Haloes!
J
“Never
give up… there is no such thing as an ending…
just a new beginning…” ~ Unknown
Luke
12:6-7
Are not
five sparrows sold for two pennies? Yet not one of them is forgotten in God's
sight. But even the hairs of your head are all counted. Do not be afraid; you
are of more value than many sparrows.
Philippians
4:6-8
Do not worry about anything, but in
everything by prayer and supplication with thanksgiving let your requests be
made known to God. And the peace of God, which surpasses all understanding,
will guard your hearts and your minds in Christ Jesus. Finally, beloved, whatever
is true, whatever is honorable, whatever is pleasing, whatever is commendable,
if there is any excellence and if there is anything worthy of praise, think
about these things.
“Hope is the little voice you hear
whisper “maybe” when it seems the entire world is shouting “no”!” ~ Unknown
“Hope means expectancy, when things
are otherwise hopeless…” ~ G.K Chesterton
Ek hou van
televisie-vervolgreekse… Dis ‘n lekker
manier om te ontspan, en om vir 45 minute net te vergeet van die “rat-race” waaraan
ons daagliks deelneem… Wat vir my
gewoonlik die amazingste is, is hoe die reggiseurs altyd die vermoë het om ‘n
reeks te laat eindig, wat jou op die punt van jou stoel agterlaat, en WENS dat
jy kan weet wat volgende gaan gebeur…
Die gevolg is gewoonlik dat jy ‘n goeie paar maande of langer gaan moet
wag vir die volgende reeks om sy verskyning te maak!
Is ons
lewe nie baie keer ‘n spieëlbeeld van hierdie nie?? Daar gebeur dinge wat ons lewens somtyds
omverwerp, en ons sal ENIGE iets gee om net op daardie oomblik te kon weet dat
ALLES op die ou end gaan uitwerk, en dat die dinge in plek sal val… Die hartseer ding is, dat ons NIE weet
nie… Wat ons WEL weet, is WIE ons toekoms
in Sy hande hou… En ons weet dat God ons
NOOIT alleen sal los nie… Hy is ALTYD by
ons… Vir my is een van die moeilikste
dinge seker om te WAG… As jy weet wat jy
wil hê, wanneer jy dit wil hê, en as jy dink jy weet dat daardie “iets” wat jy
so graag wil hê vir jou SAL blessing bring, is dit BAIE moeilik om te moet wag
totdat dit vir jou gebeur… God se timing
is egter NOOIT uit of laat nie… Hy weet
WAT jy nodig het, maar selfs BETER – HY weet WANNEER jy dit nodig het… Hy sal niks sonder rede laat gebeur in jou
lewe nie – SELFS al lyk dit vir jou asof dit absoluut GEEN sin maak nie!! JY kan versker weet vandag dat Hy jou deur
ENIGE iets sal kry… Selfs al sien jy net
donkerte – God sien dan sterre… Hy sal
sorg vir uitkoms, en deurbrake, wanneer die tyd daarvoor reg is… Hy stap
daagliks voor ons uit om ons pad gelyk te maak… Hy is agter jou, om te keer dat jy val… HY is onder jou, om jou op te tel en te dra
waar jy nie verder kan nie, en Hy is bo jou, om jou te lei, na waters van seën
en rus in jou lewe… Dis altyd te vroeg
om moed op te gee – our God is an awesome God…
HE specializes in the impossible, in order for us BE a breakthrough and
to bless those around us with our testimony…
There were you see only a dead end – God WILL make a way… Our God is able…
Blessings!
Anelli*
No comments:
Post a Comment