Monday 25 August 2014

"God knows the burdens you carry and the tears you shed... He is the healer of the broken hearts, broken dreams and broken lives... Trust Him, He never fails..." - Pastor John Hagee

Haloes! :)

"God knows the burdens you carry and the tears you shed... He is the healer of the broken hearts, broken dreams and broken lives... Trust Him, He never fails..." - Pastor John Hagee

Isaiah 41:10

"Fear not, for I am with you... I am your God... I will strengthen you... I will help you... I will uphold you with my righteous right hand..."

Psalm 46:1-3

“God is our refuge and strength, an ever-present help in trouble.  Therefore we will not fear, though the earth give way and the mountains fall into the heart of the sea, though its waters roar and foam and the mountains quake with their surging. "Selah"…”

"Success comes to those who plan, to those who prepare, to those who are persistent and those who are willing to endure pain to achieve their goals..." - Pastor John Hagee

"Life is short, live it... Love is rare, grab it... Anger is bad, dump it... Fear is awful, face it... Memories are sweet, cherish it..." - Unknown

Hoe baie gebeur dit nie, dat ons 'n ONGELOOFLIKE verwagting het, en dat ons planne dan op 'n TOTALE teenoorgestelde manier uitwerk as wat ons gehoop of beplan het...  Dis glad nie lekker, as dit waarvoor jy gehoop het, en oor gedroom het, nie realiseer nie...  Veral as jy laaaaaank daarvoor gebid het, en God vertrou het daarvoor...  Mens kan baie keer voel dat God jou verlaat het; in die steek gelaat het of selfs teleurgestel het...  Tog - John C Maxwell se quote slaan vir my die spyker op die kop - "Teleurstellings het op hulle eie geen positiewe of negatiewe uitwerking nie...  Dis deur ons reaksie op teleurstellings dat ons aan hulle positiewe of negatiewe krag gee...  Twee verskillende mense, kan dieselfde teleurstelling met 'n totaal verskillende uitkoms ervaar...  Dis hoe ons die terugslae in ons lewe hanteer, wat bepaal hoe suksesvol ons is..." Dis HOE ons teleurstelling hanteer, wat die deurslag in ons lewens gaan gee...  Dit wat ons voel, vloei deur na hoe ons optree en die mense rondom ons behandel…

Dit beteken NIE, dat jy nie mag hartseer wees wanneer dinge nie gaan soos wat jy wou gehad het nie!  Jy MAG hartseer, down in the dumps of depressed voel...  Watter woord vir jou ook al werk:).   Ek gee myself altyd 'n "rou - tydperk", waarin ek myself toelaat om down te voel, en sommer net te “sulk”...  Die geheim is net - beperk daardie "sulk periode"...  Sê – vir die volgende naweek, gaan ek hartseer wees, en dit uit my sisteem kry...  Probeer dan vanaf die Maandag, jou kop weer optel, en begin "retaliate" (terugveg)...  Dink vir jou 'n plan van aksie uit oor HOE jy die “spesifieke iets in jou lewe”, met rondte nommer 2 gaan benader en uitklop...  Moenie tou opgooi wanneer jy sukkel met iets, en die eerste probeerslag dalk ‘n mislukking was nie…  VEG TERUG!  Dis nie verby voor die eindfluitjie blaas nie, so moenie ophou speel voor die einde aanbreek nie!  Jou situasie kan dalk vir jou soos die einde lyk – maar dis dalk God se manier om ‘n nuwe begin in jou lewe te bewerkstellig…  Ek het geleer toe ek klein was, probeer is die beste geweer!  :) en dis die waarheid!  Die wêreld het meer mense nodig wat bereid is om te baklei vir dit wat hulle wil hê…  Glo in jouself, en Glo in jou GOD se vermoë…  “Even if you are not able – your God is MORE THAN ABLE…”  God sal wel jou getroue hart beloon…  Hy sal SAL jou help om deurbrake te beleef - wanneer die tyd daarvoor reg is... Hy sal jou NOOIT in die steek laat nie...

Blessings!


anelli**

No comments: