Tuesday 30 September 2014

“No act of kindness, no matter how small is ever wasted…” ~ Aesop

Haloes! J

“No act of kindness, no matter how small is ever wasted…” ~ Aesop

Joshua 10:25 

“Joshua said to them, “Do not be afraid; do not be discouraged. Be strong and courageous. This is what the LORD will do to all the enemies you are going to fight.”

Psalm 9:9 

“The LORD is a refuge for the oppressed, a stronghold in times of trouble…”

“Don’t mix bad words with your bad mood…  You will have many opportunities to change a mood, but you will never get the opportunity to replace the words you spoke…” ~ Unknown

“Service is the pathway to real significance…” ~ Rick Warren

Two Horses  ~  Author Unknown

“Just up the road from my home is a field, with two horses in it...  From a distance, each horse looks like any other horse. But if you stop your car, or are walking by, you will notice something quite amazing.... Looking into the eyes of one horse will disclose that he is blind.  His owner has chosen not to have him put down, but has made a good home for him.

What’s even more amazing, if you stand nearby and listen, you will hear the sound of a bell.  Looking around, you will see that it comes from the smaller horse in the field. Attached to the horse's halter is a small bell.  It lets the blind friend know where the other horse is, so he can follow.  As you stand and watch these two friends, you'll see that the horse with the bell is always checking on the blind horse, and that the blind horse will listen for the bell and then slowly walk to where the other horse is, trusting that he will not be led astray.

When the horse with the bell returns to the shelter of the barn each evening, it stops occasionally and looks back, Making sure that the blind friend isn't too far behind to hear the bell. Sometimes we are the blind horse being guided by the little ringing bell of those who God places in our lives. Other times we are the guide horse, helping others to find their way.... Good friends are like that... You may not always see them, but you know they are always there..  Please listen for my bell and I'll listen for yours, and remember.. Be kinder than necessary-  everyone you meet is fighting some kind of battle.  Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly.......  FOR WE WALK BY FAITH AND NOT BY SIGHT…” ~ Forward email

Hierdie storie het vir my 2 "lesse" of betekenisse in dit...  God plaas sekere mense, op sekere tye in jou lewe, om vir jou ondersteuning te bied, en om saam met jou te loop, na jou te luister en vir jou te bid, wanneer dinge moeilik gaan en jy nie lekker meer weet watter koers om in te slaan nie...  Maar MEER nog, ek glo dat God soos hierdie perd met die klokkie aan, DAAGLIKS vir ons die pad wys om te stap.  Met 'n wêreld wat so stukkend is, is ons almal maar party dae "blind" (soos die perd wat volg) en weet ons nie altyd hoe, wat en waar ons moet doen nie...  Waardeer die mense wat God oor jou pad stuur, maar meer nog, WEES ‘n blessing vir die mense oor wie se lewenspad God JOU stuur!  Jy kan ‘n verskil maak in iemand se lewe…  Be the change you want to see in this world…

Blessings!

anelxx

 

 

“Difficult roads, often lead to beautiful destinations…” ~ Unknown


Haloes! J
 
“Difficult roads, often lead to beautiful destinations…” ~ Unknown
 
Psalm 62:6
 
“Truly he is my rock and my salvation;  he is my fortress, I will never be shaken…”
 
Matthew 11:28-30
 
“Come to me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take my yoke upon you and learn from me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy and my burden is light.”
 
“Let’s pause a minute and enjoy the view”, the guide said as the hikers stopped for breath on a nature walk at the Grand Canyon.  Everyone gasped in awe at the splendor spread below...  The huff-puff of the steep mountain trail robbed the procession of a chance to see the cathedral like monuments...  time had carved along the way...  “Were those formations there when we passed?” one of the tourists teased.  The guide nodded seriously. ‘They were.  But in our struggle to reach the top we missed the view...  Guilty as charged.  Are we in such a rush to climb the ladder of success that we never look over our shoulders?  So we reach the top...  we bump our heads on the very ceiling of achievement?  How sad to realize one day that the rush to a destination robbed  us of the joy of travelling...”  ~ June Masters Bacher (The Quiet Heart)
 
Ek gesels nou die dag met iemand wat sê: ‘Die dae gaan so vinnig...  Voor jy jou kom kry, is dit weer Vrydag...’  Die beeld wat by my opkom as ek dink hoe gejaagd die lewe geraak het, is soos ‘n hamster in sy hamster wielietjie...  Jy moet aan die hardloop bly, om die wiel aan die draai te hou.  Ons weer, moet aan die hardloop bly om al die “balle wat ons juggle” bo te hou...  Sodra ons ophou hardloop, val dit grond toe, wat gewoonlik kan lei tot katastrofiese gevolge...  Ons skeep iets af – of dit nou ons werk, ons familie en geliefdes, of baie keer God is... 
 
BALANS...   Dis wat ons nodig het om ‘n lewe van invloed en ‘n lewe wat waarde kan toevoeg te lei...  En om balans te kry, kan ons nie heeltyd aan die hardloop bly nie...  JY is die argitek van jou eie lewe...  God het aan jou ‘n wil gegee, sodat jy besluite kan neem...  Om balans te kry moet ons begin deur vir God as ons middelpunt te vestig...  Dat Hy die begin is van ons dag, en dat ons ons dag saam met Hom afsluit...   Volgende moet die “boundaries” uitgestippel word...  Die balle wat jy in die lug probeer hou, is baie keer verantwoordelikhede of verpligtinge wat jy op jouself geneem het...  Ons moet leer om NEE te sê...  Die woordjie TE pas net by TEVREDE...  Alles wat TE veel tyd vat, is dit wat jou lewe uit balans uitgooi...  Maak seker dat die dinge wat jou lewe volmaak, dinge is wat waarde vir jou, en vir die mense rondom jou toevoeg...  As dit dinge is wat jou leegtap, sny dit af!  Die lewe is klaar hard en moeilik genoeg, vir jou om nog addisionele take, onnodige dinge of dinge wat jou ongelukkig maak, op te neem... 
 
Voor jy nou van die mail vergeet en weer aan die hardloop gaan op jou hamster wiel, maak seker dat jy iewers vandag ‘n tydjie maak, om na te dink oor hierdie dinge...  Is jy tans so moeg dat jy nie meer weet hoe om verder te gaan nie?  Is jy op van al die verpligtinge, en moeg om ‘n voltydse "juggler" te wees?  Praat met God, bid vir wysheid, en dat Hy aan jou die krag sal gee om die nodige veranderinge in jou lewe te maak...  Al is dit net om partykeer nee te sê – sodat jy jou lewe kan maak – een van balans, een waar jy die “scenery” kan geniet terwyl jy “op toer is”...  Dis jou LEWE wat jy NOU LEEF...  Die lewe is nie iets wat nog oppad is in die toekoms nie...  Ons moet NOU die meeste maak daarvan...  Nie te moeg wees, dat ons op al die goeie en die mooi dinge uitmis nie...  As God jou middelpunt is, kan die ander dinge nie anders as om in plek te val, sodat jou lewe, op die ou end balans kan kry nie...
 
Mag jy 'n pragtige dag he!  Mag God strome van seen oor jou uitstort!!
 
Blessings!
 
Anel xx

Sunday 28 September 2014

“God has a plan and purpose for you; He will not fail you!” ~ Pastor John Hagee

Haloes! J

“God has a plan and purpose for you; He will not fail you!” ~ Pastor John Hagee

Romans 8:28

“And we know that in all things God works for the good of those who love him who have been called according to his purpose…”

Deuteronomy 7:9 

“Know therefore that the LORD your God is God; he is the faithful God, keeping his covenant of love to a thousand generations of those who love him and keep his commandments…”

“If you want to be happy, you have to be happy on purpose… If you wake up, you can’t just wait to see what kind of day you’ll have…  You have to decide what kind of day you’ll have…” ~ Joel Osteen

“The grass isn’t greener on the other side… It’s greener where you water it…” ~ Unknown

Dit kan nie net altyd goed gaan nie - want dan sal ons nie groei nie, en ons sal ook nie weet tot wat ons alles in staat is, deur Hom wat ons krag gee nie...  Elke ledemaat aan ons liggaam, dien 'n spesifieke doel, en gebruik ons om verskillende dagtake uit te voer...  As jy wil weet hoe kosbaar 'n ledemaat is, probeer 'n hele paar take doen, sonder om een daarvan te gebruik - bv probeer met een hand klere uitkies, aantrek, koffie maak, motor bestuur ens ens...  Ek dink dat die van julle wat al arms of bene gebreek het, presies weet waarvan ek praat op die oomblik!  Jy is heeltyd afhanklik van iemand om jou te help...

Slegte dinge gebeur met goeie mense - dis 'n feit soos 'n koei...  Maar dit veroorsaak weer dat ons na God toe draai om ons te ondersteun en te dra...  Ons spandeer gewoonlik meer tyd MET God wanneer dinge verkeerd loop of wanneer die lewe ons oorweldig...  God belowe om ons nooit te los nie...  Al was ons HOE onttrou, en al het ons van Hom vergeet, of Hom uit ons lewe geskuif...  Hy is ALTYD daar vir jou, solank jy terugkeer en jou sondes bely...  Hy sal DAAR waar jy "gebrek" ly in jou lewe - soos bv om 'n taak sonder 'n ledemaat te probeer doen - SAL Hy daardie ledemaat vir jou wees...  Wanneer slegte dinge gebeur, kan jy ook in die wete rustig wees - dat God jou nie 'n OOMBLIK sal verlaat nie, en dat Hy die dinge op die ou end ten goede sal laat meewerk...  Daar is ALTYD 'n rede hoekom slegte dinge gebeur - al klink dit vir jou cliche, dis die waarheid...  Die slegte dinge is daar om jou te "equip" vir die groot dinge wat God in jou lewe, of DEUR jou lewe wil doen... 

Onthou - elke dag, is daar mense wat kyk na jou...  Mense kyk hoe jy situasies hanteer, en wanneer jy deur die moeilike tye druk, en steeds bly vashou aan God, is jy vir hulle 'n voorbeeld en 'n inspirasie...  So kan jy ook God se koninkryk versprei, deurdat jou LEWE 'n LEWENDE getuienis is...  Deurdat jy vir mense sal WYS, dat MOEILIKHEID jou NIE sal onderkry nie...  Maar dat dit jou net nader aan God sal bring...  God sal getrou wees, en jy sal beloon word vir jou "vasbyt" en geloof...  Hy het jou oneindig lief!!

blessings!

Anel xx

 

 

Thursday 25 September 2014

“What you are able to walk away from will determine what God can bring you to…” ~ John Hagee

Haloes! J

“What you are able to walk away from will determine what God can bring you to…” ~ John Hagee

James 1:6

“But when you ask, you must believe and not doubt, because the one who doubts is like a wave of the sea, blown and tossed by the wind…”

Mark 11:24

“Therefore I tell you, whatever you ask for in prayer, believe that you have received it, and it will be yours…”

“Life is short…  If there was ever a moment to follow your passion and do something that matters to you, that moment is now…” ~ Unknown

“Growth is painful…  Change is painful…  But nothing is as painful as staying somewhere you don’t belong…”

Ek is laas week net weereens teruggeruk en herinner daaraan oor hoe kort die lewe werklik is…  ‘n Vriend van my se suster is tragies Donderdag oorlede toe haar motor op die N1 aan die brand geslaan het, en sy verkool het…  Hy vertel aan my dat die polisie slegs haar selfoon uit die motor kon red.  Toe sy suster se man en kinders die aand bekommerd raak oordat sy nog nie by die huis was nie, het hulle haar selfoon gebel, net om met ‘n vreemde polisiestem aan die anderkant van die lyn te gesels…  Geen tyd om totsiens te sê nie…  Geen tyd vir ‘n laaste koffie, of drukkie nie… 

TYD…  Iets wat ons almal het, maar iets wat aan elkeen van ons geleen is!  Dit wat ons daarmee doen, hang ten volle van onsself af!!!  Ek weet nie wat tans jou dae volmaak nie?  Of hoe jou verhoudings met jou geliefdes is nie…  Miskien het jy foute gemaak, maar is jy te trots om daardie foute reg te maak…  Henry Frederick Amiel het die volgende gesê: “Life is short and we have never too much time for gladdening the hearts of those who are travelling the dark journey with us. Oh be swift to love, make haste to be kind…”  Moenie wag vir slegte nuus, voordat jy tyd maak vir die mense en dinge in jou lewe wat werklik belangrik is nie…  Maak dit ‘n prioriteit…  Sorg dat God eerste is in jou lewe, in jou verhoudings, werk, stokperdjies ens…  Want wanneer Hy in Sy regmatige plek is, kan die ander dinge nie anders as om net in plek te val nie!  Moenie WAG vir eendag nie – maak seker jy sê wat jy moet sê en doen wat jy moet doen, VANDAG…  Make every second count!!  Moenie so vasklou aan dinge wat in die verlede le, of dinge wat in jou oe so belangrik is, dat jy uitmis op al die blessings wat God vir jou het nie!!  Mens kan slegs ontvang wat God vir jou het wanneer jou hande oop is...  Wanneer jy besig is om aan goed vas te hou - soos jou werk, jou vriende, dwelms, drank, verhoudings buite jou huwelik, gebroke verhoudings, stukkende harte, siekte, pyn, vrees en seer, is daar nie plek om te ontvang wat God het om vir jou te gee nie...  Wanneer jy 'n vullis sak uitneem buitentoe, gaan jy hom mos nie weer optel en in jou huis gaan sit nie?  Jy gaan dit los dat die munisipaliteit dit kom haal, en wegneem van jou huis af?  Net so, moet ons die dinge wat ons so aftrek, of vul met hartseer, die dinge wat ons nie kan "let go" nie, gaan neersit by God se voete, sodat ons dit kan ontvang wat Hy vir ons bestem het!!  Met vol hande, kan ons nie ontvang, ALLES wat Hy vir ons het nie...  Bid, en vertel God van die dinge wat jou so besig hou, en wat jou hande so vol hou...  Vra Hom, om jou te help, to LET GO, and LET God...
 
Blessings! 

anelxx

Wednesday 24 September 2014

“Where God guides, He provides…” ~ Pastor Matthew Hagee

Haloes! J
“Where God guides, He provides…” ~ Pastor Matthew Hagee

Ephesians 3:16-17
 
“I pray that out of his glorious riches he may strengthen you with power through his Spirit in your inner being, so that Christ may dwell in your hearts through faith. And I pray that you, being rooted and established in love…”
Hebrews 11:1

“Now faith is confidence in what we hope for and assurance about what we do not see…”

“I have always believed that hope is that stubborn thing inside of us that insists that despite all evidence to the contrary, something better awaits us…” ~ Barack Obama

“Sometimes you just have to bow your head, say a prayer and weather the storm…” ~ Unknown
Ek dink almal van ons het al situasies beleef waar jy nuwe mense ontmoet, en dan nie regtig weet wat om te sê nie, of waar jy probeer om ‘n gesprek aan die gang te probeer hou terwyl jy een-woord-antwoorde op al jou vrae kry of partykeer geen antwoord all-together nie J  Dis moeilik om ‘n situasie te lees as die persoon vir jou nie regtig iets gee om mee te werk nie… 

Dis presies dieselfde met gebed!  God het iets nodig om mee te werk!  God wil hê jy moet aan Hom kommunikeer:  Waarvoor jy dankbaar is, wat jou bang of bekommerd maak, die begeertes van jou hart…  Die lys is eindeloos!!  Dink gou aan ‘n kuier saam met jou hartsvriende…  Gaan jy saam met hulle na ‘n ete toe gaan, vir hulle by 'n tafel laat sit en net ‘n lysie versoeke aframmel, en dan sê – “ok, geniet die ete!  Gesels weer volgende week!”  Ek glo nie EEN van julle sal so ‘n ete wil hê saam ‘n hartsvriend / -vriendin nie!  Jy sal wil weet hoe dit met die persoon gaan, jy sal wil gesels oor wat in jou lewe aangaan, maar ook wil weet wat in daardie persoon se lewe aangaan…  Jy sal saam drome droom, saam hartseer wees, saam planne maak…

Dis dieselfde tipe verhouding wat God met jou wil hê!  Een van give and take…  Soos die menseverhoudings wat ons daagliks handhaaf…  Ek weet dat mens partykeer droogtes in jou gebedslewe ervaar…  Waar jy 1) of nie die woorde kan vind om te bid nie, of 2) waar dit vir jou voel of jy bid, maar jy bid teen die dak vas…  In geval 1) sê God vir ons in Sy woord:  Romeine 8:26: “Die Gees help ons ook nog boonop in ons onbeholpenheid…   Ons weet immers nie mooi wat en hoe ons moet bid nie…  Maar die Gees self, neem ons gebedsbehoeftes voor God op met versugtinge wat nie in menslike taal verwoord kan word nie…”  Die Gees bid vir jou – DAAGLIKS!!  In geval 2) wil ek net vir jou sê om te volhard…  Spandeer tyd met God se woord!  As jy nie weet wat om te doen nie – BID!  Jakobus 1:5 gee vir ons raad – “Vra vir God as jy nie kan agterkom wat jy moet doen nie…  Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy gevra het nie…”  God sal antwoord, as ons bid en vra…  Sy antwoord kom nie altyd in die vorm wat ons wil hê nie, en ook nie altyd op die tyd wat ons dit wil hê nie, maar ek kan jou vanoggend belowe!  Dis ALTYD in die REGTE seisoen, en REGTE tyd in jou lewe, sodat jy ULTIMATE seën daaruit kan ontvang!
blessings!

anel







 

 

Tuesday 23 September 2014

“Being happy doesn’t mean you have it all… It means being thankful to the Lord for all you have…” ~ Unknown

Haloes! J

“Being happy doesn’t mean you have it all…  It means being thankful to the Lord for all you have…” ~ Unknown

John 6:35

“Then Jesus declared, “I am the bread of life. Whoever comes to me will never go hungry, and whoever believes in me will never be thirsty…”

Galatians 2:20

“I have been crucified with Christ and I no longer live, but Christ lives in me. The life I now live in the body, I live by faith in the Son of God, who loved me and gave himself for me…”

 

“Dear God, I do not know what the future holds, but I know You hold the future…  I will therefore put my complete trust in you…” ~ Unknown

 

“People were created to be loved, things were created to be used…  The reason the world is in chaos, is because things are being loved, and people being used…” ~ Unknown

 

