Haloes! :)
"There comes a time when you have to choose between turning the page and closing the book..." - Anonymous
Matthew 6:25-34
“Therefore I tell you, do not worry about your life, what you will eat or drink; or about your body, what you will wear. Is not life more than food, and the body more than clothes? Look at the birds of the air; they do not sow or reap or store away in barns, and yet your heavenly Father feeds them. Are you not much more valuable than they? Can any one of you by worrying add a single hour to your life ? “And why do you worry about clothes? See how the flowers of the field grow. They do not labor or spin. Yet I tell you that not even Solomon in all his splendor was dressed like one of these. If that is how God clothes the grass of the field, which is here today and tomorrow is thrown into the fire, will he not much more clothe you—you of little faith? So do not worry, saying, ‘What shall we eat?’ or ‘What shall we drink?’ or ‘What shall we wear?’ For the pagans run after all these things, and your heavenly Father knows that you need them. But seek first his kingdom and his righteousness, and all these things will be given to you as well. Therefore do not worry about tomorrow, for tomorrow will worry about itself. Each day has enough trouble of its own..."
"Starting today, I need to forget what's gone... Appreciate what still remains and look forward to what's coming next..." - Unknown
"Always remember, your present situation is not your final destination... The best is yet to come..." - Unknown
Ek weet nie wie van julle hou van lees nie?! Daar is vir my niks lekkerder as die vakansie aanbreek, om op te krul met 'n lekker dik storieboek nie... Net vir 'n bietjie ontvlugting van die alledaagse gejaag en al die moeilikheid en hartseer waarmee ons daagliks gekonfronteer word in ons land... Wannneer mens 'n goeie boek lees - een met so 'n treffende storie, is dit iets wat jou gewoonlik so sal bybly, dat jy dit nie weer sal kan lees nie - omdat jy reeds die punchline weet...
Hoekom doen ons dit dan met ons lewens? Ons lees en herlees, baie keer die foute wat ons gemaak het, eerder as om die boek toe te maak op ons foute, en aan te beweeg... Eerder te fokus op die hier en nou, en om voluit te lewe aan die hede... Mens kan nie begin skryf aan die volgende omnibus van jou lewe, terwyl jy heeltyd die laaste hoofstuk oor en oor lees nie... Elke dag wat ons gegee word is 'n blessing - want dis een dag langer wat God ons gespaar het om te LEEF vir Sy Koningkryk... 'n Addisionele dag om te bou aan ons legacy wat ons sal agterlaat wanneer ons die aardbol verlaat... Moenie dat bekommernis oor dit wat was, jou so lamle dat jy nie kan geniet dit wat NOU is nie... Elke dag wat aan ons gegee word, is 'n geskenk... Maak seker dat jy dit nie onoopgemaak laat verbygaan nie...
Blessings!
Anel
No comments:
Post a Comment