Wednesday 7 August 2013

“Faith in God includes Faith in God’s timing…” ~ Habakkuk 2:3

Haloes! J

“Faith in God includes Faith in God’s timing…” ~ Habakkuk 2:3

2 Peter 1:5-6; 8

“Make every effort to add to your faith and goodness; and to goodness, knowledge, and to knowledge, self-control, and to self-control, perseverance…  For if you possess these qualities in increasing measure, they will keep you from being in-effective and unproductive of your knowledge of Jesus Christ…”

Nahum 1:7

“The Lord is good, a stronghold in the day of trouble… and He knows those who trust in Him…”

“Doubt sees the obstacles…  Faith sees the way…  Doubt sees the darkest night…  Faith sees the day…  Doubt dreads to take a step… Faith soars high…  Doubt questions, ‘Who believes?’ Faith answers ‘I’… ~ Unknown

“Trust the past to God’s mercy, the present to God’s love and the future to God’s providence…” ~ Augustine of Hippo

Is jy iemand wat wag vir die regte oomblik, of iemand wat die regte oomblik laat gebeur? ALMAL van ons is “destined for greatness” en elkeen van ons het gawes ontvang om dit te kan bereik... As dit vir jou voel of jy nie sulke gawes ontvang het nie, is die kans goed dat jy dit net nog nie ontdek het nie... Ek het al baie keer agtergekom, dat ons wag dat ander mense die “groot stap of groot deurbraak” moet bereik, en dat ons dan net sal help om die werk verder te verrig... Min mense is bereid om baanbrekerswerk te doen...
Ek weet nie of jy op die oomblik wag vir die regte oomblik om iets aan te pak nie... Of miskien wag jy vir die regte oomblik om vir iemand te sê dat jy hulle liefhet, of dat jy vir hulle omgee... My boetie het nou die dag gesê – as jy iets wil doen, dan SAL jy... Maak nie saak wat die omstandighede is nie... Anders is dit maklik om net te wag, en dan altyd iets as ‘n verskoning voor te hou, oor hoekom dit nog nie die regte tyd is om dit aan te pak nie...  Walt Disney se aanhaling sê nie verniet nie - If you can dream it, you can do it!!  Fillipense 4:13 – Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag ge…  Ek glo dat daar nie iets is soo die regte oomblik nie... Ek glo, die regte geleenthede kom wel – wanneer ons op God staatmaak... God sal sorg vir die deurbrake in die baanbrekers werk waarmee jy besig is! God sal sorg vir die regte geleenthede op die regte tye – ons moet net gewillig wees om dit aan te pak, wanneer die geleentheid homself voordoen, en nie te glo dat ons maar net moet wag, of moed opgee nie...

Sorg dat jy die “boldness” van ‘n kind van God het, om die meeste te maak van elke geleentheid... Die lewe is kort...  Waardeer die mense in jou lewe met wie jy geseën is…  Moenie besef wat jy gehad het, wanneer jy dit verloor het nie… Mag God jou die MOED gee, om elke geleentheid aan te gryp... Dat jy in die “bestuurder sitplek” sal inspring, en sorg dat die dinge gebeur... En nie net ‘n “backseat driver” sal wees nie :) Bid sommer nou dat God aan jou die geleenthede en die boldness sal gee, dat wanneer die lig groen slaan, jy reg sal wees om te "go for it"!

Blessings!

Anelli**

No comments: