, become the testimonies of tomorrow…” ~ Victoria Osteen

Haloes! J

“With God, the trials of today, become the testimonies of tomorrow…” ~ Victoria Osteen

Jeremiah 29:11

“For I know the plans I have for you," declares the LORD, "plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future…”

Isaiah 40:28-30

“Do you not know? Have you not heard? The LORD is the everlasting God, the Creator of the ends of the earth. He will not grow tired or weary, and his understanding no one can fathom.  He gives strength to the weary and increases the power of the weak.  Even youths grow tired and weary, and young men stumble and fall; but those who hope in the LORD will renew their strength. They will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary, they will walk and not be faint…”

“If you align your career with your calling you will align your life with your potential…” ~ Brian Houston

“Trust in HIS timing…  Rely on HIS promises…  Wait for HIS answers… Believe in HIS miracles…  Rejoice in HIS goodness…  Relax in HIS presence…” ~ Based on James 4:8

Ek’t die helfte van die gedagteki al ‘n week terug geskryf – min wetende dat ons preek van Sondag, direk hierby aangesluit het! Hoe amazing is God dat Hy weet wanneer ons watter boodskappe nodig het!  Ek wil kortliks Gary Kieswetter se preek saamvat – sodat jy so gebless kan word soos ek was!  God maak aan ons ‘n belofte, gee aan ons ‘n strategie en waarborg ‘n goeie resultaat…  Maar somtyds vat die resultaat baie langer as wat ons sou kon hoop of dink…  Ons menslike natuur maak ons soms angstig wanneer die deurbrake net nie wil kom nie, of wanneer dit voel asof God ver van ons weg is…  Soveel so, dat ons baie keer “opgee” net voordat die deurbraak kom.  Die belangrikste vir ons om te onthou, is dat God REEDS weet wat in ons toekoms lê asook hoe ons moet stap om daar uit te kom…  Al wat ons moet doen – is om Hom te vertrou!

Dis maklik om te bid wanneer dinge goed gaan – wanneer ons nie ‘n bekommernis in die wêreld het nie…  DIt raak moeilik, wanneer ons nie resultate sien nie, en wanneer angs en onsekerheid die oorhand in ons lewens kry…  Dit raak moeilik wanneer ons omring is deur negatiewe mense, wat heeltyd saadjies van ongeloof in ons gemoed plant…  God kom egter ALTYD terug na Sy beloftes toe…  Dis SO belangrik dat ons dit sal onthou!  Hy belowe ons in Philippians 1:6 – “being confident of this, that he who began a good work in you will carry it on to completion until the day of Christ Jesus…”  God sal nie iets begin en dit nie klaarmaak nie…  Jy was geskape met ‘n spesifieke DOEL ingedagte…  Staan vas by God en Sy beloftes…  Hou aan bid wanneer die pyn so fel is, wanneer die onsekerheid so groot is…  God sal jou NOOIT verlaat nie, en jou NOOIT in die steek laat nie!

Blessings!

Anel xx

Sunday 26 July 2015

"When nothing in your life makes sense, trust God anyway..." ~ Unknown

Haloes! J

“When nothing in your life makes sense, trust God anyway…” ~ Unknown

Deuteronomy 31:6

“Be strong and courageous. Do not be afraid or terrified because of them, for the LORD your God goes with you; he will never leave you nor forsake you…"

Joshua 1:7

“Be strong and very courageous. Be careful to obey all the law my servant Moses gave you; do not turn from it to the right or to the left, that you may be successful wherever you go…”

“When God begins to blow in your direction, open your sails and receive it…” ~ Joel Osteen

“Happiness starts with you…  Not with your relationships, not with your job, not with your money, but with you…” ~ Unknown

When you see a man selling handkerchiefs and still sweating profusely in traffic, it tells you that possession is not the same as ownership! Your life belongs to God; you are only having it but you don't own it. So, be careful what you do with your life before the owner asks for it.

The last wishes of Alexander the Great... On his death bed, Alexander summoned his army generals and told them his three ultimate wishes:  1. The best doctors should carry his coffin... 2. The wealth he has accumulated (money, gold, precious stones) should be scattered along the procession to the cemetery... 3. His hands should be let loose, so they hang outside the coffin for all to see!! One of his generals who was surprised by these unusual requests asked Alexander to explain.  Here is what Alexander the Great had to say: 1. "I want the best doctors to carry my coffin to demonstrate that in the face of death, even the best doctors in the world have no power to heal..." 2. "I want the road to be covered with my treasure so that everybody sees that material wealth acquired on earth , will stay on earth…"  3. I want my hands to swing in the wind, so that people understand that we come to this world empty handed and we leave this world empty handed after the most precious treasure of all is exhausted, and that is: TIME.  We do not take to our grave any material wealth. TIME is our most precious treasure because it is LIMITED. We can produce more wealth, but we cannot produce more time. When we give someone our time, we actually give a portion of our life that we will never take back. Our time is our life! The best present that you can give to your family is your time…

“You are only having it – you don’t own it…”  Ek’t nog nooit so aan my lewe gedink nie…  Ek dink dat ons so maklik vasgevang word in die rat race, dat baie van ons se lewens by ons verbygaan…  Ons basseer ons geluk op situasies en hul uitkomste, eerder as om te fokus op God en Sy beloftes…  Maak nie saak HOE lank dit vat nie – God sal ALTYD terugkom na Sy beloftes toe…  Hy sal jou nie verlaat nie, en Hy sal jou nie in die steek laat nie!  Ek dink dat mens al so gewoond raak oor hoe mense jou teleurstel / teleurgestel het, dat ons baie keer – sonder dat ons dit eens besef, vir God oor dieselfde kam skeer…  Ons stel ons vertroue in Dokters en hul bevindinge…  In ons werk, ons verhoudings en als wat ons dink vir ons sekurteit en stabiliteit sal gee…  Al wat ons nodig het, is om ons probleme, hartseer en bekommernis by die voete van die Kruis te gaan neersit…  Wanneer ons fondasie Jesus is, kan NIKS ons wereld omkeer nie...  Want Hy sal ALTYD daar wees om ons staande te hou!  Ek BELOWE jou – jou probleme sal kleiner word wanneer jy daarmee neerkniel…  Ons Dominee het Sondag gese – wanneer daar ‘n skaduwee van probleme is – is daar ‘n belofte van LIG naby…  Want vir ‘n skaduwee om te bestaan, moet daar lig wees…  God is vandag by jou – maak nie saak WAT nie…  Sit by Sy voete neer en wag by Sy beloftes… Hy sal jou NIE teleurstel nie…

Blessings!

Anel xx

Thursday 23 July 2015

"Let your faith roar so load that you can't hear what doubt is saying..." ~ Unknown

Haloes! J

“Let your faith roar so loud that you can’t hear what doubt is saying…” ~ Unknown

Mark 9:23

“All things are possible if you believe…”

2 Corinthians 4:16-18

“Therefore we do not lose heart. Though outwardly we are wasting away, yet inwardly we are being renewed day by day.  For our light and momentary troubles are achieving for us an eternal glory that far outweighs them all.  So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen. For what is seen is temporary, but what is unseen is eternal…”

“Faith is seeing light with your heart when all your eyes see is darkness…” ~ Unknown

“When I stopped obsessing over my flaws and focused on His faithfulness, my life took on a new kind of beauty…” ~ Alicia Bruxvoort

“Ek sien lig aan die einde van die tonnel…  Maar ek is nie seker of dit dalk ‘n aankomende trein is nie…” J Klink dit bekend??  Ons ingesteldheid is partykeer SO negatief, dat ons nie eens ‘n blessing kan raaksien wanneer dit ons kant toe kom nie…  Twyfel…  So ‘n klein woordjie, maar SO ‘n groot vasstrapplek vir die duiwel!! Hy het absoluut net ‘n “inch” nodig om ‘n saadjie van twyfel te plant – wat dan sommer totaal en al die oorhand in jou lewe kry! Want, as jy mooi daaroor dink – wat is dit wat maak dat jy twyfel?

Dis die onsekerheid oor wat môre sal bring! Die onbekende is vir niemand van ons lekker nie…  Dit maak egter die lewe interessant – want hoe boring sou dit nie wees as ons reeds geweet het wat elke liewe dag vir die res van ons lewens sou gebeur nie? Met al die onsekerhede waarmee ons daagliks geface word (loadshedding inkluis J) – vergeet ons baie keer dat daar dinge is waaroor ons SEKER kan wees! God is REEDS daar…  Hy is ELKE dag dieselfde…  En Hy sal ons NOOIT verlaat nie, en ons NOOIT in die steek laat nie…  Ons dominee Gary, het dit so mooi gestel Sondag…  Soos Psalm 23 sê – selfs al gaan ons deur donker dieptes, SAL ons nie bang wees nie – want God is by ons… Vir God is die duisternis nie eens duister nie – want Hy is die lig! As ons glo, kan dit vir ons so wees…

Blessings!

Anel xx

Wednesday 22 July 2015

"The best days are usually unplanned, random and spontaneous..." ~ Unknown

Haloes! J

“The best days are usually unplanned, random and spontaneous…” ~ Unknown

1 John 3:1-3

“How great is the love the Father has lavished on us, that we should be called children of God! And that is what we are! The reason the world does not know us is that it did not know him.  Dear friends, now we are children of God, and what we will be has not yet been made known. But we know that when he appears, we shall be like him, for we shall see him as he is.  Everyone who has this hope in him purifies himself, just as he is pure…”

James 1:2-4

“Consider it pure joy, my brothers, whenever you face trials of many kinds, because you know that the testing of your faith develops perseverance. Perseverance must finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything…”

“God can open a door that no man can shut…” ~ Tyron Wittaker

“Give today all that you’ve got…  You will never get it back…  Today is God’s gift to you…  What you do with it, is your gift to Him! Make it count!” ~ John Haggee Ministries

Hoe lekker is dit nie om onverwags ‘n geskenk te ontvang nie?  Ekt verlede week ‘n dag gehad waar iemand vir my ‘n sjokolade gestuur het om dankie te sê vir ‘n guns wat ek vir haar gedoen het! Dit was SO onverwags, en ekt nie eens twee keer gedink om te help, toe hulp gevra is nie… So die blessing wat ek daaruit ontvang het, was TOTAAL onverwags!  God het ook ‘n manier om ons om te boul met SY goedheid en guns…

As jy dink oor jou lewe – hoeveel keer het jy gebid vir deurbrake, wat dit net nie gekom het nie?  En dan, wanneer jy dit die minste verwag, maak God onverwags ‘n deur oop wat jou lewe sommer ‘n ander koers laat inslaan!  Wanneer ons bereid is om vir God ‘n sê in ons lewe te gee – deur te bid vir wysheid en Sy leiding in ons lewens, is daar GEEN einde aan wat God in ons lewens kan doen nie!  Ek weet nie waar jy jouself bevind nie, miskien sit jy met baie onsekerheid in jou gemoed…  Miskien is jy voor groot besluite en weet jy net nie WAT om te doen nie!  Gee dit in God se hande…  Sit Hom in beheer van die stuurwiel vir jou lewe…  Hy sal jou VERSTOM oor alles wat Hy vir jou in store het! PArtykeer – wanneer ons so hard probeer om self dinge in plek te laat val – mis ons baie keer uit aan ALLES wat God vir ons wil gee… Hy het SOVEEL meer vir jou as wat jy ooit vir jouself sal kan hoop of droom! Vertrou Hom – GLO HOM en gee Hom die geleentheid om vir jou deure oop te maak wat GEEN mens sal kan toemaak nie…

Blessings!

Anel xx

“With all your heart you must trust the Lord and not your own judgement… Always let Him lead you, and He will clear the road for you to follow…” ~ Unknown

Haloes! J

“With all your heart you must trust the Lord and not your own judgement…  Always let Him lead you, and He will clear the road for you to follow…” ~ Unknown

Isaiah 14:27

“Nothing can stop God’s plan for your life…”

Ephesians 3:17-21

“so that Christ may dwell in your hearts through faith. And I pray that you, being rooted and established in love,  may have power, together with all the saints, to grasp how wide and long and high and deep is the love of Christ,  and to know this love that surpasses knowledge--that you may be filled to the measure of all the fullness of God.  Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us,  to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen…”

“When God is on your side, anything is possible!” ~ Joel Osteen

“Our greatest weakness lies in giving up…  The most certain way to succeed is to try one more time…” ~ Thomas Edison

“Perhaps the butterfly is proof that you can go through a great deal of darkness yet become something beautiful…” ~ TobyMaz

Baie min van ons hou van dinge wat verander…  Maar die enigste manier om te groei, is om te verander…  As jy dink aan ‘n saadjie en ‘n volgroeide boom – dis twee HEELTEMAL verskillende goed, maar sonder die saadjie sal die boom nooit daar wees nie…  Die lewenssiklus van ‘n skoenlapper het 4 stadiums… Eier, Larwe, Papie, Skoenlapper…  Indien een van hierdie stappe ontbreek, sal die skoenlapper nie kan ontwikkel soos God hom bestem het om te wees nie…

Dis ONGELOOFLIK wanneer mens daaraan dink – want ons kan dit direk deurtrek na ons lewens toe…  Partykeer gaan ons die moeilike tye, wat ons nie kan VERSTAAN hoekom ons daardeur moet gaan of hoekom God dit toelaat in ons lewens nie…  Maar wanneer ons terugkyk, na ‘n paar jaar, en ons dinge in perspektief kan sien – maak dit sin hoekom sekere dinge moes gebeur in ons lewens…  Dit bou karakter in ons lewens, en baie keer stel dit ons in staat om daar te kan wees vir ander wat deur soortgelyke moeilike situasies gaan…  God gebruik ons baie keer – sonder dat ons dit eens besef – om te verander in iemand wat sy testimony, hande en voete hier op aarde te wees…  Die situasies shape ons ook om God se lewende testimony op die aardbol te wees…  Maak nie saak WAT jou situasie is wat jy tans deurmaak nie = dit is nie om dowe neute wat jy hierdeur moet gaan nie! God WEET wat HY vir jou beplan… Goeie goed, en nie slegte dinge nie…  Sit jou geloof, hoop en vertroue in Hom! Hy SAL sorg!

Blessings!
 
anelxx

 

 

 

 

Monday 20 July 2015

“One day you will wake up and there won’t be any more time to do the things you’ve always wanted… Do it know…” ~ Paulo Coelho


Haloes! J
 
“One day you will wake up and there won’t be any more time to do the things you’ve always wanted…  Do it know…” ~ Paulo Coelho
 
Isaiah 65:24
 
“I will answer them before the even call to me…  While they are still talking about their needs, I will go ahead and answer their prayers…”
 
Romans 8:38-39
 
“For I am convinced that neither death nor life, neither angels nor demons, neither the present nor the future, nor any powers, neither height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God that is in Christ Jesus our Lord…”
 
“Life has thaught me one lesson, if you start your journey don’t quit until you have what you wanted…” ~ Unknown
 
“Don’t let your circumstances control you, your life is going to be a roller coaster…  God wants you to be stable, consistent and not moved by any of these things…  When you face adversity, when you hit a tough time, one of the best things you can do is simply stay calm…  Keep your peace…” ~ Joel Osteen
 
Hoe baie keer, laat ons toe dat ons “omstandighede” ons besluite beinvloed…  Ons raak so vasgevang, binne in die deurmekaargeid, pyn en moegheid, dat ons somtyds ons perspektief verloor en nie meer die groter prentjie raaksien nie…  Klink dit dalk bekend?  “Orals waar ek kyk is net probleme…  Daar is soveel seerkry, hartseer, pyn en lyding, armoede en stukkendheid in ons wêreld…  Dit omring ons van alle kante…  As jy jou hand teen jou oë hou – wat sien jy? Net ‘n stukkie donker?  Mens kan nie detail daarvan uitmaak nie…  Maar wanneer jy jou hand weg beweeg sodat dit ‘n armlengte van jou af is, sal jy die detail van jou litte, en die detail op die palm van jou hand kan sien…  Die eienskappe van jou hand wat JOU uniek maak, sal jy eers kan raaksien wanneer daar afstand tussen jou hand en jou gesig is…
 
Wat bedoel ek met die bostaande??  Vir ons om dinge in perspektief te sien, en om redelike besluite te kan neem, moet ons afstand tussen ons en ons omstandighede kry… Want wanneer mens slam bam in die middel van alles is, sal ons nie logies kan dink nie…  Die omstandighede sal ons so oorweldig, dat ons vergeet dat ons nie alleen alles hoef te face nie…  Ons het vir God aan ons sy, en God het soveel meer visie en insig as wat ons ooit sou kon droom van…  Hy sien die groter prentjie, en Hy weet WAT moet gebeur en WANNEER dit moet gebeur…  VERTROU op SY tyd!  Dis waar die grootste blessing vir ons opgesluit word…  Moenie “die lewe” alleen probeer doen nie…  God is jou partner – maak nie saak WAT die omstandighede is nie… Vir Hom is dit moontlik om die ONMOONTLIKE, ‘n moontlikheid te maak…  Moenie so besig raak met die “deurmekaargeid” dat jy vergeet dat jy ‘n partner het wat jou sal bystaan deur dik en dun… Gee dit net vir Hom…
 
Blessings!
 
Anelxx

Sunday 19 July 2015

“Difficulties in our lives give us the opportunity to experience the faithfulness of God…” ~ GodFruits

Haloes! J

“Difficulties in our lives give us the opportunity to experience the faithfulness of God…” ~ GodFruits

Deuteronomy 31:8

“The Lord goes before you and will be with you…”

Romans 8:28

“And we know that in all things God works for the good of those who love him, who have been called according to his purpose…”

“You can be happy in all circumstances, you simply need to believe in God…” Nick Vujicic

“A positive mind towards everything will give you a happier life…” ~ Unknown

Ekt vandag ‘n storie om met julle te deel…  Dis een van daardie stories waarmee elkeen van ons kan assosieer…  ENJOY! 

There was an old farmer whose donkey fell into an empty well. The farmer was old and the donkey was too. The farmer knew he didn’t have enough strength to pull the donkey out of the deep hole. So he reasoned to himself, “This donkey is old. I am too. I can’t get him out of this mess. It is better for the donkey and for me if I just bury him here in this hole. He’s had a good life and served me well, but I can’t do anything with him now. It is better to bury him and put him out of his misery.”  So the farmer grabbed a shovel and started throwing in dirt.  The dirt felt like raindrops on the donkey’s face, only it was messy and it hurt a little. He wondered what was going on. He was already bumped and bruised from the fall. His body ached and he felt tired. Everything around him looked dark. He couldn’t make sense of what was happening to him. He felt scared and alone. “What more could go wrong?” the donkey thought to himself. That’s when the second pile of dirt hit him. It seemed to come out of nowhere — and this time it hurt. “Why is this happening to me?” the donkey groaned. He was angry and confused.

The farmer could hear the donkey’s cries from below. The donkey cried louder and louder with each pile of dirt he threw. And then the cries stopped. The farmer felt relieved. He didn’t want the donkey to suffer and was glad he was no longer in pain. “This is for the best,” the farmer reasoned. He continued to fill up the hole.  The donkey stopped groaning for a moment. “All this complaining isn’t getting me anywhere,” the donkey reasoned. “I’m still in this mess and it is only getting worse. I need to do something different so that I can get out.” So the donkey thought, “I can’t do anything about the dirt being thrown at me, but I can change my attitude. I don’t have to let others put me down — or steal my hope. I do have a choice.” The donkey decided to shake off the dirt and not let it affect him. Something amazing happened. When he shook off the dirt, it no longer affected him the same way. The dirt fell down around him. He used the dirt to STEP UP and GET UP on top of it. In that moment, the donkey made Three Critical Choices.

1. He chose to STOP letting others influence him and took back control of his life. 2.He chose to SHAKE OFF any hurt feelings — negativity, discouragement or feeling overwhelmed — that kept him from moving ahead.  3. He chose to STEP UP to the challenge, confront what was happening, and push past the obstacles facing him.

STOP. SHAKE OFF. STEP UP. He did it over and over again. With every step he got stronger and more determined. The more dirt he shook off, the better he got at not letting it affect him. The struggle built his confidence. “I can do this,” the donkey thought. “I can do this as long as I don’t give up.” The farmer couldn’t believe his eyes. Instead of being dead, the donkey was very much alive. With every pile of dirt he was getting closer and closer to the surface. The farmer mistook his silence as a sign he had given up. The farmer had underestimated the donkey. If the donkey had just stood there and done nothing, he would have surely died. The donkey refused to let a negative circumstance determine his outlook on life. He did not allow his feelings to influence his mood or steal his joy. He walked out of that hole one step at a time. The very thing that hurt him actually helped him get free. By not giving up, the donkey overcame a hopeless situation. The donkey left the struggle stronger and more confident, with a hopeful attitude toward the future and a different perspective on pain…

Hoe dikwels word ons nie met “gemors” gegooi nie?  Mense wat jou gebruik of onder ‘n bus probeer ingooi, vriende wat jou in die rug steek? Verhoudings wat verbrokkel, finansies wat beroerd gaan?  En vir elke uitdaging wat oor ons pad kom, moet ons probeer staande bly…  Ek dink dit sal baie maklik wees om te gaan lê, en toe te laat dat die slegte dinge ons “begrawe” as gevolg van die feit dat dit ons totaal en al oorweldig is…  Hierdie donkie is vir ons ‘n ONGELOOFLIKE voorbeeld…  Stop, Skud dit af, en trap dit vas (of "step-up")… Wanneer die uitdaging groot is, kan ons verseker wees dat die deurbraak NOG groter is… God se genade en getrouheid is iets waarvan ons kan seker wees…  Dis iets wat ons NOOIT sal verlaat nie en wat ons nooit in die steek sal laat nie… God se genade is elke more nuut! Wanneer dit vir jou voel of dinge besig is om die “beter” van jou te kry – BID…  Daar is geen las so groot wat nie ligter word wanneer ons daarmee neerkniel nie…  God sal SORG dat reg en geregtigheid geskied in jou lewe geskied en dat die moeilikheid wat jy dalk tans moet face – vir jou karakter bou en jou sal shape om die oorwinnaar en te word, en testimony te wees wat Hy jou bestem het om te wees…  Al wat jy moet doen, is om Hom te vertrou en Hom in beheer van jou lewe te plaas…  Hy het jou “back”!

Blessings!

Anel xx

 

 

 

 

 

Monday 6 July 2015

gedagteki vir die daggie...Aankondiging...

Hi julle awesome mense!

Net om julle te laat weet - die gedagteki sal weer verskyn op 20 Julie - saam met die skole se begin!

Mag julle 'n absolute geseende daggie he!

blessings!

anel xx

Psalm 23

The Lord is my shepherd, I lack nothing.
    He makes me lie down in green pastures,
he leads me beside quiet waters,
    he refreshes my soul.
He guides me along the right paths
    for his name’s sake.
Even though I walk
    through the darkest valley,[a]
I will fear no evil,
    for you are with me;
your rod and your staff,
    they comfort me.
You prepare a table before me
    in the presence of my enemies.
You anoint my head with oil;
    my cup overflows.
Surely your goodness and love will follow me
    all the days of my life,
and I will dwell in the house of the Lord
    forever