Wednesday 4 June 2014

praise report!

Haloe julle awesome mense!

Sien asb ons onderstaande praise report.  Mag God julle ryklik seen in die dag wat kom!

blessings!

anel xx

Anoniem 1: 
Morning Anel,
Net n baie dankie vir almal wat vir my boetie gebid het toe hy vir sy sewe weke chemio gegaan het .
Alle eer en lof aan Liewe JESUS omdat hy n waar maker van sy woord is (Standing on the Promises of God)
Hy het Saterdag vir sy uitslae gegaan en gister die verslag gekry dat sy telling 0 is. Alle eer kom onse liewe heer toe.
Baie dankie
 

No comments: