Tuesday 6 August 2013

gebedsversoek...


Hi julle!
Ek hoop dit gaan goed met julle op hierdie koue Dinsdag :)
'n Meisie wat my gedagteki ontvang, Liezel, het die volgende boodskap gestuur. Sy word vandag geopereer, so ek wil vra dat julle haar sommer nou opdra aan ons Hemelse Pappa...

Eks Dinsdag in die hospitaal opgeneem en hulle n gewas gisteraand op my regter nier gekry. Die Dr se die kanse is goed dat dit kwaardaardig is en hulle het verdere toetse gedoen om te kyk of dit versprei het. Hulle gaan Dinsdag my nier verwyder.
Ons dien 'n God by wie niks onmoontlik is nie... Kom ons glo dit vandag!
Faith activates God - Fear activates the Enemy... ~ Joel Osteen
baie seen vir jou!
anel**

No comments: