Haloes!
J
“The best is yet to come…” ~ Unknown
Isaiah 43:1
“But those who hope
in the LORD will renew their strength. They will soar on wings like eagles;
they will run and not grow weary, they will walk and not be faint…”
Matthew 5:13
"You are the
salt of the earth. But if the salt loses its saltiness, how can it be made
salty again? It is no longer good for anything, except to be thrown out and
trampled underfoot."
“God always gives His
best to those who leave the choice with him…” ~ Jim Elliot
“Never allow waiting
to become a habit… Live your dreams and
take risks… Life is happening now…” ~
Unknown
Ons
CEO het verlede week met ons gesels en ‘n baie mooi beeld gebruik wat sommer ‘n
gedagteki geïnspireer het… Hy het
gepraat oor hoe ons elke dag mense se lewens kan beïnvloed wanneer ons met
hulle in aanraking kom… As jy dink oor
‘n “partner” – wat is die woorde wat by jou opkom? “Commitment, vriend/vriendin, iemand saam wie
ek sewe sakke sout sal opeet, 50/50, iemand saam met wie ek sal werk, fight,
lag en huil… ‘n Partner is nie iemand
wat jou gaan oorheers nie, ook nie iemand wat jou soos ‘n "hitler" kan probeer
regeer nie… Dis iemand wat “saam met jou
in dit” is…
Dis
dieselfde met ons verhouding met God… Hy
is ons “Partner” wat saam met ons die “lewe” doen… Hy is nie ‘n polisieman wat opcheck op alles
wat jy verkeerd doen nie… Hy is daar
wanneer jy eensaam voel, wanneer dinge nie sin maak nie, wanneer alles verkeerd
gaan, wanneer siekte onverwags by jou voordeur instap of wanneer liefde jou
teleurstel of verhoudings verbrokkel…
God is ALTYD daar… Wanneer jy vir
God het, kan jy WEET – “the best is yet to come…” Hy hou jou toekoms in Sy hande vas en
alhoewel die hele pad wat jy moet stap nie altyd maanskyn en rose sal wees nie,
is jy verseker daarvan dat Hy by jou sal wees – met elke liewe “footprint” wat
jy agterlaat… God, vir wie die woord onmoontlik nie bestaan nie… God wat sorg vir wonderwerke terwyl ons nog
vaskyk in ons probleme… God wat
blessings in ons lewe sit, sonder dat ons dit altyd raaksien… God wat genesing bring oor siektes waar
dokters gesê het – “dis die einde”… God
wat sorg rekonsiliasie tussen mense waar woorde dalk soveel skade gemaak het
dat die verhouding onherstelbaar gelyk het…
Partner met God – Hy sal deure vir jou oopmaak wat geen mens kan toemaak
nie – en rus in die wete – “the best is yet to come!” Maak jou hande oop om die blessing uit God se
hand te ontvang… Moenie so vasklou aan dit
wat reeds verby is, dat jy nie ‘n oop hand het om te kan ontvang wat God vir
jou het nie…
Blessings!
Anelli
xx
No comments:
Post a Comment