Sunday 13 April 2014

“Don't give up! It's not over. The universe is balanced. Every set-back bears with it the seeds of a come-back.” ― Steve Maraboli



Haloes! J

“Don't give up! It's not over. The universe is balanced. Every set-back bears with it the seeds of a come-back.” ― Steve Maraboli

Psalm 18:32-36

“It is God who arms me with strength and makes my way perfect. He makes my feet like the feet of a deer; he enables me to stand on the heights. He trains my hands for battle; my arms can bend a bow of bronze. You give me your shield of victory, and your right hand sustains me; you stoop down to make me great. You broaden the path beneath me, so that my ankles do not turn.”  

Deuteronomy 31:6

“Be strong and courageous. Do not be afraid or terrified because of them, for the Lord your God goes with you; he will never leave you nor forsake you.”  

“The brick walls are there for a reason. The brick walls are not there to keep us out. The brick walls are there to give us a chance to show how badly we want something. Because the brick walls are there to stop the people who don’t want it badly enough. They’re there to stop the other people.” ― Randy Pausch

“Life is either a daring adventure or nothing at all.” ― Helen Keller

Derek Ramond, 400m atleet moes in 1988 onttrek van die Olimpiese Spele vanweë ‘n Achillies Tendon besering (10 minute voor die wedloop sou plaasvind)…  Die volgende jaar het hy 5 operasies ondergaan vanweë die besering…  Derek Ramond het ook op 19 jarige ouderdom die Britse Rekord vir die 400m gebreek!  Toe die 1992 Olimpiese Spele aanbreek, was Derek dus gemotiveerd, en honger vir 'n medalje…  Hy het baie goed weggespring, maar toe hy by die 175m merk kom, het hy ‘n “pop” geluid gehoor en ineengesak…  Sy "hamstring" was daarmee heen…  Die beamptes het nader gehardloop, maar jy kon sien dat Ramond besef het – hy MOET die wedloop klaarmaak…  Hy het opgestaan en op een been gehop verder…  Die uithouvermoë wat hy gewys het, het trane na my oë gebring…  Sy pa het op die baan gehardloop, sy arm om sy seun gesit, en saam met hom die resies klaar gestap…  Sy seun het in trane uitgebars, en dit teen Sy Pa se bors uitgesnik…  Vir die van julle wat internet toegang het – gaan kyk op youtube – “Father helps son cross finish line at Olympics…”

Dit het my sommer net opnuut laat besef dat God soos hierdie Pa ALTYD daar is vir ons…  Wanneer ons bene, fisies nie meer verder kan nie, tel God ons op, sit Hy Sy arms om ons en dra Hy ons die res van die pad…  Ons kan ons hart gaan uithuil by ons Hemelse Pappa…  Hy sal ons nie vir ‘n oomblik in die steek laat nie – en Hy sal die hartseer vir jou minder maak (al voel dit dalk nie altyd so op daardie oomblik nie)…  Miskien voel jy tans of jy ‘n “brick wall” geslaan het…  Dat jy dalk net nie weet HOE om die volgende “challenge” te kan hanteer nie…  Miskien is jy nie in staat op die oomblik om een voet voor die ander te sit nie, en hop jy ook as’t ware op een been…  Miskien was die teleurstelling wat jy onlangs ervaar het, SO groot, dat jy sukkel om dit te kan verwerk…  Miskien is die “muur” wat jy face, so hoog en dik dat jy GEEN uitweg sien om oor hom, of om hom te kom nie…  Gebed breek mure af…  God kan deur gebed, vir jou wonderwerke laat gebeur…  Deur gebed, kan Hy vir jou die onmoontlike, moontlik maak…  Praat sommer nou daar waar jy sit met God, en vertel Hom van die “muur” wat jy getref het…  Hy sal jou vul met rustigheid, en aan jou die insig gee wat jy nodig het, om oor of rondom daardie muur te kom…

Blessings!


Anel xx

No comments: