Tuesday, 22 April 2014

“Hope is the raw material from which faith builds the house.” - Rex Rouis

Haloes! :)
 
“Hope is the raw material from which faith builds the house.” - Rex Rouis
 
Matthew 22:1-14
 
"Jesus spoke to them again in parables, saying: “The kingdom of heaven is like a king who prepared a wedding banquet for his son. He sent his servants to those who had been invited to the banquet to tell them to come, but they refused to come.  Then he sent some more servants and said, ‘Tell those who have been invited that I have prepared my dinner: My oxen and fattened cattle have been butchered, and everything is ready. Come to the wedding banquet.’ “But they paid no attention and went off—one to his field, another to his business. The rest seized his servants, mistreated them and killed them. The king was enraged. He sent his army and destroyed those murderers and burned their city. Then he said to his servants, ‘The wedding banquet is ready, but those I invited did not deserve to come. So go to the street corners and invite to the banquet anyone you find.’ So the servants went out into the streets and gathered all the people they could find, the bad as well as the good, and the wedding hall was filled with guests. “But when the king came in to see the guests, he noticed a man there who was not wearing wedding clothes. He asked, ‘How did you get in here without wedding clothes, friend?’ The man was speechless. “Then the king told the attendants, ‘Tie him hand and foot, and throw him outside, into the darkness, where there will be weeping and gnashing of teeth.’ “For many are invited, but few are chosen.” 
 
"Turn your face to the sun and the shadows fall behind you..." - Maori proverb
 
“The things you do for yourself are gone when you are gone, but the things you do for others remain as your legacy.” ― Kalu Ndukwe Kalu
 
Het jy al 'n partytjie gehou of 'n lekker ete gereel, moeite ingesit wat jou dae geneem het, net om mense te he wat op nommer 99 kanselleer?!  Die teleurstelling is gewoonlik baie groot, net vanwee die feit dat jy jou tyd opgeoffer het om iets spesiaals vir ander te doen, wat dan totaal en al deur die mat val...
 
Die ete van die Koning hierbo in Matteus, is 'n baie goeie voorbeeld hiervan...  Die dominee wat vir Goeie Vrydag gepreek het, het aan ons gese dat God ons plekke om Sy feestafel gaan regmaak het... Elkeen van ons is uitgenooi vir die Feesmaal, en daar is vir ons almal plek rondom die feestafel...  Dis ons keuse of ons, ons plek gaan opneem...  Ons God is so 'n gentleman God, dat indien daar nie genoeg sitplek om die tafel is nie, sal Hy opstaan en Sy plek langs die tafel vir jou gee...  Hy het dit 2000 jaar gelede aan die Kruis gedoen - sodat ek en jy 'n lewe van oorvloed kan he! Hy het jou oneindig baie lief! As jy God nog nie as jou Hemelse Pappa aangeneem het nie - doen dit sommer terwyl jy hier lees...  Hy wil vir jou net die beste he! Hy wil jou paaie gelyk maak en jou seen met oorvloed! Al wat Hy vra is dat jy Hom sal volg...  Sit jou hand in God s'n... Hy sal saam met jou stap en jou NOOIT maar NOOIT alleen los nie... Moenie bang wees vir wat vandag moontlik sal hou nie - God is reeds daar...
 
Blessings!
 
Anel
 

No comments: