Thursday 21 August 2014

“It’s the simple things that make life worth living…” ~ Verena

Haloes! J

“It’s the simple things that make life worth living…” ~ Verena

Psalm 34: 17-19. 

“The righteous cry out, and the Lord hears them; he delivers them from all their troubles.  The Lord is close to the brokenhearted and saves those who are crushed in spirit.  A righteous man may have many troubles, but the Lord delivers him from them all.”

Romans 8:28 

“And we know that in all things God works for the good of those who love him, who have been called according to his purpose.”

“At your absolute best, you still won’t be good enough for the wrong person…  At your worst, you’ll still be worth it to the right person…” ~ Unknown

"Stop saying it is impossible and start saying, with God all things are possible!"  ~ Matthew 19:26

Ekt nog een stukkie wat ek iets wil highlight wat Monique Strydom vir ons uitgelig het by haar praatjie Saterdag…  Sy’t vertel hoe hulle die een dag – in die middel van ‘n skietgeveg vasgevang was…  Hoe sy en haar man gehardloop het, en die koeëls langs hulle hoor plof het…  Hoe hulle gesien het hoe plante stukkend geskied word, en mense rondom hulle gewond is…  Sy sê hoe sy aan haar man gesê het dat sy nog ‘n baba wou hê, en nie nou al wou sterf nie…  Haar man het kalm na haar gedraai en vir haar gesê – iets waarmee hulle moes vrede maak, is die feit dat dit dalk die einde van hul lewensreis kan wees…  Hulle moet reg wees vir enige iets, maar dat hulle ten minste kan rus in die wete dat hul weet waarheen hulle oppad is…  Monique vertel verder dat sy met die koeëls wat so gespat het langs hulle, haar lewe in prentjies by haar verbygespeel het…  En een “foto” het by haar gebly…  Die dag toe sy en haar man vertrek het op hul vakansie, was hulle laat vir die lughawe…  Haar ouers het hulle afgelaai, en sy sê hoe sy hulle sakke gegryp het en gehardloop het…  Toe sy amper by die lughawe ingang was, het sy teruggedraai en gesien hoe haar ma haar staan en kyk – met ‘n hartseer kyk in haar oë…  Sy het omgedraai en verder gehardloop, sonder om totsiens te sê, en sonder om te sê dat sy haar liefhet… 

Ons besef nie aldag HOE kort die lewe is nie…  Hoe dat dit moontlik ons laaste keer kan wees wat ons met ‘n geliefde praat wanneer ons iewers heen ry…  Moenie spyt wees oor woorde wat nie gesê is nie…  Wees lief vir die mense in jou lewe – spandeer tyd saam met hulle, en moenie dat EEN van hulle twyfel oor jou liefde vir hulle nie…  God seën ons met SOVEEL mense in ons lewens…  Familie, kollegas, geliefdes, vriende…  Sonder elkeen van hulle sal ons lewens VEEL anders wees…  Sorg dat jy jou lewe SO lewe, dat wanneer jou eindstreep aanbreek, daar niks is wat jy nog wens jy reggemaak het, of woorde wat jy wens jy kon gesê het, toe jy die tyd gehad het nie…  Meeste mense hou nie van konfrontasie nie – maar partykeer is dit nodig sodat mens kan vorentoe beweeg…  Do what you can, with the time you have!  God het jou so uniek gemaak – hierdie quote van John Haggee is vir my priceless!  "You are unique...  When you were born the genius of God exploded and made a person that the world has never before seen and will never again see...  Voor jou was daar GEEN mens soos jy nie, en NA jou sal daar geen mens soos jy wees nie…  Bless die mense in jou lewe met jou teenwoordigheid…  Sorg dat jou liefde ander inspireer sodat hulle ook liefde sal uitleef…  Moenie tyd mors en jou woorde wat saakmaak bêre vir eendag nie!  The time is NOW!

Blessings!

anelxx

 

No comments: