Tuesday, 11 March 2014

“The minute you think of giving up, think of the reason why you held on so long…” ~ Unknown


Haloes! J
 
“The minute you think of giving up, think of the reason why you held on so long…” ~ Unknown
 
Ephesians 3:17-19
 
“Then Christ will make his home in your hearts as you trust in him. Your roots will grow down into God’s love and keep you strong. And may you have the power to understand, as all God’s people should, how wide, how long, how high, and how deep his love is. May you experience the love of Christ, though it is too great to understand fully. Then you will be made complete with all the fullness of life and power that comes from God…”
 
Romans 8:28
 
“And we know that God causes everything to work together for the good of those who love God and are called according to his purpose for them…”
 
“Whatever life gives you, even if it hurts you, just be strong and act like you’re okay…  Remember: Strong walls shake, but never collapse…” ~ VeryBestQuotes.com
 
“You have to fight through some bad days to earn the best days of your life…” ~ Quotesdiary.me
 
My boetie het vir my ‘n link gestuur met die volgende internet artikel – deur blogger: Henry Blodget (for the Business insider). It sucks to hear the word "no." Even when you've gotten rejected thousands of times (as any successful person has), it's still discouraging.  When you hear the word "no" — when a proposal of yours gets rejected — it's easy to think that there might be something wrong with the proposal. Or worse, you. So it's helpful to remember that everyone has heard the word "no."  Lots of investors passed on Facebook, Google, Twitter, et al, for example.  Lots of publishers sniffed at "Harry Potter and the Philosopher's Stone" (the U.K. title of the original book before one brave U.S. publisher finally bought it).  And at least one record company, it seems, rejected the early recordings of an unknown teenage Dublin band called "U2."  U2, needless to say, is one of the most successful bands in history. And the record label that said "no?" They're almost certainly toast.  So have a look at this U2 rejection letter that @uberfacts just tweeted around every time you get rejected. Use the feedback to improve your proposal or presentation, perhaps. But don't doubt yourself or stop moving forward just because you heard the word "no."  (Sien aangeheg die rejection letter wat U2 gekry het)
 
Hoekom is die bostaande vir my so treffend gewees?  Want, liewe vriend en vriendin – ALMAL, selfs die mees suksesvolste musikante het al die woordjie NEE gehoor…  Ja, so onmoontlik soos dit voel om te glo – selfs die suksesvolste mense het al misluk…  Hulle moes net so hard (indien nie harder) as ons werk om te bereik dit wat hulle bereik het nie…  Die belangrikste om te onthou is dat ALLES wat mens bereik NET uit genade is…  Nie omdat ons dit verdien nie – NEE, alleenlik uit God se groot genade vir jou lewe… Wanneer dit vir mens voel of jy die een uitdaging na die ander moet “face” asook wanneer dit voel of die een deur na die ander in jou gesig toegemaak word, raak dit BAIE maklik om moed te verloor…  In jouself, jou vermoëns en in die ergste vorm – somtyds ook in God… Dit kan vir jou voel asof God opgegee het op jou as mens – dat Hy nie daar is nie – want HOEKOM sal jy so hard moet veg vir dit wat jy graag wil hê of graag wil bereik?  Ek dink God probeer vir ons daarmee leer om te volhard…  Om nie moed op te gee wanneer jy een of twee of selfs 10 keer nee gehoor het nie – maar om te FIGHT as dit werklik iets is wat jy wil hê…  Dink gou aan ‘n groot boom – wat sal met die boom gebeur as hy nie diep wortels geskiet het wanneer daar “gale force winds” waai nie?  Die wind sal hom uit die grond ruk nie waar nie?  Ons moet ons “wortel skiet” in God se woord en gin ons gesprek met God…  Wanneer moeilike tye, mislukkings of die woordjie “Nee” oor ons pad kom, sal dit ons nie uit ons fondasie ruk nie – omdat ons geanker is in God…  Dit sal egter net soos ‘n goeie “snoei-sessie” van ons takke wees, sodat ons nuwe, mooier en groter blomme kan dra…  Mag hierdie aangehegte brief jou hoop gee – waar jy saam met God volhard – is daar EINDELOSE moontlikheid…
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: