Gebedsversoeke
Anoniem: ‘n Vriendin se pa is die week gediagnoseer met
Long Kanker;
‘n Vriendin
se man is al vir 8maande sonder werk, hulle het 2 kinders en sy kan nie al die
finansiële verantwoordelikheid nakom nie;
‘n Vriendin
se skoonpa is paar maande terug met Motor Neuron Siekte gediagnoseer en raak elke dag net swakker;
Bid asb vir
die families vir krag, sterkte, verligting van pyn en genesing as dit Sy wil is
en om Sy hand van beskerming oor hierdie families te hou!
Blessings julle!
anel
No comments:
Post a Comment