Monday 18 August 2014

gebedsversoeke...

Hi julle awesome mense!

Bid asb saam vir die volgende gebedsversoeke!  Ons dien 'n God vir wie niks onmoontlik is nie, so ons vertrou saam vir die onderstaande!

blessings!

anelxx

Anoniem 1:  Please pray for healing. Facing a giant, but believing for a miracle...  For nothing is impossible with God...

Anoniem 2:  Bid asb vir 'n besluit en complicated situasie...  Bid dat God sal leiding verskaf en wysheid en insig gee...

Anoniem 3: Asb vra dat almal wat kan vir my Bid Die duiwel kan my so aanval dit is ongelooflik maar dit is die omstandighede waarin ek my bevind Ek moet daar weg maar het niks van niks asb vra dat die Here vir my blyplek en die nodige meubels sal voorsien al wat ek nodig het is Bed Stoof en die nodige elktriese ware ek probeer op my voete kom maar dit is nie maklik
Ek is moeg en wil nie meer probeer om skerwe op te tel nie Ek Glo in my God maar regtig ek moet weg van die mense om my ek word misbruik  sielkundig af gebreek en verstandelik geteier ek het vandag besluit om terug te gaan na my Kerk en my God maar asb Bid dat ek die Pad kan stap met geloof en moed en dat  God my genadig sal wees en my net weer heel sal maak Rus en vrede sal gee en my omstandighede hand omkeer verander.Ek is al 53 en regtig glo my ek verdien nie dit wat ek gee vir mense en dit wat ek terug kry van hulle nie.

No comments: