Haloes! J
Romans 5:2-7
“Through whom we have gained access by faith into this grace
in which we now stand. And we rejoice in the hope of the glory of God. Not only so, but we also rejoice in our
sufferings, because we know that suffering produces perseverance; perseverance,
character; and character, hope. And hope
does not disappoint us, because God has poured out his love into our hearts by
the Holy Spirit, whom he has given us.
You see, at just the right time, when we were still powerless, Christ
died for the ungodly. Very rarely will
anyone die for a righteous man, though for a good man someone might possibly
dare to die…”
“Nothing ever
happens like you imagine it will…” ~ Unknown
“Life is either a
daring adventure, or nothing at all…” ~ Helen Keller
Iets waarmee God ons almal geseën het – is
verbeelding… En hoe lekker is dit nie om
te dagdroom or iets waarna jy baie uitsien nie? Maar dinge gebeur selde soos mens dit
“imagine”… Dis OF baie beter – dat dit
jou grootste verwagtinge oortref, of dit is baie slegter – dat dit jou
verwagtinge totaal en al teleurstel… Dieselfde
is waar ten opsigte van VREES… Ons
gedagtes / verbeelding, het ‘n manier om vrees groter te maak as wat dit
werklik is… Wanneer mens se fokus op die
vrees is, het dit ‘n manier om jou gedagtes te oorweldig en jou denke te
oorheers… Ek’t ‘n aanhaling die naweek
gesien wat sê dat “FEAR is a LIE…” 1 John 4:18 sê – “There is no fear in love.
But perfect love drives out fear, because fear has to do with punishment. The
one who fears is not made perfect in love…”
God is liefde – en wanneer ons vir God het, het ons nie nodig om te vrees nie… Waar die pad ons ookal mag vat – kan ons rus in die wete, dat God ALTYD, maar ALTYD by ons sal wees… Hy sal vir ons lig maak waar ons lewe dalk in donker gehul is, en Hy sal ons vyande se harte sag maak deur Sy liefde… Hy kan situasies vir ons TOTAAL en al omdraai – deur die onmoontlike moontlik te maak… Die plekke of sitausies waaraan ons blootgestel word, sal geleenthede word waar ons dinge deur ander oë kan sien… Hy sal ons denke verander deur ons gedagtes te vernuwe – deur Sy alomteenwoordige liefde… Wat jou vandag ookal onderkry, bang maak, of slapelose nagte gee as gevolg van VREES – sit dit sommer NOU in God se hande… Moenie toelaat dat dinge waaroor jy geen beheer het nie, jou gedagtes oorheers nie… Sorg dat jou lewe op die beginsels van liefde gebou word… Want wanneer ons God se liefde leef – leef ons ‘n stukkie van God… Jou God is groter as ENIGE van die vrese wat jy tans het… Vertrou Hom dat Hy vir jou die paaie sal gelyk maak – en vir jou sal sorg vir uitkoms…

Blessings!
anelxx
No comments:
Post a Comment