Haloe julle!
Hoop dit gaan goed!
Het die volgende gebedsversoeke ontvang:
Anonieme persoon het
gevra ons sal saambid: My aanstaande
skoonma het baie erg depressie, sy het vanmiddag 'n oordosis pille gedrink. Sy is op die oomblik in die hospitaal, ons is
nog nie seker wat aangaan en of sy buite gevaar is nie, ons glo en vertrou sy
sal okay wees. Sal julle asb aan haar
dink in julle gebede.
Anonieme persoon het
gevra ons sal saambid: Bid vir
antwoorde van God vir al die onsekerhede waarmee ek worstel en vir deurbrake in areas wat ek nodig het.
blessings!
anel**
No comments:
Post a Comment