Monday 25 August 2014

gebedsversoeke...

Hi julle,

Bid asb saam vir die onderstaande.

blessings!

anel xx

Anoniem 1:  Bid asb vir 'n hart wat stukkend is, en 'n situasie wat moeilik is.  Dat God dinge in plek sal laat val en vir rustigheid oor die situasie.

Anoniem 2: Bid asb vir my gesin. Ons gaan deur 'n moeilike tyd en ons het God se bystand, leiding, wysheid en genesing nodig in ons lewens.

No comments: