Haloes! :D
"Every weakness you have is
an opportunity for God to show His strength in your life..." - 2
Corinthians 12:9
1 Peter 5:7
"Cast all your anxiety on
him, because he cares for you..."
Psalm 55:22
"Cast your cares on the Lord
and He will sustain you; he will never let the righteous fail..."
"Challenge
yourself with something you know you could never do, and you will find that you
can overcome anything..." - Anonymous
"Not
everything can be counted counts, and not everything that counts, can be
counted..." - William Bruce Cameron
Ekt vandag
woorde van ‘n liedjie om met jou te deel…
Dit het my hart ongelooflik aangeraak, want ek dink ieder en elk van ons
het al so gevoel… Die liedjie se naam
is, “Help Me Find It"… I don’t
know where to go from here… It all used to seem so clear… I’m finding I can’t
do this on my own… I don’t know where to go from here… As long as I know that You are near… I’m done
fighting… I’m finally letting go… I will trust in You… You’ve never failed
before… I will trust in You… If there’s a road I should walk, Help me find it…
If I need to be still… Give me peace for the moment…Whatever Your will,
Whatever Your will, Can you help me find
it… Can you help me find it… I’m giving
You fear and You give faith, I am giving you doubt…You give me grace… For every
step I’ve never been alone… Even when it hurts, You’ll have Your way…Even in
the valley I will say… With every breath… You’ve never let me go…I will wait
for You…You’ve never failed before… I will wait for You… I lift my empty hands
(come fill me up again)… Have Your way my King (I give my all to You)…I lift my
eyes again (Was blind but now I see)…‘Cause You are all I need… ~ Sidewalk
Prophets
Miskien HET
jy al so gevoel of dalk voel jy tans so…
Maak nie saak waar jy kyk nie – jy sien net probleme of doodloopstrate…
Jou toekoms, of die dinge waarna jy uitgesien het, mag dalk blink voor jou
gelyk het, en as gevolg van ‘n curveball wat jou kant toe gekom het, sien jy
nou net donkerte… Miskien ervaar jy ‘n
gebrek aan wysheid… Miskien is vrees,
onsekerheid, stress, hartseer en pyn aan die orde van jou dae op die oomblik… My gebed vir jou vandag is die volgende: Mag God jou leiding gee, waar jy leiding
nodig het… Mag Hy jou die pad DUIDELIK
uitwys wat Hy wil hê dat jy moet stap…
Mag jy WEET dat Hy by jou is met ELKE tree wat jy gee… Rus in die wete dat God net ‘n gebed ver
is… Mag Hy aan jou vrede gee, daar waar
jy net onrus ervaar… Mag Hy namens jou
veg, ek bid dat jy die krag sal hê om die dinge wat jou onderkry, in ons
Hemelse Pappa se hand te sit, soos jy nou hierdie lees… Mag jy opnuut herinner word, dat God nog
ALTYD getrou was in jou lewe… Dat dinge
(al verstaan jy dit nie) altyd nog uitgewerk het soos dit moes… God het jou oneindig lief… Hy sal by jou wees – selfs al gaan jy deur
die donkerste dieptes… Hy sal jou hand
vashou, jou dra waar jy nie verder kan nie, en jou voorsien van die krag wat jy
nodig het, om elke nuwe dag aan te pak…
Mag God jou kom vul met Sy VREDE vandag… Hy SAL vir jou sorg!
Blessings!
Anel*
No comments:
Post a Comment