Thursday 6 March 2014

gebedsversoeke

Hi julle,

Hoop dit gaan baie goed!  Sien asb die gebedsversoeke en bid saam!

Mag jou dag AWESOME wees :)

blessings!

anel xx

Anoniem 1:  Hi Anel ons almal het Spesiale gebede nodig Met ons probleme alles wat ons aanpak word geboycot. Asb die duiwel is listig en wil ooral intree. Ek gan nie ingee nie My Jesus is groter as almal en by Hom niks onmoontlik nie. Baie Dankie

Anoniem 2:  My daughter Liamese is unemployed now for nearly 2 years she is an administrative clerk and has 18  year  experience. She is on the other hand also going thru a divorce and have 3 children to support, I have been Helping her but things is just getting a bit toooo  much now.  We are both children of God and maybe we are just impatient and I pray to God to forgive me if I am impatient.
 
Then would you also pray for my daughter-in-law who is pregnant and is going thru a very tough time.  She is vomiting and nothing stays inside but she is at least nearing her 3rd month.
 
Anoniem 3:  het ook n versoek vir een van my Kliente in die Kaap.....sy het Maandag n dubbele Masektomie ondergaan....is op die herstel pad maar asb. Elke gebed sal help om haar deur die moeilike tyd te kry asook haar familie.
 
 

No comments: