Wednesday 6 November 2013

“The difference between school and life? In school, you're taught a lesson and then given a test. In life, you're given a test that teaches you a lesson.” - Tom Bodett quotes

Haloes! J
“The difference between school and life? In school, you're taught a lesson and then given a test. In life, you're given a test that teaches you a lesson.”  - Tom Bodett quotes
Matthew 6:25-26
Therefore I tell you, do not worry about your life, what you will eat or drink; or about your body, what you will wear. Is not life more than food, and the body more than clothes? Look at the birds of the air; they do not sow or reap or store away in barns, and yet your heavenly Father feeds them. Are you not much more valuable than they?
2 Corinthians 12:9-10
But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ’s power may rest on me. That is why, for Christ’s sake, I delight in weaknesses, in insults, in hardships, in persecutions, in difficulties. For when I am weak, then I am strong.
“Our strength grows out of our weaknesses” ~ Ralph Waldo Emerson quotes
“Perhaps our eyes need to be washed by our tears once in a while, so that we can see Life with a clearer view again.”  -  Alex Tan quotes
Hoe waar is hierdie onderwerp van vandag nie?!?!  Op skool word ons voorberei vir dit wat op ons wag…  Ons word selfs bietjie ge”spoonfeed” soms…  “Hierdie is die werk wat geleer moet word”, en wanneer die toets kom, sal jy niks anders as die werk wat die onderwyser aan jou gekommunikeer het, in daardie toets aantref nie…
Die lewe is egter ‘n HEEL ander “ballgame”…  Ons kry daagliks dinge wat ons paaie kruis waarop ons nie voorbereid was nie…  En partykeer is dit sommer GROOT “earth shattering” dinge!  Siekte wat net skielik in jou lewe te voorskyn kom – of dit nou met jou gebeur of met ‘n geliefde, dit is VREK erg!  Werk wat verloor word, finansiële moeilikheid wat daaruit voortvloei…  Geliefdes wat aan die dood afgestaan moet word…  Verhoudings wat verbrokkel, huwelike wat uitmekaarval…  Drome wat versplinter, dinge waarop ons so gehoop het, en voor gebid het, wat net nie gebeur nie…  Gebede wat onbeantwoord bly…  Ek was die ander dag in geselskap waar iemand gekla het oor iets wat hy / sy moes doen, en dat dit langer geneem het as wat daardie persoon gehoop het…  Die een persoon het toe net gereageer deur te sê – “die proses is besig om aan jou karakter te bou…”  Wanneer dinge dalk onverstaanbaar moeilik gaan in jou lewe – weet dat God besig is om karakter te bou…  Moenie vra – “hoekom ek” nie…  Iemand het een keer vir my gesê – hoekom NIE jy nie??  Ons vra altyd die vraag as slegte dinge met ons gebeur, hoekom dit ons lot moet wees…  Ek glo egter nie dat ons dit as ‘n “lot” moet sien nie, partykeer is die swaarkry, “blessings in disguise!”  Goeie goed vloei 99% uit die swaarkry voort…  Deur 5 minute langer vas te byt as die ander – bou karakter…  God sal Sy getroue dienaar NIE in die steek laat nie…  Hy SAL voorsien!!!
Blessings!**
anel**
 

No comments: