Thursday 3 July 2014

“Serendipity – (n.) finding something good without looking for it…” ~ Unknown

Haloes! J

“Serendipity – (n.) finding something good without looking for it…” ~ Unknown

Matthew 8:26

“And he said to them, “Why are you afraid, O you of little faith?” Then he rose and rebuked the winds and the sea, and there was a great calm…”

Psalm 27:1 

“The LORD is my light and my salvation;    whom shall I fear? The LORD is the stronghold of my life; of whom shall I be afraid?”

“Replace fear of the unknown with curiosity…” ~ Unknown

“Once a year, go someplace you’ve never been before…” ~ Dalai Lama

Ek weet nie wie van julle al die fliek “Serendipity” gekyk het nie?  Dis een van daardie spookasem flieks – vir lekker ontspan, en vir die romantiese siele onder ons – “a true Love Story”…  Vir die wat nog nie dit gesien het nie, hier is ‘n kort beskrywing van die fliek:  Jonathan (John Cusack) meets Sara (Kate Beckinsale) while shopping for their partners. She gives him her telephone number but the slip of paper blows away in the wind. Sara takes this as a sign that this is not the right time for them to get to know each other. So they write their telephone numbers on items - a copy of the book "Love in the Time of Cholera" and a dollar bill that Sara puts into general circulation. Sara announces that if these items comes back to each other, then the time is right and they are destined for each other. We jump forward a few years. Jonathan and Sara are now about to commit to marrying their current partners, but they still haven't got over their fated meeting all those years ago...

Die woord Serendipity, het vir my ‘n baie cool beskrywing :)  Finding something good without looking for it…  Want as ons kyk na blessings uit God se hand, in ons lewens, kan ons baie van dit beskryf as “serendipity”…  Want ‘n blessing, is baie keer – NET dit…  Iets waarvoor ons nie soek nie, maar ons ontvang dit tog – onverdiend, uit God se hand…  Die dag toe Jesus vir ons aan die kruis gesterf het, het hy reeds aan ons DIE LEWE in OORVLOED kom gee!  Dit het ons uit genade ontvang – omdat God vir ons liefhet, en omdat Hy aan ons die beste wil gee…  Die lewe gebeur gewoonlik terwyl ons besig is om ander planne te maak…  God het ‘n manier om ons te verras, sonder dat ons dit verwag…  Hy gebruik baie keer ons omstandighede – hoe beroerd ookal – en verander dit in ‘n testimony…  Een waarmee ons vir Hom kan getuig…  Een waaroor ons sal kan stories vertel totdat ons die dag oud en grys is…  Ek weet nie hoe jou lewe vandag lyk nie…  Miskien is jy op die oomblik op ‘n plek waar jy ‘n bietjie kan asem skep, en “plain sailing” het…  OF miskien sit jy met omstandighede waar jou lewe lekker deurmekaar is…  Waar die een, na die ander ramp jou en jou gesin dalk getref het, dat dit vir jou voel asof jy nie kan asem kry, voordat die volgende brander oor jou slaan nie…  “Your lifeguard walks on water” – onthou dit in tye waar jy sukkel…  In tye wat jy nie weet watter kant toe nie…  God het ‘n manier om ons te verras, wanneer ons dit die minste verwag!  Hy sal jou omboul met Sy goedheid – sonder dat jy daarvoor gesoek het…  Hou jou oog gevestig op Jesus…  Weet dat HY jou back het – maak nie saak wat nie!!  HY sal sorg vir die deurbrake – wanneer jy dit die minste verwag…  Hou net aan vertrou – en plaas jou hand in Syne…  Hy sal jou nie teleurstel nie…

Blessings!


Anel xx

No comments: