Sunday 10 November 2013

"Sometimes good things fall apart so better things can fall together..." - Marilyn Monroe


Haloes! :)
 
"Sometimes good things fall apart so better things can fall together..." - Marilyn Monroe
 
Matthew 21:21-22
 
"And Jesus answered them, 'truly I say to you, if you have faith and do not doubt, you will not only do what has been done to the fig tree, but even if you say to this mountain, 'be taken up and thrown into the sea, it will happen... And whatever you ask in prayer, you will receive if you have faith..."
 
Ephesians 6:16
 
"Above all, taking the shield of faith, wherewith you shall be able to quench all the fiery darts of the wicked..."
 
"Some people will always throw stones in your path... It depends on what you make with them... Wall or bridge? Remember, you are the architect of your life..." - unknown
 
"I know people who feel like they've wasted years of their lives because of poor choices... They spent years in a relationship that was toxic, years with an addiction, years at a job where they weren't fulfilled... But you have to realize, nothing you have been through is ever wasted... Your past experiences, good and bad have deposited something on the inside of you... Those challenges have sharpened you, to make you who you are today..." - quotes and thoughts
 
As ek die lewe moet opsom in een woord, sal dit wees - "onvoorspelbaar"...  Want dis verseker die een ding wat nie in 'n boksie gesit kan word nie...  Om te oorleef beteken dat jy aanpasbaar moet wees, gereed vir verandering en om partykeer net vas te byt en aan te gaan wanneer die lewe glad nie sin maak nie...  Ek het die naweek gery op 'n pad met geen straatligte nie... Dis seker so 'n stuk van 20km - en dit was behoorlik donker! Met die aankomende verkeer was dit ook onmoontlik om jou ligte op brights te sit...  Ekt op 'n stadium net reg voor my gekyk, op die stukkie pad waarop my motor se ligte geskyn het...  
 
Dit het my sommer aan die dink gesit oor ons lewens...  Wanneer ons deur challenging tye gaan, is dit soos 'n donker stuk pad wat kilometers lank strek...  Wanneer ons probeer dink oor die toekoms in sulke tye, is dit baie keer net 'n donker prentjie wat ons begroet, omdat ons met oe kyk wat die hier en nou omstandighede in ag neem...  Maar wanneer ons reg voor ons kyk, na die volgende stap of die nuwe dag, is dit soos wat ek na my motor se ligte gekyk wat die stukkie pad voor my verlig... In 'n onvoorspelbare wereld, dien ons 'n getroue God...  Een wat ALTYD dinge sal laat uitwerk soos dit moet...  'n God wat jou oneindig liefhet, 'n God wat jou pad vir jou gelyk sal maak en jou nooit alleen sal laat om die wereld se uitdagings te face nie... Mag jy God se wonderwerke, genade en liefde hierdie week sommer in oorvloed in jou lewe ervaar... Vat hierdie week, dag vir dag... Voor jy jou kom kry, sal jy daai uitdaging kafgedraf het!
 
Blessings!
 
Anel
 

No comments: