Haloes! J
“Leap and the net will appear.” – Zen Saying
Psalm 46:1
“God is our refuge and strength, a very present help in
trouble”
1 Peter 5:6-7
“Therefore humble yourselves under the mighty hand of
God, that He may exalt you in due time, casting all your care upon Him, for He
cares for you…”
“The one thing all famous authors, world class
athletes, business tycoons, singers, actors, and celebrated achievers in any
field have in common is that they all began their journeys when they were none
of these things.”– Mike Dooley
"If you don’t like
the road you’re walking, start paving another one.” – Dolly Parton
Ek het verlede jaar Madame Zingara gaan kyk saam met die
werk, net nadat ek teruggekeer het uit Nederland… Vir die van julle wat nie weet wat Madame
Zingara is nie – hier is so ‘n klein verduideliking: Madame
Zingara’s Theatre of Dreams, the Grande Dame of burlesque, is a unique dinner
cirque spectacular which enchants, captivates and inspires all who pass through
her stained glass doors and enter her magical world. With
all kitchen facilities on site no aspect of hospitality is ignored, from the
superbly trained glitter-dusted floor-fairies to the incredible acrobatics, one
begins to understand there are no boundaries to the night and that everything
is possible. Dit was ‘n absolute
belewenis om die akrobatiese toertjies te sien wat daardie mense kon
uitvoer… Sommige van dit was so
waaghalsig, dat indien die persoon nie reg sou val nie, of indien sy spanmaat
hom met ‘n sekonde gemis het, kon die hele groep mense bitter seergekry
het… Maar jy kon sien dat daardie mense
ONGELOOFLIK begaafd is, en dat hulle ure en ure se oefen ingesit het voordat
dit aan die gehoor gelewer is… Daar was
ook GEEN vangnet – soos wat daar in die sirkus is nie – so absoluut NIKS wat
jou val sou kon keer nie…
In ons lewe, het ons ‘n vangnet – ELKE OOMBLIK van ELKE
dag… God… Hy is elke oomblik van elke liewe dag by jou,
en sou jy dalk jou voet teen ‘n klip stamp, sal Hy daar wees om jou te
troos… Sou jy dalk neerval, ‘n been
breek, of jou so nerf-af val dat jy nie voel of jy kan verder stap nie, SAL Hy
langs jou wees om jou op te tel, en selfs te dra, daar waar jy nie verder kan
nie… Maar om te val – moet mens aan die
beweeg wees… Moenie so bang wees dat jy
onsuksesvol gaan wees, of dat jy sal val wanneer jy hardloop, dat jy nooit ‘n
kans sal waag, of dat jy nooit werklik sal lewe nie… Geen gewone mens is dadelik ‘n sukses storie
wanneer hulle vir die eerste keer hulle drome najaag nie… Daar is gewoonlik BAIE harde werk, baie
mislukkings en moeilike tye, waarvan mens nie eens bewus is nie… Maar deur in jouself te glo, deur jou vermoëns
te ontwikkel waarmee God jou geseën het, en om aan te hou en uit te hou – net
‘n minuut langer as jou opponent, sal vir jou oorwinning verseker… Moenie bang wees om die “leap of faith” te
neem wanneer God ‘n droom in jou hart gesit het nie… Hy sal met elke tree wat jy gee, langs jou
wees…
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment