Haloes! J
Anelli**
“Pain is your ally; it is your friend. Pain
reminds you to finish the job and get the hell home. Pain tells you when you
have been seriously wounded. And you know what the best thing about pain is? It
tells you you’re not dead yet!” – G.I Jane
Isaiah
40:31
“But
they that wait upon the LORD shall renew their strength; they shall mount up
with wings as eagles; they shall run, and not be weary; and they shall walk,
and not faint.
Habakkuk
3:19
“Although
the fig tree shall not blossom, neither shall fruit be in the vines; the labour
of the olive shall fail, and the fields shall yield no meat; the flock shall be
cut off from the fold, and there shall be no herd in the stalls: Yet I will
rejoice in the LORD, I will joy in the God of my salvation. The LORD God is my
strength, and he will make my feet like hinds’ feet, and he will make me to
walk upon mine high places.”
“When everything seems to be going against you,
remember that the airplane takes off against the wind, not with it.” – Henry
Ford
“There is only one response we should have
towards fear… I will not fear…” ~ Joyce
Meyer
As jy dink aan die woordjie PYN, wat is die
gedagtes wat by jou opkom? Fisiese pyn – soos nerf-af knieë, kopseer, tandpyn
of figuurlike pyn – soos jou stukkende hart, hartseer wat jy ervaar, verlies,
bekommernis? Beide die tipes pyn kan ongelooflik seermaak! Ek dink aan toe ek
klein was en met my fiets geval het… ’n Nerf-af knie, waarop my ma dan
mercuricrum gesit het om die wond droog te maak… Ek onthou dat dit onmenslik
seer was! Die wond kon ook slegs genees deurdat my ma my versorg het… My been
gedokter het, en die wond gereeld skoongemaak het… As ek net ’n groot pleister
daaroor sou plak, was daar die gevaar dat die wond kon onsteek, en ek infeksie
daarin kon kry, wat nog erger gevolge sou hê!
Ons doen baie keer net die teenoorgestelde wanneer
pyn in ons lewens na vore kom… Ons plak ’n pleister daarop, en hoop dat deur
nie daarna te kyk nie, of nie daaroor te praat nie, dat dit net sal weggaan…
Pyn – letterlik of figuurlik, het tyd nodig, om minder te raak… En om
uiteindelik gesond te raak… Daar is ook nie ’n maklike antwoord vir hoekom ons,
wat God se kinders is, pyn moet ervaar en daardeur moet sukkel nie… Miskien het
’n vriend of vriendin jou ongelooflik seergemaak, of miskien het iemand jou
hart gebreek… Miskien is daar iemand in jou lewe wat net aanhou verkeerd doen,
en is jou hande afgekap, dat jy niks kan doen om hom / haar te help nie…
Miskien sit jy met ongelooflike bekommernis wat uiteindelik konstante pyn
veroorsaak, omdat dit finansieël, so moeilik gaan dat jy nie weet waar jy
uitkoms gaan kry nie… Miskien is jy siek, en weet jy nie hoe om positief te
bly, en die siekte te face nie?
God is met jou… Die stukkie
in Psalm 34:18: “The Lord is close
to the brokenhearted and saves
those who are crushed in spirit…” is vir my so mooi! TIME HEALS ALL wounds… God
sal heelmaak wat stukkend is… Jy moet Hom net in beheer stel en toelaat… Baie
van ons is “fixers”… Ons probeer heeltyd sterk wees vir almal en alles rondom
ons, en probeer om vir al die moeilikhede uitkoms te kry… Ons probeer maklike
oplossings vind (“quick fix”), maar dit is nie noodwendig wat ons hart gaan
heelmaak nie… God het BAIE meer ondervinding as ons in moeilik situasies… Al
wat Hy vra is ons vertroue in Hom, om vir ons dit uit te sorteer… Jesus is
GROTER as ENIGE IETS wat JY vandag moet deurmaak… Hy het die GROOTSTE PYN
deurstaan aan die Kruis, en HY sal OM DAARDIE REDE, jou NOOIT ALLEEN los nie!
Blessings!Anelli**
No comments:
Post a Comment