Wednesday 27 August 2014

"When I am worried, it's usually because I'm trying to do everything myself... When I'm at peace, it's usually because I remember that God is in control..." - Dave Willis.org

Haloes! :)
 
"When I am worried, it's usually because I'm trying to do everything myself...  When I'm at peace, it's usually because I remember that God is in control..." - Dave Willis.org
 
Deuteronomy 31:8
 
It is the Lord who goes before you. He will be with you; he will not fail you or forsake you. Do not fear or be dismayed." 
 
Psalm 16:8 
 
"I have set the LORD continually before me; Because He is at my right hand, I will not be shaken." 
 
"Great trial brings great triumph..." - Pastor John Hagee
 
"The more the world tries to discourage you, the more God will encourage you..." - Pastor Matthew Hagee
 
As jy aan die einde van elke dag moes verslag lewer aan iemand oor wat jy met die tyd wat aan jou geleen was, gedoen het - wat sou jy sê?  Het jy die dag omgewens?  Het jy dit spandeer deur negatiewe dinge te spreek?  Het jy dit spandeer, om te kla oor gister, en om op te sien teen môre?  Of het jy die dag om-geworry?  Het die mense wat oor jou pad gekom het, 'n beter dag as gevolg daarvan gehad?
 
Ons is almal skuldig aan ten minste een van die bogenoemde.  Ons WEET dat ons vir Jesus aan ons kant het, en tog probeer ons SELF ons eie lewens reël deur te worry...  Ons sukkel met die begrip, van "let go and let God"...  Jou Hemelse Pa, is 24/7 by jou...  Hy sal jou NIE in die steek laat nie...  Moenie vandag bederf deur te tob oor gister, en te worry oor môre nie.  Al daardie dinge wat op die oomblik jou hart en verstand oorheers - waaroor jy so bekommerd is - wees verseker vanoggend dat God reeds die oplossings daarvoor het!  Hy WEET wat Hy vir jou beplan, en dis DEFNITIEF nie teenspoed nie.  Daarvoor het Hy jou te lief...  Let go, and let God...
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: