Haloes! J
“Rock bottom became the foundation on which
I rebuilt my life…” ~ JK Rowling
Psalm 46:1-3
“God is our refuge
and strength, an ever-present help in trouble.
Therefore we will not fear, though the earth give way and the mountains
fall into the heart of the sea, though its waters roar and foam and the
mountains quake with their surging. "Selah"…”
“The LORD is my
strength and my song; he has become my salvation. Shouts of joy and
victory resound in the tents of the righteous: "The LORD's right hand has
done mighty things! The LORD's right hand is lifted high; the LORD's
right hand has done mighty things!"
“Only when we are
no longer afraid do we begin to live…” ~ Unknown
“Pay more attention
to your Creator than your critics…” ~ Unknown
Almal van ons ken vir JK
Rowling – bekende skrywer van die baie suksesvolle Harry Potter boeke… Ek’t die volgende aanhaling van haar gesien
in ‘n artikel (Tor.com), en het gedink om dit met julle te deel… “It’s because she described herself as “the
biggest failure [she] knew” before she sat down to write one of the most
beloved fantasy worlds on paper. It’s because she turned the sorrow over her
mother’s death into a tale where a mother’s love for her child ultimately saves
the world. It’s because all of the first publishers to read her three chapter
sample rejected her book. It’s because failing made Jo Rowling push back hard
against depression and poverty to find her very best calling…” Hierdie is absoluut die laaste
gedagte wat ek van JK Rowling gehad het…
As mens die suksesse van haar boeke ken, asook weet hoe suksesvol die
flieks was wat hulle oor die boeke gemaak het, sou mens nie kon dink dat sy aan
die begin “gefail” het, met depressie geworstel het en so ‘n lae “dunk” van
haarself gehad het nie…
Miskien is hierdie “aanhaling”
vandag jy… Miskien voel jy soos die
grootste mislukking op die oomblik, omdat dinge net nie wil uitwerk nie… Miskien worstel jy met iemand se dood wat jy
moet verwerk, of miskien moet jy ‘n verhouding wat verbrokkel het verwerk, en
weet jy nie hoe om die stukke op te tel nie…
Miskien ervaar jy net “rejection” op die oomblik – in jou werk, by die
skool, in nuwe uitdagings wat jy aangepak het, ‘n verhouding, of jou
verhoudings met familielede of vriende…
Miskien is jy alleen, en vasgevang in die web van depressie op die
oomblik… Al wat groter is as al hierdie
dinge wat ek hier opgenoem het is God…
Hy is al een wat jou stukkende hart kan heelmaak (Psalm 147:3 - He heals the brokenhearted and binds up their wounds…) Hy kan jou uit die web van depressie haal en
jou situasie totaal en al omdraai… Hy
kan die seer wat jy ervaar oor die verloor van ‘n geliefde minder maak, sodat
jy later met dankbaarheid kan terugkyk op die tyd wat julle wel saamgehad het J Al is jy vandag op moedverloor se vlakte,
rock bottom, lowest point of the foodchain – kan dit jou fondasie raak waarop
jy ‘n nuwe hoofstuk van jou lewe kan begin bou… Laat JK Rowling se storie jou inspirasie wees –
druk deur, want die wiel moet iewers draai, en voor mens se grootste deurbrake,
is tye gewoonlik op hul donkerste… Jou God is groter as ENIGE iets wat jy tans
mag face… Hy sal sorg vir DEURBRAKE in jou lewe - bly net op Hom wag...
Blessings!
anelxx
No comments:
Post a Comment