Ek weet nie wie van julle al vir ‘n haarsny gegaan het wat totaal en al verkeerd geloop het nie?!  Toe ek in Standerd 7 was, was my hare onder my skouers gewees en ekt ‘n taamlike tydjie daaraan gegroei om dit so lank te kry…  Ek is toe genooi na ‘n verjaarsdagpartytjie, en besluit toe om my hare bietjie te gaan sny voor ek na die partytjie toe moet gaan…  Die dame het met my gesels en vertel hoe sy my hare vir my gaan “layer” – wat beteken het, sy gaan dit net vir my in ‘n styl knip…  Min het ek geweet wat voorlê…  Toe ek weer sien, toe is AL my hare aan die een kant van my kop weg gewees!  Die haarkapper het my hare “boys cut” gelayer!  Dit was so kort soos kon wees…  Dit was vir my een van die ergste dae van my lewe! J  Ek’t soos ‘n seuntjie gelyk J J  Die frustrasie waarmee ek gesit het, was dat ek NOU my hare wou terughê!  Maar ongelukkig was dit ‘n tydsame proses, en my hare moes met tyd weer teruggroei…  Die positiewe uit die situasie was, dat die “dooie” punte afgesny was, en my hare nuut kon uitgroei…

Wat probeer ek hierdeur duidelik maak?  Dinge gebeur somtyds in ons lewens – wat buite ons beheer is, of as gevolg van kommunikasie wat gebrekkig was (dat een persoon nie verstaan wat ‘n ander probeer sê  nie)…  En deur daardie gebeurtenisse, verander ons lewens somtyds sommer radikaal…  Al doen jy WAT, is dit nie altyd moontlik dat alles dadelik weer kan wees soos dit voorheen was nie!  Somtyds gebeur dinge sodat ons waardevolle lewenslesse daaruit kan leer, en somtyds is dit ook God wat ons bystaan, sodat ons lewens ‘n nuwe roete kan inslaan, en vir ons om te groei en God se ultimate seën op ons lewens te ontvang!  Maak nie saak WAT oor ons pad kom nie, ons kan weet dat God by ons is…  Dat HY saam met ons stap, en dat Hy gedurende die volle “groeiproses” by ons sal wees…  Somtyds het ons “takke” net ‘n goeie snoei nodig, om weer vinniger, en sterker te kan groei!  Al voel dit vir jou of jy dalk vir ‘n tyd lank vasgevang is in ‘n baie stadige groeiproses, wil ek jou verseker dat die belangrikste is dat jy aanhou groei en nie stilstaan nie…  Moenie toelaat dat mense jou moed breek, of jou geluk steel nie!  Die lewe is TE kort daarvoor om toe te laat dat ander mense die wêreld vir jou ‘n slegte plek maak…  Kies vir God, kies vir Groei, en kies vir Gelukkig wees!  Wanneer jy hierdie dinge kies – sal God daarvoor sorg!

Blessings!

anelxx

 

Sunday 21 September 2014

“You cannot change what you will not confront…” ~ Pastor Matthew Hagee

Haloes! J

“You cannot change what you will not confront…” ~ Pastor Matthew Hagee

Psalm 91

Whoever dwells in the shelter of the Most High will rest in the shadow of the Almighty. I will say of the Lord, “He is my refuge and my fortress, my God, in whom I trust.” Surely he will save you from the fowler’s snare and from the deadly pestilence. He will cover you with his feathers, and under his wings you will find refuge; his faithfulness will be your shield and rampart. You will not fear the terror of night, nor the arrow that flies by day, nor the pestilence that stalks in the darkness, nor the plague that destroys at midday. A thousand may fall at your side, ten thousand at your right hand, but it will not come near you. You will only observe with your eyes and see the punishment of the wicked. If you say, “The Lord is my refuge,” and you make the Most High your dwelling, no harm will overtake you, no disaster will come near your tent. For he will command his angels concerning you to guard you in all your ways; they will lift you up in their hands, so that you will not strike your foot against a stone. You will tread on the lion and the cobra; you will trample the great lion and the serpent. “Because he[b] loves me,” says the Lord, “I will rescue him; I will protect him, for he acknowledges my name. He will call on me, and I will answer him; I will be with him in trouble, I will deliver him and honor him. With long life I will satisfy him and show him my salvation.”

“Do not delay the difficult decisions or avoid the new habits that are necessary to advance your life…  What must be done, should be done with haste, for life is precious…” ~ Brendon Burchard

“May your future be saturated with the favor of God, as you give back those things which are holding you back and rise to the destiny that God has for you…” ~ Pastor John Hagee

Een van my gunsteling aanhalings, wat ek in my eie lewe daagliks probeer toepas, is die anonieme ene wat sê...  “Jy kan nie nuwe resultate verwag as jy dieselfde resep en pad volg nie...”  As jy byvoorbeeld ‘n toets geskryf het wat jy nie deurgekom het nie, of ‘n resies gehardloop, of wedstryd gespeel het wat jy nie gewen het nie, kan jy nie op dieselfde manier voorberei as wat jy dit die eerste keer gedoen het nie...  As jy dit doen, sal jou resultaat heel waarskynlik dieselfde uitkoms hê...

Deur anders voor te berei, of situasies anders te hanteer of aan te pak, gaan verg dat jy ‘n “nuwe game plan” moet hê....  Keuses moet gemaak word, en die "band aid" moet partykeer afgeruk word - deur jouself te verwyder uit die situasie, sodat jy "nuut kan begin" en vir jouself nuwe hoop kan gun...  Veranderings moet aangebring word, om uiteindelik vir jou sukses te verseker...  Ons moet ophou terugkyk na wat was, en eerder kyk na wat voor ons lê...  Ons is partykeer so “set in our ways”, dat ons te bang is om nuwe dinge te probeer en aan te pak...  God is die beste “storie skrywer” in die heelal...  Hy het vir ELKEEN van ons, ‘n ander lewensstorie...  Hy weet presies wat moet wanneer gebeur, om vir ons die “ultimate” seën te gee!

Vir jou om die “ultimate” seën vir jou lewe te ontvang, gaan partykeer verg dat jy geleenthede moet aanpak wat na jou kant toe kom, al is dit heeltemal buite jou “comfort zone”...  Om partykeer te gaan waarheen Hy jou stuur, of net gehoorsaam te wees ten opsigte van Sy wil vir jou lewe...  Hy sal alle dinge ten goede vir jou laat meewerk, omdat Hy jou al uitgekies het, nog voordat jy gebore is...  Moenie bang wees vir die onbekende nie...  God = bekend.  Jy ken Hom, en as jy Hom dalk nog nie so goed ken nie, kan jy in Sy woord bevestiging kry dat Hy getroue, en lojale God is, wat nie wil hê dat Sy kinders moet seerkry, of swaarkry nie...  As ons dit in Sy woord lees, kan ons nie anders as om ons toekoms net in Sy hande te plaas nie...  Hy sal ALLES laat uitwerk, volgens Sy wil, en wat vir JOU die beste sal wees...  “Boul daai curveball vandag...”, pak sitausies weer aan, al het jy misluk en doen dit op so ‘n manier, dat MISLUKKING NIE ‘n opsie is, vir die 2e probeerslag nie...  “Tackle ook daardie dinge wat jou bangmaak...  Jy sal net aanhou bang wees, as jy nooit probeer om bo die situasie uit te styg  nie...  God sal in elk geval sorg, maak nie saak wat nie!  Numeri 6:24 – “Mag die Here jou seën en jou beskerm...  Mag die Here tot jou redding verskyn en jou genadig wees...  Mag die Here AL jou gebede verhoor, en aan jou Sy vrede gee...”
 
blessings!
 
anel xx

Thursday 18 September 2014

“God can make the very worst things that ever happened in your life work for your very best…” ~ Zac Poonen

Haloes! J 

“God can make the very worst things that ever happened in your life work for your very best…” ~ Zac Poonen

1 Corinthians 15:58

“Therefore, my dear brothers, stand firm. Let nothing move you. Always give yourselves fully to the work of the Lord, because you know that your labor in the Lord is not in vain…”

Psalm 37:4,5

“Delight yourself in the Lord and he will give you the desires of your heart. Commit your way to the Lord, trust in him and he will do this…”

“Don’t waste today regretting the past or dreading the future…  Enjoy this day, because it is a gift from God…” ~ Joyce Meyer

“Sometimes you need to talk to a two year old just so you can understand life again…” ~ Unknown

Hier is ‘n POWERFUL stukkie wat ek ontvang het, wat ek absoluut moet deel met julle…  Ek dink baie van ons kan hierby aanklank vind!  ENJOY :)

Malachi 3:3 says: 'He will sit as a refiner and purifier of silver.'      

This verse puzzled some women in a Bible study and they wondered what this statement meant about the character and nature of God.   One of the women offered to find out the process of refining silver and get back to the group at their next Bible Study.   That week, the woman called a silversmith and made an appointment to watch him at work. She didn't mention anything about the reason for her interest beyond her curiosity about the process of refining Silver.   As she watched the silversmith, he held a piece of silver over the fire and let it heat up. He explained that in refining silver, one needed to hold the silver in the middle of the fire where the flames were hottest as to burn away all the impurities.    The woman thought about God holding us in such a hot spot; then she thought again about the verse that says:  'He sits as a refiner and purifier of silver.' She asked the silversmith if it was true that he had to sit there in front of the fire the whole time. The man answered that yes, he not only had to sit there holding the silver, but he had to keep his eyes on the silver the entire time it was in the fire. If the silver was left a moment too long in the flames, it would be destroyed.   The woman was silent for a moment. Then she asked the silversmith, 'How do you know when the silver is fully refined?'  He smiled at her and answered, 'Oh, that's easy -- when I see my image in it.'  

Ek weet nie wie van julle al kos gemaak het, en net vir ‘n oomblik jou oog weggehaal het – omdat jy ander goed gehad het waaraan jy jou aandag moes gee, en in daardie oomblik, die kos verbrand het…  Verbrande kos is nie lekker nie…  Dit geur die kos met ‘n super slegte smaak, en jy sal nog vir lank met ‘n aaklige na-smaak sit!  Al uitweg as so iets gebeur, is om of 1. Weer voor te begin, of 2. Sommer net ‘n take away iewers te gaan kry…  Mens is gewoonlik kwaad, of sommer net geïriteerd, want jou aandag was heeltyd daar…  As jy maar net vir daardie SEKONDE net jou aandag gegee het, sal AL die ekstra moeite gespaar kon wees…

As jy jouself dalk vandag in die SPERVUUR van moeilikheid bevind, dat jy nie weet waar jou uitkoms vandag vandaan gaan kom nie - kan jy rus in die wete dat God nie ‘n oomblik Sy wakende oog of beskermende hand van jou af wegneem nie!  Hy is met jou!!  Soos silwer gesuiwer moet word, is die moeilikhede of uitdagings wat ons daagliks ervaar, baie keer deel van die suiwerings proses waardeur ons as Christene gaan, sodat ons kan leer om VOLKOME op God staat te maak, maak nie saak WAT nie – en nie op ons eie insigte nie…  Ons is wat ons is deur GENADE…  Ons bereik wat ons bereik, omdat God ons die krag gee (Fil 4:13), maar ook omdat Hy GENADE aan ons bewys in ons lewens…  Sonder Hom is ons niks…  Al voel dit vir jou onuithoudbaar op die oomblik – God is BY jou, langs jou, onder jou, bo jou…  NIKS sal met jou gebeur wat jy nie SAAM met Homs al kan hanteer nie – Hy sal jou voorsien van die krag…  Hy sal nie Sy aandag vir ‘n oomblik laat aflei, sodat Hy nie na jou omsien nie…  Jy is sy eerste prioriteit, en Hy is ONEINDIG lief vir jou!  Weet dit vandag!!

Blessings!

anelxx

Wednesday 17 September 2014

"Faith is taking the first step even when you don't see the whole staircase.” ~ Anonymous

Haloes! J

"Faith is taking the first step even when you don't see the whole staircase.”  ~ Anonymous

2 Corinthians 12:9

“But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ’s power may rest on me…”

Ephesians 2:8,9

“For it is by grace you have been saved, through faith—and this not from yourselves, it is the gift of God—not by works, so that no one can boast…”

“Surround yourself with people who are going to lift you higher…” ~ Oprah Winfrey

“Life is going by…  Don’t waste a minute being negative, offended or bitter…  Choose to be happy…” ~ Joel Osteen

Dis baie moeilik om jou weg te probeer vind, wanneer jy nie behoorlik kan sien nie J  Ek weet nie wie van julle al in die donker in ‘n kamer gestap en probeer om te stap sonder om in iets vas te loop?  Of om klere te soek, of net jou pad na die bed te vind – sonder om ander mense wakker te maak?  Alhoewel jou hele omgewing vir jou bekend is, en jy al 100 keer daar geloop het, is omstandighede totaal en al anders as dit donker is…  Jy sal 99 keer van die tyd in iets vasloop, of iets omstamp en dan ‘n groter geraas maak as wat jy net ‘n liggie vir ‘n klein tydjie aangehad het…

Jou lewe is presies dieselfde…  Wanneer dinge donker is, en verkeerd gaan en niks wil uitwerk nie, is dit baie moeilik om met selfvertroue te loop in die donker…  Vrees kan so maklik jou lewe oorneem, en dit kan mens totaal en al verlam…  Dit kan jou lewe oorheers – om heeltyd te worry oor dinge waaroor jy geen beheer het nie…  Ek is seker met hierdie lys is daar iets waarmee elkeen van julle kan identifiseer…    Mens “worry” 99% van die tyd oor dinge wat nooit gebeur nie…  Iets waarby ek probeer lewe die laaste tyd, is dat ek nie bekommerd wil raak VOOR iets gebeur nie…  Vat elke dag soos dit kom, en as probleme of vrese opduik, om dit dan te hanteer…  Dis nie altyd so maklik nie   Al wat ons kan doen is om te weet waar ons krag lê, en te glo dat God weet hoe die dinge moet uitwerk, en dat Hy ook weet wat Hy vir ons lewens beplan…  God het ‘n manier om die detail te laat uitwerk, sonder ons hulp…  Al wat Hy van ons vra, is dat ons sal vertrou,  dat Hy ons hand sal vat in die donker, en ons sal lei – dat ons, ons voet nie teen ENIGE klip sal stamp nie…

Blessings!

anelxx

 

Tuesday 16 September 2014

“King Saul thought Goliath was too big to fight… David thought he was too big to miss…” ~ Unknown

Haloes! J

“King Saul thought Goliath was too big to fight…  David thought he was too big to miss…” ~ Unknown

Proverbs 3:5,6

“Trust in the Lord with all your heart and lean not on your own understanding; in all your ways acknowledge him, and he will make your paths straight…”

Colossians 3:23

“Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for men…”

“Positive anything is better than negative nothing…” ~ Unknown

“The reason most people give up is because they tend to look at how far they still have to go, instead of how far they have come…” ~ Unknown

Dawid is vir my die perfekte voorbeeld van die aanhaling - "If you kneel before God, you can stand before anyone..." Dawid het vir Goliat aangedurf - net soos hy was...  Saul het probeer om vir hom sy wapenrusting aangetrek - nl 'n borsharnas, bronshelm en swaard, maar Dawid kon nie daarmee loop nie (1 Samuel 17:38).  “Hy het toe gegaan nes hy is - met sy herderstok, slingervel en 5 klippies en met God by hom...  Ek is seker dat as dit nie was vir sy kinderlike geloof in God nie, kon dit dalk baie moeilik gewees het om staande te bly teen die reus (die gevreesde Fillistyn).  Dawid was maar nog net 'n jong seun.  In 1 Samuel 17:32-33 het Saul probeer om vir Dawid te oorreed om nie teen Goliat te veg nie. Maar Dawid het geweet wat God op sy hart gedruk het.  "Moenie oor hierdie man (Goliat) moedeloos word nie.  Ek sal teen die Fillistyn gaan veg!"  'Moenie verspot wees nie', sê Saul. Jy is maar nog net 'n seun, terwyl hy al van jongs af 'n vegter is.'  "Die Here het my uit die kloue van 'n beer en leeu gered het, sal my ook red van die Fillistyn."

Ek ken nie jou storie nie - maar ek wil vandag vir jou kom sê:  Of jy nou geboelie word by die skool, of by die werk; as vriende, geliefdes of familie jou dalk in die steek gelaat het; of as jou werksomstandighede miskien onuithoudbaar voel; of as jy dalk daagliks teen 'n siekte veg wat soos Goliat voor jou staan of as jou huwelik 'n doodloop bereik het…of dalk is jy daagliks die slagoffer van emosionele mishandeling, of is jou hart in miljoene stukke – “kneel before God and He will help you stand before anyone...”  Hy sal jou met moed kom vul om in Sy naam te “veg”.  Kry iemand wat jy vertrou om mee te praat - ten einde hulp te kry - watookal jou situasie is...  Moenie die dag van vandag of môre vrees nie - God is reeds daar...  Soos Rob Bell in sy "Rain" dvd sê - Wanneer die reën aanhou val in jou lewe - God sal jou teen Sy bors dra, ten einde jou te beskerm; Hy sal oor en oor vir jou sê: "Your dad loves you, We are gonna make it; Everything, is gonna be allright..."  Selfs al is jy tans deurweek van water soos die reën in jou lewe val, sal God jou NOOIT los nie…  Hy sal jou vasdruk en omvou met Sy liefde…   Lewe vandag met die oortuiging - God sal sorg!  Hy sal jou verseker NIE in die steek laat nie!

Blessings!

Anel xx

 

 

Monday 15 September 2014

“When the pieces of our lives, are not fitting together the way we want, we get busy and start trying to force things to work… Take time to pursue God’s direction and wait for His response… You’ll get better results!” ~ Pastor John Hagee

Haloes! J

“When the pieces of our lives, are not fitting together the way we want, we get busy and start trying to force things to work…  Take time to pursue God’s direction and wait for His response…  You’ll get better results!” ~ Pastor John Hagee

John 3:16-17

“For God so loved the world that He gave His one and only Son, that whoever believes in Him shall not perish but have eternal life. For God did not send His Son into the world to condemn the world, but to save the world through Him…”

Matthew 11:28-30

“Come to me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take my yoke upon you and learn from me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy and my burden is light…”

“Between the vision and the provision we must be patient…  We must abide before He will provide…” ~ Pastor Matthew Hagee

“Sometimes we get all caught up in just doing something,that we neglect to hold still, listen and know that He is God…” ~ Pastor John Hagee

Weet die onderstaande lyk lank – maar dit GAAN JOU BLESS, ek belowe J

“At a fundraising dinner for a school that serves children with learning disabilities, the father of one of the students delivered a speech that would never be forgotten by all who attended. After extolling the school and its dedicated staff, he offered a question:  'When not interfered with by outside influences, everything nature does, is done with perfection.  Yet my son, Shay, cannot learn things as other children do. He cannot understand things as other children do.  Where is the natural order of things in my son?'  The audience was stilled by the query.   The father continued. 'I believe that when a child like Shay, who was mentally and physically disabled comes into the world, an opportunity to realize true human nature presents itself, and it comes in the way other people treat that child.'

Then he told the following story: Shay and I had walked past a park where some boys Shay knew were playing baseball. Shay asked, 'Do you think they'll let me play?' I knew that most of the boys would not want someone like Shay on their team, but as a father I also understood that if my son were allowed to play, it would give him a much-needed sense of belonging and some confidence to be accepted by others in spite of his handicaps. I approached one of the boys on the field and asked (not expecting much) if Shay could play. The boy looked around for guidance and said, 'We're losing by six runs and the game is in the eighth inning. I guess he can be on our team and we'll try to put him in to bat in the ninth inning.'  Shay struggled over to the team's bench and, with a broad smile, put on a team shirt. I watched with a small tear in my eye and warmth in my heart. The boys saw my joy at my son being accepted.  In the bottom of the eighth inning, Shay's team scored a few runs but was still behind by three. In the top of the ninth inning, Shay put on a glove and played in the right field. Even though no hits came his way, he was obviously ecstatic just to be in the game and on the field, grinning from ear to ear as I waved to him from the stands.  In the bottom of the ninth inning, Shay's team scored again. Now, with two outs and the bases loaded, the potential winning run was on base and Shay was scheduled to be next at bat.

At this juncture, do the others let Shay bat and give away their chance to win the game?  Surprisingly, Shay was given the bat. Everyone knew that a hit was all but impossible because Shay didn't even know how to hold the bat properly, much less connect with the ball.  However, as Shay stepped up to the plate, the pitcher, recognizing that the other team was putting winning aside for this moment in Shay's life, moved in a few steps to lob the ball in softly so Shay could at least make contact.  The first pitch came and Shay swung clumsily and missed.  The pitcher again took a few steps forward to toss the ball softly towards Shay.  As the pitch came in, Shay swung at the ball and hit a slow ground ball right back to the pitcher.  The game would now be over.  The pitcher picked up the soft grounder and could have easily thrown the ball to the first baseman.  Shay would have been out and that would have been the end of the game.  Instead, the pitcher threw the ball right over the first baseman's head, out of reach of all team mates. Everyone from the stands and both teams started yelling, 'Shay, run to first!  Run to first!' Never in his life had Shay ever run that far, but he made it to first base.  He scampered down the baseline, wide-eyed and startled.  Everyone yelled, 'Run to second, run to second!'

Catching his breath, Shay awkwardly ran towards second, gleaming and struggling to make it to the base.  By the time Shay rounded towards second base, the right fielder had the ball. The smallest guy on their team who now had his first chance to be the hero for his team.  He could have thrown the ball to the second-baseman for the tag, but he understood the pitcher's intentions so he, too, intentionally threw the ball high and far over the third-baseman's head.  Shay ran toward third base deliriously as the runners ahead of him circled the bases toward home.  All were screaming, 'Shay, Shay, Shay, all the Way Shay'  Shay reached third base because the opposing shortstop ran to help him by turning him in the direction of third base, and shouted, 'Run to third!  Shay, run to third!'  As Shay rounded third, the boys from both teams, and the spectators, were on their feet screaming, 'Shay, run home! Run home!' Shay ran to home, stepped on the plate, and was cheered as the hero who hit the grand slam and won the game for his team 'That day', said the father softly with tears now rolling down his face, 'the boys from both teams helped bring a piece of true love and humanity into this world'.  Shay didn't make it to another summer. He died that winter, having never forgotten being the hero and making me so happy, and coming home and seeing his Mother tearfully embrace her little hero of the day !

Hoe baie raak ons nie ongeduldig oor dinge wat ons nie het in ons lewens nie?  Raak ons kwaad omdat sekere talente ons ontsê is, of omdat sommige deure net gesluit bly – deure wat ons so graag sal wil oop hê?  Hierdie storie is weereens ‘n “eye opener”...  Vir hierdie seuntjie, was dit die beste dag, deurdat hy net vir ‘n oomblik kon voel dat hy van waarde is, en dat hy saakmaak...  Dat hy, te midde van sy swakhede, deel was van ‘n span (ons is ook te midde van ons swakhede, deel van Christus se span)...    God sorg ook altyd dat ons die "balle kan face" wat ons kant toe kom,  Hy sorg dat dit onderarm gegooi word, of dat sekere van die "veldwerkers" miss-field wanneer ons slaan...   God seën ons met sekere dinge en mense, op sekere tye (of gedurende sekere seisoene in ons lewens)...  Dis nie maar toevallig dat die mense in jou lewe, daar is nie...  Dis alles deel van God se groter plan...  Al voel jy dalk vandag eensaam en alleen, en oorweldig deur alles wat jy op die oomblik moet "face" - RUS in die wete dat jou Pa reeds beheer van jou lewe geneem het, en dat Hy sal sorg vir uitkoms...  God sorg dat elkeen kry wat hom toekom...  Miskien nie wanneer jy dit wil hê nie, maar God sorg dat jy di ten baie keer, BAIE MEER as wat jy wil hê, sal ontvang WANNEER jy dit nodig het...  Mag jy sommer net vandag Sy alomteenwoordige liefde, beskerming en seen in jou lewe ervaar...

Blessings!

Anellixx

Sunday 14 September 2014

“Timing is everything… If it’s meant to happen it will, at the right time, for the right reasons…” ~ Unknown

Haloes! J

Timing is everything…  If it’s meant to happen it will, at the right time, for the right reasons…” ~ Unknown

Isaiah 40:28

“Do you not know? Have you not heard? The Lord is the everlasting God, the Creator of the ends of the earth. He will not grow tired or weary, and his understanding no one can fathom…”

Romans 8:28

“And we know that in all things God works for the good of those who love him, who have been called according to his purpose…”

“You were not created to live in fear, you were born to take action…”

“When I thought I couldn’t go on I forced myself to keep going… My success is based on persistence, not luck…”  

Dis nie altyd maklik om 'n groter doel te sien in dinge wat gebeur in mens se lewens nie...   Ek is seker daarvan dat meeste van julle al ervaar het dat slegte dinge met goeie mense gebeur...  Dis iets wat ons DAAGLIKS sien en ervaar…  Vir Josef was dit geen uitsondering nie...  Hy is deur sy broers in 'n put gegooi en verkoop, omdat hulle jaloers was oor hul pa se liefde vir hom...  As 'n jong man, dink ek nie Josef het dadelik gedink daaraan dat daar 'n groter plan met sy swaarkry was nie…  Ek dink as dit met my moes gebeur, sou ek teleurgesteld wees het in my familie, en ek sou nogals alleen en uitgeworpe gevoel het...  Josef kon egter totaal en al moed opgegee het die dag wat hy verkoop is, en maar die lewe sy gang laat gaan het...  Maar - hy het op God bly vertrou...  En Hy het gewag totdat God Sy beloftes vervul het in Sy lewe...  Hy het sy broers vergewe - alhoewel hulle hom met hartseer gevul het daardie dag...  God het egter die hele negatiewe situasie gebruik om vir ‘n hele nasie tot seën te wees... As Josef nie verkoop was nie, sou die hele nasie dan omgekom het van hongersnood?  As Josef egter nie deur die harde tye moes gaan nie, sou hy heel waarskynlik nie so ‘n “close” verhouding met God gehad het nie…  God het hom uit die donkerste, diepste put gehaal, en hom “ruler over nations” gemaak…

Al voel jy miskien op hierdie oomblik - hier is GEEN manier dat daar 'n doel kan wees met wat op hierdie oomblik met my gebeur nie, of wat ek tans moet deurmaak as gevolg van sekere dinge wat in my lewe gebeur het nie, wil ek vir jou sê - daar IS.  VIR ALLES wat oor ons pad kom, IS daar 'n groter doel mee...  Partykeer verg dit net 'n baie lang tyd wat ons moet wag om daardie doel te kan insien...  Josef kan vir ons vandag nog 'n voorbeeld wees in alles wat ons aanpak...  Wanneer jy weer moedeloos word oor dinge wat verkeerd gaan, of net nie die punt kan sien in alles wat met jou gebeur nie - rig net jou oë na bo en bid dat God aan jou die geduld sal gee om te wag by Sy beloftes...  En te GLO dat daardie groter doel wat God vir jou lewe het, uiteindelik tot GROOT seën in jou lewe sal lei...  Vertrou God, en wag op Hom...  Ons onderwerp “quote” is vir my SO ‘n awesome waarheid…  Timing is everything…  If it’s meant to happen it will, at the right time, for the right reasons…” ~ Unknown.  Moenie dinge forseer in jou lewe, omdat jy moeg is om te wag vir die regte tyd, en vir dit wat God vir jou wil gee nie!  Sy blessing, is SOVEEL beter as wat ons ooit vir onsself sal kan kies, hoop, of droom!

Mag jy ‘n AWESOME week he!

Blessings!

Anelxx

Friday 12 September 2014

“Make the rest of your life, the best of your life…” ~ Unknown

Haloes! J
 
“Make the rest of your life, the best of your life…” ~ Unknown
 
Mark 10:52 
 
“And Jesus said to him, “Go your way; your faith has made you well.” And immediately he recovered his sight and followed him on the way…”
Psalm 23:4 
 
“Even though I walk through the valley of the shadow of death,  I will fear no evil, for you are with me; your rod and your staff,  they comfort me…”
 
“Don’t let not knowing how it’ll end keep you from beginning…  Uncertainty chases us out into the open where God is waiting…” ~ Bob Goff
 
“You will never have to force anything that’s truly meant to be…” ~ Unknown
 
Is jy op ’n goeie plek tans in jou lewe?  Het jy al die sekuriteit wat jou hart begeer?  Geniet jy jou werk?  Geniet jy jou swottings of skoolloopbaan?  Sien jy goeie goed in jou toekoms?  Of sien jy onsekerheid, struikelblokke, moeilikheid of donkerte?  Saul is vir my 'n groot voorbeeld...  Ek dink dis absoluut ongelooflik hoe God ’n man kon neem wat glad nie ’n volger van Hom was nie, en sy hart totaal verander het sodat hy een van God se grootste getuies geraak het…  God het Saul met blindheid geslaan, sodat hy kon sien waaroor die lewe eintlik gaan…  Maar God het nie vir Saul gelos toe Saul Hom vervolg het nie…  Hy het groter planne vir hom gehad as wat Saul vir homself gehad het…  God het potensiaal gesien, waar die mense ’n moeilikheidmaker gesien het…
Wat probeer ek sê?  Dit gaan nie oor waar jy begin nie, maar oor waar jy eindig…  En al voel jy dalk ongelukkig of moedeloos oor waar jy jouself tans bevind in jou lewe – dis verseker nie om dowe neute nie!  God het ’n plan – groter as ek en jy, vir JOU lewe!  Hy sal jou situasie tans, gebruik om daarop te bou vir jou toekoms!  Hy het al geweet dat Saul ’n groot getuie vir Hom gaan wees, nog terwyl Saul geestelik blind was…  Wanneer mens vasgevang is in ’n situasie, is dit moeilik om die rede daarvoor in te sien, en mens voel partykeer  “stuck”- asof dinge net nie wil beweeg nie, en jy aan die water trap is…  Mens is TE betrokke en jou oordeel word soms belemmer…  Maar wanneer TYD verloop het, en jy kan terugkyk op die situasie, val die dinge in plek…  God is besig om jou te vorm, soos ‘n pottebakker  klei vorm…  Klei moet gewerk en gebrei word om uiteindelik gevorm te word…  Al voel jy vormloos, doelloos of sonder hoop – God het die eindpunt in gedagte – nie die tussenin fase nie…  Hy is egter saam met jou van die begin, deur die moeilike tussenin en Hy sal sorg dat jy sterk eindig!   Marguerite de Valois se aanhaling is iets wat ek wil hê jy vandag moet glo, en joune maak - “Love works in miracles every day: such as weakening the strong, and strengthening the weak; making fools of the wise, and wise men of fools; favouring the passions, destroying reason, and in a word, turning everything topsy-turvy.”!  God se liefde kan elke dag ’n wonderwerk in jou lewe wees deur jou sterk te maak wanneer jy swak voel,  jou laf te maak wanneer jy verlief is, jou “favour” sal gee wanneer jy jou passie uitleef of jou beste gee, jou sal help om nie alles in twyfel te trek of te bevraagteken nie, maar om te LEWE (voluit!) en in oorvloed!  Make the rest of your life, THE BEST of your life!  Ons het elke dag ‘n keuse – ons kan kies om ongelukkig te wees, of ons kan kies om die blessings in ons eie lewens te tel!  Wanneer mens dankbaar is vir die klein goed, val die groot goed sommer in plek…
 
Blessings!
 
Anelxx