Haloes! J
“Don’t go where the path my lead… Go instead where there is no path and leave a
trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
1 Peter 5:7
“Give all your
worries and cares to God, for he cares about you…”
John 14:27
"I am leaving
you with a gift--peace of mind and heart. And the peace I give isn't like the
peace the world gives. So don't be troubled or afraid."
“Regret is not when
you could not finish what you started, but regret is when you do not start what
you could have finished…” ~ Apoorve Dubey
“She stood in the
storm, and when the wind did not blow her away, she adjusted her sails…” ~
Elizabeth Edwards
Ek het verlede week met ‘n tannie gesels wat bietjie in
Struisbaai was vir ‘n week… Sy’t my
vertel hoe sy vroegoggend gaan stap het langs die strand, en hoe sy, voordat sy
by die strand aankom, so op ‘n duin gestaan het en die stuk strand sonder enige
voetspore, en net die bruisende branders voor haar aanskou het… Sy het gesê hoe dit net vir haar laat voel
het dat sy saam met God kon stap, daar vroegoggend terwyl sy God se natuurskoon
kon beleef en aanskou…
Dit het my sommer weer laat dink aan die immergewilde
“Footprints in the sand”… “One night I dreamed I was walking along the
beach with the Lord. Many scenes from my
life flashed across the sky. In each scene I noticed footprints in the
sand. Sometimes there were two sets of
footprints, other times there were one set of footprints. This bothered me because
I noticed that during the low periods of my life, when I was
suffering from anguish, sorrow or defeat, I could see only one set of
footprints. So I said to the Lord, "You promised me Lord, that if I
followed you, you would walk with me always. But I have noticed that during the
most trying periods of my life there have only been one set of footprints in
the sand. Why, when I needed you most, you have not been there for me?" The
Lord replied, "The times when you have seen only one set of footprints, is
when I carried you." ~ Mary Stevenson
Dis vir my altyd lekker om weer hieraan herinner te
word… As jy vandag na jou lewe kyk – wat
sien jy op die oomblik? Sien jy ‘n stuk
strand waarop die voetspore sommer deurmekaar getrap is? Sien jy ‘n gladde stuk strand of sien jy ‘n
strand waar jy ‘n ry voetspore sien wat doelgerig op ‘n doelwit afstap? Maak nie saak waar jy jouself vandag bevind
nie – jy kan gerus wees dat God REG langs jou stap… Wanneer dit voel of jou lewensbootjie verwoes
word deur die wind van voor, volg Elizabeth Edwards se raad, en verander jou
seile – sodat jy met die wind van agter kan vaar… Partykeer verg dit net dat ons ‘n “kopskuif”
moet maak sodat ons dinge in ‘n “anderste” perspektief sien… Daardie passie wat jy in jou hart voel, die
drome en doelwitte wat jy het – sit dit in God se hande… Hy sal SORG dat dinge moet uitwerk sodat jy
die grootste moontlike seen uit die situasie kan ontvang… God het jou LIEF –
WEET dit vandag!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment