Tuesday 31 March 2015

EASTER egg Drive!

Hi al julle awesome mense!

Ek staan verstom oor die "kindness" en oop harte van mense soos die paaseiers steeds instroom.  Dit is waarlik soos die broodjies en die vissies die jaar!  Net 'n reminder dat ons nog tot 7 April 2015 insamel.

As jy wil help uitdeel (met 'n groepie van jou vriende gaan) - kontak my en ek sal die plek reel, met 'n tyd wat jou pas en sorg dat jy die pakkies betyds het.  Ekt plekke van Houtbaai - Paarl.  So daar is baie geleentheid!

As jy dalk sou wil help pakkies pak - ekt nog 'n aansienlike aantal bokse wat in sakkies moet kom.  Kontak my en ek sal die goodies by jou uitkry - nooi dan sommer 'n paar vriende en maak 'n lekker aand daarvan!

Bankdetails:  

Investec bank
A Hugo
10011253677
Branch: 580105
Ref: Jou naam & (Easter) (Ek wil graag weet vir wie om te bedank - so moet asb nie anoniem dit doen nie)

Mag julle 'n SUPER geseende dag he!

blessings!

anel xx

Hi all you awesome people!

Totally overwhelmed by the amount of eggs still flooding in!  It truly is like the bread and the fish this year!  Just a reminder that we are still collecting till 7 April 2015.

If you would like to be part of the handing out process, please let me know.  I have started allocating places, and I would like to accommodate you as best as possible.  I have places stretching from Houtbay all the way to Paarl and surrounds.

If you would like to help make packets - I still have some boxes to pack - so contact me and I can set you up with some boxes.  Get some friends over, and make a night of it!

Bank details:  

Investec bank
A Hugo
10011253677
Branch: 580105
Ref: Jou naam & (Easter) (Ek wil graag weet vir wie om te bedank - so moet asb nie anoniem dit doen nie)

blessings!

anel xx

No comments: