Haloes! J
"Sometimes good things fall
apart so that better things can fall together..." - Marilyn Monroe
1
Corinthians 16:13-14
"Be on your guard; stand firm
in the faith; be courageous; be strong. Do everything in love..."
Psalm18:2
“The Lord is my rock, my fortress
and my deliverer; my God is my rock, in whom I take refuge, my shield and the
horn of my salvation, my stronghold..."
"Note
to self... Don't worry... If it is meant to happen, it will..." - Unknown
"Whenever
you find yourself doubting of how far you can go, just remember how far you
have come... Remember everything you have faced, all the battles you have won
and all the fears you have overcome..." - Unknown
Good things come to those who
WAIT... Ek was die naweek by 'n troue waar dit die dominee se openingslyn
was... Hy't die voorbeeld gebruik van Jakob wat met Ragel wou trou...
Laban (Ragel se pa) het vir hom gese dat hy met Ragel sal kan trou sodra hy wat
Jakob is vir 7 jaar vir Laban gewerk het... Die dag van die troue, nadat
die huweliksbeloftes afgele is, en Jakob die sluier van sy bruid gelig het, het
hy die verrassing van sy lewe gekry… Voor hom het Lea, Ragel se ouer suster
gestaan... Jakob het met Laban gaan praat, en lang storie kort, het Laban vir
Jakob belowe dat hy met Ragel kon trou, indien hy vir nog 7 jaar vir Laban sou
werk. 14 jaar was Jakob "committed" om te werk vir die vrou wat
Hy lief gehad het...
Hoe ongelooflik is dit nie - Jakob
is 'n absolute voorbeeld van wat moontlik is om jou drome waar te maak, wanneer
jy dit graag genoeg wil he... Iets waarvan ek absoluut seker is, is dat
dinge ALTYD uitwerk soos wat dit moet... God weet wat Hy vir ons bestem, en ekt
al oor en oor gesien in my eie lewe en die van vriende, familie en kennisse,
hoe God dinge net in plek laat val wanneer die tyd daarvoor reg is... Al
is dit hoe frustrerend, en al vat dit lank - weet dat God NOOIT laat is om Sy
beloftes waar te maak vir jou lewe nie... Sommige kere is dit juis danksy deure
wat toemaak, dat die REGTE deure oopmaak... Vertrou net - God sal sorg!!!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment