Haloes! J
“Courage is
resistance to fear, mastery of fear - not absence of fear.” ― Mark Twain
Psalm 31:4
“Be of good courage, and it shall strengthen your heart,
all you who hope in the Lord…”
Philippians 4:7
“The peace of God, which surpasses all understanding,
will guard your hearts and minds in Christ Jesus… “
“For what it’s
worth: it’s never too late or, in my case, too early to be whoever you want to
be. There’s no time limit, stop whenever you want. You can change or stay the
same, there are no rules to this thing. We can make the best or the worst of
it. I hope you make the best of it. And I hope you see things that startle you.
I hope you feel things you never felt before. I hope you meet people with a
different point of view. I hope you live a life you’re proud of. If you find
that you’re not, I hope you have the courage to start all over again.” ― Eric
Roth, The Curious Case of Benjamin Button screenplay
“Don't be afraid of
your fears. They're not there to scare you. They're there to let you know that
something is worth it.” ― C. JoyBell C
Dis nooit te laat nie…
As jy jou lewe vandag in oënskou moet neem – het dit tot dusver gegaan
soos jy beplan het? Gehoop het? Of miskien het dit dalk beter uitgedraai as
wat jy gedink het moontlik is… Miskien
is die teenoorgestelde waar… Miskien het
jy nou ‘n tyd lank deur rowwe waters beweeg, en voel dit of die houe wat die
see aan jou lewensbootjie toegedien het, te erg is om van te kan herstel…
Hoekom dink jy is
daar 24 uur in ‘n dag? Want God het
geweet toe Hy ons geskape het, dat ons beperkte krag het, en dat ons die lewe
in stukkies moet aanpak… Om ‘n dag te
kan aanpak, met al sy uitdagings, het jy die volgende nodig: 1. Tyd saam met Jesus, 2. Genoeg slaap, 3.
Krag vir die dag, 4. Kos om te eet, 5. ‘n Wil of ‘n doel voor oë om hard te
werk… 6.
Oefening… Die geheim lê in die
woordjie BALANS… God het 6 dae gewerk en
die 7e gerus… Tog, voel dit vir my asof
die lewe teen so ‘n spoed hardloop, dat dit voel asof ons 7 uit die 7 dae moet
werk… Ons sny dinge uit ons lewens wat
belangrik is, ten einde meer tyd te maak vir die onbelangrike… Dis nooit te laat nie… God gee aan ons elke liewe oggend, nuwe
genade om die nuwe dag aan te pak… Nuwe
krag, en nuwe hoop, dat ons die deurbrake sal smaak waarop ons hoop… Miskien is daar iemand vir wie jy moet jammer
sê… Miskien is daar ‘n vriendskap of
verhouding wat jy nog kan red, deur te PROBEER…
Sit vir God eerste in jou verhouding of vriendskap, werk, uitdagings,
siekte, finansies… Wanneer God in Sy
plek is – naamlik nommer 1 in jou lewe, kan die ander dinge nie anders as om in
plek te val nie… Hy sal daarvoor sorg… Moenie kosbare tyd mors op onbenullighede
nie… Maak seker dat jy sê wat jy nodig
het om te sê, terwyl jy nog die tyd daarvoor het… Terwyl jy nog asem in jou longe het, is jou
doel op hierdie aarde nog nie uitgeleef nie…
Dis NOOIT te laat nie…
Blessings!
Anel**
No comments:
Post a Comment