Haloes! :)
“You’ll never
be brave, if you don’t get hurt… You’ll
never learn if you don’t make mistakes…
You’ll never be successful if you don’t encounter failure…” ~ Unknown
Matthew
11:28-30
“Come to me, all you who
are weary and burdened, and I will give you rest. Take my yoke upon you and
learn from me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for
your souls. For my yoke is easy and my burden is light…”
Philippians 4:19
“And my God shall supply
all your need according to His riches in glory by Christ Jesus…”
“Don’t quit… Every difficulty is an opportunity in
disguise…” ~ Unknown
“Sometimes you have to be
your own hero…” ~ Unknown
A little girl and
her father were crossing a bridge. The father was kind of scared so he asked
his little daughter, "Sweetheart, please hold my hand so that you don't
fall into the river." The little girl said, "No, Dad. You hold my
hand." "What's the difference?" Asked the puzzled father.
"There's a big difference," replied the little girl. "If I hold
your hand and something happens to me, chances are that I may let your hand go.
But if you hold my hand, I know for sure that no matter what happens, you will
never let my hand go." ~ Forward email
Hoe ongelooflik is
hierdie storie nie!! Dit het my net weer laat besef – al is ons onttrou,
God bly getrou… Al sukkel ons om vas te hou aan God se hand – Hy sal ons
hand NOOIT los nie… Hy is ELKE dag, 24/7 by jou… Hy stap saam met
jou waar ookal die lewe jou neem, of watookal die lewe oor
jou pad stuur… Hierdie storietjie het my laat dink aan daardie klimrame
wat ons beklouter het toe ons klein was… Daardie wat jy aan jou arms hang
en van die een punt na die ander klouter deur jou een hand
voor die ander te sit… Baie keer raak mens se hande so seer van
vashou, en kry jou arms daardie spelde naalde gevoel, dat jy die balkie
moet laat gaan, en dan weer op jou voete / agterent te lande kom op die gras.
Om weer die klimraam aan te durf, sal jy gevoel in jou arms en hande
moet kry – deur dit te rus… Die volgende keer kan jy dalk
bietjie verder kom, soos wat jou arms geoefen raak, en jy sterker raak…
Die lewe is
dieselfde… Ons gaan party dae van die “klimraam” afval as
gevolg van die uitdagings wat oor ons pad kom… Ons hande wat
nie meer kan vashou nie, omdat ons geen gevoel meer in ons arms het nie
aangesien ons so verbete vashou aan die plankie… God staan en
wag onder die klimraam om jou te vang wanneer jou arms jou nie meer
kan dra nie… Hy sal jou nie ‘n OOMBLIK alleen laat nie… Hy is
daar… Miskien is jy bang vir die week of volgende weke wat
voorlê… Ek wil vandag vir jou sê - Maak nie saak WAT jy hierdie
week tegemoet moet gaan nie – God sal jou nooit los nie… God is GROTER as
ENIGE iets wat jy op die oomblik deurmaak… Matt Redman sing –
“Even though I walk through the valley of the shadow of death, Your perfect
love is casting out fear… I will fear no evil, for my God is with me… And
if my God is with me, whom then shall I fear? O, no, You never let go,
through the calm and through the storm… O no, You never let go, in every high
and every low… O no, You never let go - Lord, you never let go of me…”
God sal jou NOOIT los nie… Weet dit die week! Hy is reeds daar waar jy Hom nodig het, en Hy sal jou beskerm teen ALLE gevaar… Hou net joune in Syne – Hy sal jou krag wees, en Hy sal uitkoms bring… Wag net op Hom…
God sal jou NOOIT los nie… Weet dit die week! Hy is reeds daar waar jy Hom nodig het, en Hy sal jou beskerm teen ALLE gevaar… Hou net joune in Syne – Hy sal jou krag wees, en Hy sal uitkoms bring… Wag net op Hom…
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment