Haloes! J
“Never forget who you are…” ~ The Lion King…
1 Corinthians 2:9
“Eye has not seen, nor ear has heard, nor have entered
into the heart of man the things which God has prepared for those who love
Him…”
Romans 8:38-39
“I am persuaded that neither death nor life, nor angels
nor principalities, nor power nor things present nor things to come, nor height,
nor depth, nor any other thing, shall be able to separate us from the love of
God which is in Christ Jesus, our Lord…”
But you didn't…
Remember the day I borrowed your
brand
new car and dented it?
I thought you'd kill me, but you didn't.
And remember the time I dragged you to the beach,
and you said it would rain, and it did?
I thought you'd say, "I told you so." But you didn't.
Do you remember the time I flirted with all
the guys to make you jealous, and you were?
I thought you'd leave, but you didn't.
Do you remember the time I spilled strawberry pie
all over your car rug?
I thought you'd hit me, but you didn't.
And remember the time I forgot to tell you the dance
was formal and you showed up in jeans?
I thought you'd drop me, but you didn't.
Yes, there were lots of things you didn't do.
But you put up with me, and loved me, and protected me.
There were lots of things I wanted to make up to you
when you returned from Vietnam.
But you didn't…
new car and dented it?
I thought you'd kill me, but you didn't.
And remember the time I dragged you to the beach,
and you said it would rain, and it did?
I thought you'd say, "I told you so." But you didn't.
Do you remember the time I flirted with all
the guys to make you jealous, and you were?
I thought you'd leave, but you didn't.
Do you remember the time I spilled strawberry pie
all over your car rug?
I thought you'd hit me, but you didn't.
And remember the time I forgot to tell you the dance
was formal and you showed up in jeans?
I thought you'd drop me, but you didn't.
Yes, there were lots of things you didn't do.
But you put up with me, and loved me, and protected me.
There were lots of things I wanted to make up to you
when you returned from Vietnam.
But you didn't…
Hoe treffend is hierdie gedig nie?? Ek dink dat in die rat-race waarin ons lewe,
raak ons so vasgevang in dit wat MOET gedoen word, dat ons somtyds vergeet om
tyd te maak vir dinge wat ons WIL doen…
Ons glo dat daar EENDAG daarvoor sal tyd wees – of iets waaraan baie van
ons skuldig is, is dat ons gereeld sê – ek moet net die volgende week verby kry
– DAN sal dit beter gaan… Ons glo dat
daar nog baie tyd is om die sonsondergang te gaan ervaar, of om saam met
vriende te eet, of om vir “daardie persoon” te sê dat ons hulle liefhet... Of
miskien stel ons uit om jammer te sê vir dit wat ons gedoen, of nie gedoen het
nie – dit voel net nie nou na die regte tyd nie (mens is nooit lus vir jammer
sê nie – ek dink nie daar gaan ooit ‘n regte tyd daarvoor wees nie)... Ons is
almal hier op geleende tyd...
Die belangrikste is om te sorg dat dit wat ons wil
sê en doen - soos die meisie in hierdie gedig, NOU te doen... Moenie wag vir die
"perfekte"geleentheid nie, want dit is BAIE SELDE dat daar wel so
iets is... Van die lekkerste tye wat ek
al gehad het, was die onbeplande oomblikke…
Die tye toe ek GELEEF het, sonder om ‘n presiese uitgewerkte plan te hê… Dis ook baie maklik om hierdie te lees, en
dan te dink - sjoe ja, ek moet meer tyd maak vir x,y,z… Ek moet sorg dat ek voluit leef, en voluit
gaan vir dinge... Maar sodra die dag dan weer aan die gang kom, vergeet ek van
hierdie, en jaag ek sommer net aan waar ek gister opgehou het... MAAK tyd...
Print hierdie gediggie vir jou uit, en plak dit op waar jy dit elke dag kan
sien... Dat dit vir jou 'n herinnering kan wees om in die HIER EN NOU te
leef... Elke sekonde :) Onthou elke oomblik van elke dag WIE en WAT jy is… Jy is 'n ONGELOOFLIKE, SPESIALE, PRAGTIGE KONINGSKIND - wie se toekoms VOL GELEENTHEID EN VERWAGTING VOOR HOM OOPLE! Wanneer jy glo in jouself – soos wat Jesus in
jou glo, sal dit makliker wees om die lewe by die “horings” te pak… VOLUIT vir Jesus... En ook, NOOIT SPYT te wees oor dit wat ek NIE gedoen
het nie... Waag 'n kans - al moet jy 'n fout maak... As jy nie probeer nie, sal
jy nooit weet waartoe jy saam met Jesus in staat is nie...
blessings!
anelli**
No comments:
Post a Comment