Thursday 6 March 2014

“No matter how good, or how bad you think your life is, wake up each day and be thankful for LIFE… Someone, somewhere else is fighting to survive…” ~ Unknown

 
Haloes! :)
 
“No matter how good, or how bad you think your life is, wake up each day and be thankful for LIFE…  Someone, somewhere else is fighting to survive…” ~ Unknown
 
Psalm 34:18
 
“He rescues those who are crushed in Spirit…”
 
Hebrews 4:16
 
“Let us then approach the throne of grace with confidence, so that we may receive mercy and find grace to help us in our time of need…”
 
“Be thankful for the bad things in life…  For they open your eyes to the good things you weren’t paying attention to before…” ~ Unknown
 
“You may not be where you want to be, but you can look back and be thankful you are not where you used to be…” ~ Joel Osteen
 
Dankbaarheid... Dis so 'n klein woordjie, maar ek dink nie ons sal ooit die volle betekenis daarvan kan begryp nie...  Die feit dat jy die geleentheid het om te kan skool toe gaan, dat jy kan studeer, 'n werk het (al hou jy nie altyd daarvan nie), kos het om te eet, of 'n plek waar jy saans jou kop kan neerle en rus kan kry voor die nuwe dag begin, is ALLES dinge om BAIE dankbaar voor te wees!!  So baie mense kla permanent oor dinge soos gewig, terwyl daar mense is wat so siek is wat ENIGE iets sal gee om net 'n eetlus te he, of om iets te kan geniet wat sal kan binne bly...  Ekt die naweek soveel mense gesien wat langs die straat staan en bedel het, waar ek op hul gesigte kon sien, hoe die harde lewe wat hulle het op hul gesig uitgebeitel is...  
 
Dan besef mens partykeer weer opnuut HOE vanselfsprekend mens sommige dinge net aanvaar...  Al het dinge dalk nie die laaste tyd uitgewerk soos wat jy dit wou he nie - is daar altyd iets om voor dankbaar te wees...  Hierdie anonieme aanhaling hierbo, is vir my pragtig!! Slegte dinge wat gebeur maak ons oe gewoonlik oop vir die goeie dinge wat ons reeds het...  Moenie te laat besef die blessing wat jy in jou lewe gehad het nie!  Se dankie vir God vir jou geliefdes, vir kos om te eet, en 'n liggaam waarmee Hy jou geseen het... Elkeen van ons is in Sy image gemaak, so ELKEEN van ons is 'n rockstar en supermodel - soos God ons bestem het om te wees!!  Laat die mense wat vir jou spesiaal is, dit WEET... Se vir die spesiale mense in jou lewe dat jy hulle liefhet!! Wees dankbaar as jy 'n werk het wat sorg vir 'n inkomste aan die einde van 'n maand, en dank God vir 'n maaltyd wanneer jy dit geniet...  Want al hierdie dinge is GENADE uit God se hand - nie iets wat ons verdien nie...  Wanneer mens weer opnuut dankbaar raak vir die klein goed, besef mens dat sommige goed waaraan ons aardse waarde koppel - nie eintlik ons geluk bepaal nie...  God het jou oneindig baie lief...
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: