Sunday 3 August 2014

gebedsversoeke...

hi julle,

bid asb saam vir die onderstaande! Mag julle 'n baie geseende week he!

anel xx

Anoniem 1:   bid asseblief vir my vir 'n ander werk of vir 'n finansiele deurbraak

Anoniem 2: My dogter is in matriek ervaar stress en hoofpyne en emosionele probleme. Bid asb vir haar. Thanx and God bless

Anoniem 3: Praise report - ek het n gebeds versoek gestuur vir my Boetie wat gegaan het vir sewe weke elke dag vir chemo . Hy was Saterdag vir sy opvolg en sy telling is nil. Sy opvolg besoeke is gestaak en hy moet Januarie eers weer gaan vir opvolg.Baie dankie vir almal se gebede .

No comments: