Haloes! J
“It
doesn’t matter who said it’s too late for you…
You aren’t on anyone’s time schedule but God’s…” ~ Unknown
Matthew
6:25-27
“Therefore I tell you, do not worry
about your life, what you will eat or drink; or about your body, what you will
wear. Is not life more important than
food, and the body more important than clothes?
Look at the birds of the air; they do not sow or reap or store away in
barns, and yet your heavenly Father feeds them.
Are you not much more valuable than they? Who of you by worrying can add a single hour
to his life?”
Jeremiah
32:27
“I am the Lord, the God of all
mankind. Is anything too hard for me?”
“Everything you do has the power to
change the world… We never know who will
be touched by our words, or inspired by our actions…” ~ Unknown
“No matter what people tell you, words
and ideas can change the world…” ~ Robin Williams
The Emperor of China, het gesê: A single grain of rice can tip the
scale. One man may be the difference
between victory and defeat… Monique
Strydom (van gister se dagstukkie) het ook aan ons vertel hoe hulle elke dag ‘n
koppie rys gehad het tussen 21 mense… As
mens ‘n ryskorrel probeer weeg op ‘n skaal, sal dit mos vir ons geen lesing gee
nie, ne? Maar as mens ‘n koppie rys
weeg, en ‘n ryskorrel met “force” bo-op gooi, sal die skaal se naald beweeg,
nie waar nie? ‘n Enkele ryskorrel sal
nie vir jou kos wees nie, maar ‘n handvol rys, sal ‘n klompie mense kan kos
gee… Survivor is ook vir my ‘n goeie
voorbeeld van hoe rys mens van die nodige voedingswaarde kan voorsien ten einde
te kan uithou en aanhou…
Wat is die hele punt van my storie
hierbo? Die aanhaling van die Emperor of
China, beteken dat wanneer jy al jou koppie rys op die skaal het, en ‘n enkele
korrel bysit, mag dit genoeg wees om die skaal te kan beweeg… EEN van ons, kan ‘n verskil maak in hierdie
wêreld wat SO ongelooflik deurmekaar is…
Al wat God van ons vra, is ‘n gewillige hart… Hy kan ons gebruik, vir ENIGE taak, mits ons
die hart daarvoor het… God het ook nie
nodig dat jy “equipped” moet wees nie – “God equips the called…” Hy sal jou voorsien van wat jy nodig het,
wanneer jy dit nodig het, om ‘n verskil vir Sy Koninkryk te kan maak… As elkeen van ons net doen wat ons kan, met
wat ons het, SAAM met God, is die moontlikhede wat ons kan bereik, EINDELOOS! Wees gehoorsaam aan God se stem, en Sy wil
vir jou lewe… Hy sal niks oor jou pad
laat kom, waarvoor Hy jou nie klaar die “gereedskap” gegee het om die uitdaging
te kan kafdraf nie… Be the change you
want to see in the world!
Blessings!
anelxx
No comments:
Post a Comment