Friday 4 April 2014

gebedsversoek...

Hi julle!

Sien asb die onderstaande gebedsversoek.

Mag jou dag gevul wees met NET mooi dinge!

blessings!

anel xx

Anoniem 1:
Ek is tans opsoek na n werk by n Ouditeurs firma of enige plek wat n posisie het in n Finansiële afdeling. Ek het BComm Accounting geswot. Sal jule saam met my die Here vertrou vir ietsie??

No comments: