Haloes! J
“Stop being afraid of what could go wrong,
and start being positive of what could go right…” ~ Unknown
John 16:33
"I have told
you these things, so that in me you may have peace. In this world you will have
trouble. But take heart! I have overcome the world."
2 Timothy 1:7
“For God did not
give us a spirit of timidity, but a spirit of power, of love and of
self-discipline…”
“Just when the
caterpillar thought the world was over, it became a butterfly…” ~ Proverb
“If your problem
has a solution do something about it… If
your problem can’t be solved, don’t worry about it…” ~ Unknown
Ek weet nie wie van julle Lion King fans is nie… Dis een van my gunsteling flieks :)… My boetie het vir my die coolste aanhaling
gestuur die naweek… Ek heg dit aan vir julle, want ek dink goed dat elkeen van ons weer hieraan herinner moet word...
Hierdie aanhalings van vandag se stuk is slaan vir my
almal die spyker op die kop… Ons kyk
partykeer so vas in ons verlede, in alles wat moontlik kan verkeerd gaan, dat
ons ophou fokus op dit wat actually REG kan gaan! Ek dink ons mis uit op soveel dinge, of dit
nou is vanweë vrees vir die verlede om homself te herhaal, of omdat ons voel
dat ons nie die situasie kan beheer nie, dat ons, onsself OP maak met die
worry… Maar hoekom worry oor iets
waaraan jy niks kan verander nie? Al wat
jy in die proses doen is om jouself moeg te maak… Jy sal steeds sonder ‘n oplossing sit aan die
einde van die dag – en jy sal uitgeput wees, omdat jy jouself moeg maak met die
talle scenario’s van "worry" heeltyd… Let GO, van alles wat jy so prober vashou en probeer beheer, en LET GOD... Hy is GROTER en tot SOVEEL meer in staat as wat ons ooit sou kon hoop of dink... Die
beeld van die papie wat in ‘n skoenlapper verander is vir ons almal ‘n beeld om
na te streef… Maak nie saak WAAR jy was
nie, God kan jou verlede vat en omskep in ‘n testimony… Hy kan waar jy was, gebruik om jou te kry waar Hy jou wil gebruik…
Blessings!
Anellixx
No comments:
Post a Comment