Friday 8 November 2013

Gebedsversoeke


Haloe julle!
 
Gebedsversoeke:
 
1.        Lindsey – 17 jaar oud, het gister met eksamen begin.  Is vanoggend dokter toe, want daar is ‘n knop in haar bors gevind.  Bid asseblief vir God se genade en genesing.
 
2.       Patricia – bid asseblief vir haar gesondheid.
 
3.       Claudia – Bid asseblief vir haar huwelik.  3e party is betrokke wat onmin saai.  Bid dat God sal deure oopmaak wat geen mens kan toemaak nie.
 
Blessings vir julle!
 
anel

No comments: