Monday 9 June 2014

Googlegroup...

Hi julle,

Meeste van julle sal 'n "notification" gekry het dat julle nou deel is van 'n google group.  Dit verander die gedagteki op GEEN manier nie...  Ek het amper 1000 mense net op my email lys gehad, en gmail se maksimum emails per dag, het ek dus maklik bereik.  Dit het tot gevolg gehad dat ek uit my google account gesluit was vir 24 uur op 'n slag.  Kan geen emails in daardie tyd stuur nie.  Een van die oplossings wat hulle voor my gestel het, was om 'n googlegroup te stig, dus - al die email adresse in een groep te plaas en dus in plaas van 1000 emails, stuur ek nou net 1 (aan die groep).  Jy behoort dus steeds die gedagteki soos normal in jou emailbox te ontvang.  Jy hoef nie iewers in te log ect nie.

Laat weet my indien jy dalk om een of ander rede dit nie ontvang het nie.  Teen Woensdag, behoort elkeen van julle die notification te he.  Ek is net in staat om 100 mense op 'n slag tot die groep te voeg.  Moet dan 24uur wag voor die volgende 100 ge-add kan word.

Mooi aand vir julle!

blessings!

anel xx

No comments: